English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 766
Total Replies: 269 345
Total Views: 83 846 609
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 113

Gas braaier te koop

replies: 8
views: 315
30 Mar, 2019 @ 16:37:50 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Gas braaier te koop. R350 Pretoria Oos

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar, 2019 @ 21:48:51 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Daardie braai grens na aan R1600 as hy nuut is. ! Winskoop !

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2019 @ 11:09:44 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May, 2013
Experience: 22 years

Goeie prys, maar ek ry reeds te veel goed saam. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar, 2019 @ 18:54:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16793
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek het my eie. Maak kamp lewe net makliker.    EK maak tot ontbyt op myne

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2019 @ 06:38:32 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Het so rukkie terug n goeie winskopie op getel.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2019 @ 06:46:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16793
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek maak nog steeds vuur as ek kamp. Die vuur is net om by te sit en geselig te wees.

Sien ons eet vroeg aand voor 19h00, verkies dit so, gewoond daaraan, slaap nie met vol maag nie en ons is mee gedeel dit is effe gesonder om nie laat te eet nie.

Dis waar die Gas braaier lekker vinnig werk.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2019 @ 06:48:06 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16793
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hoe lyk dit Geert? Niemand nog 'n offer gemaak nie.................

Dan moet jy hom maar op OLX ook sit.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Apr, 2019 @ 06:58:48 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hoe lyk dit Geert? Niemand nog 'n offer gemaak nie.................

Dan moet jy hom maar op OLX ook sit.

Daar is iemand wat hom soek via classifieds

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Apr, 2019 @ 14:42:30 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

VERKOOP....geniet hom Johan!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required