Middag,
Kan enige iemand my meer inligting gee oor die toestand van hierdie kampplek en hoe julle dit gevind het. Enige goeie sowel as swak opmerkings sal waardeer word maar ek stel veral belang in onlangse besoeke.
Dankie
Oor naweke kan dit bietjie besig en raserig raak met dag kampers, maar saans is dit ok.
Staanplekke 1 tot 10 is baie mooi langs die see, maar passop maar vir die wind!
Kamp B is gewoonlik waar die dagkampers parkeer.
Bestuur is gewoonlik baie goed en ablusie is nekies en skoon.
https://www.youtube.com/watch?v=cq4aNaFyrts