English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 522
Total Replies: 252 732
Total Views: 83 244 948
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 736
Share your best or worst experiences to help others out.

Gas heater in tent...2 sterf

replies: 10
views: 437
20 Jul 2017 @ 21:02:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sien op maroela media van 2 matriek seuns wat gesterf het in hul tent agv gas heater....tragies


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2017 @ 21:02:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/twee-hoerskoolseuns-sterf-tragies/
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2017 @ 21:05:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Baie hartseer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2017 @ 04:55:42 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1695
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Dit is baie tragies.

Sterkte aan familie
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2017 @ 07:08:46 am
Anonymous

Werklik tragies.

Ons gebruik nie eens 'n gas verwarmer in die huis nie. Ek het een gekoop en nog net eenkeer gebruik. Die fan heater is maar die veiligste. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2017 @ 08:24:30 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Dit is regtig baie hartseer dat die twee  jongmense op so manier moes gaan.  My hart gaan uit na hul families.

 Die brand kon dalk niks met die gasverwarmer te doen gehad het nie, 'n kombers, of so iets, was dalk te naby en het aan die brand geslaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2017 @ 09:40:10 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Jammer, ek het die berig nou gelees op Maroela Media en sien dit was nie 'n brand nie.  Hul vermoed 'n gaslek of tekort aan suurstof.  Snaakse geluide het uit die tent gekom.  Toe mense ingaan, was die een seun reeds oorlede en die ander het nog geleef.  Hul kon hom egter nie red nie.   Ai, dit is regtig tragies.   Hulle was seker so opgewonde oor hul visvangkamp en toe eindig dit so.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2017 @ 10:10:38 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9760
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Baie tragies.
Sterkte aan die Ouers.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2017 @ 12:55:19 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dit is baie tragies en baie dom.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2017 @ 13:34:33 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Sterkte aan naasbestaandes. Baie tragies...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jul 2017 @ 16:17:36 pm
Lein
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years
Om 'n gastoestel sonder voldoende ventilasie te gebruik is moeilikheid soek-omdat daar nie 'n brand by betrokke was nie is die waarskynlikheid dat dat die kinders as gevolg van 'n suurstof tekort omgekom het en nie as gevolg van "gasvergiftiging" nie.Dit bly egter baie baie tragies en die gebruik van gastoestelle in ongeventileerde omgewings behoort verbied te word. Die meeste huishoudelike gastoestelle beskik oor 'n sensor wat die gastoevoer afsny sodra die suurstof in die vertrek benede 'n bepaalde vlak daal, maar duidelik beskik die gasverwarmers wat (veral) direk op die gasbottels vasskroef nie oor so 'n toestel nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za