English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 573
Total Views: 82 435 555
topics: 10 888
replies: 126 377
views: 38 910 113
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gadgets op 'n bumper

replies: 16
views: 315
17 Oct 2019 @ 18:47:18 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek wonder of ons dalk die gadgets kan identifiseer wat 'n mens op hierdie 8 plekke kan gebruik op 'n bumper. Ek neem aan nommer 7 sal vir "skackles" wees of 'n A-raam. Hierdie plekke is weerskante op die bumper aangebruik.

Ek hoop die foto kom duidelik genoeg uit op die draad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 19:39:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14176
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My bumper is maar plain.....het nie een van daai 8 goed op nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 20:00:28 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2735
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Danie, ek sal net kan raai, want my buffer lyk nie heeltemal so nie.

1)  Plek om die spaarwiel te sluit.

2) Spaarwiel houer, waarop die spaarwiel wegdraai  om die agter flap oop te maak.

3) Agter lig wat in die buffer pas.

4) High Lift jacking point - sonder die extension.

5) High lift jacking point met die extension.

6) Ring wat op 'n plat stuk yster vas is, wat met vier boude op die buffer vasboud, wat ook recovery/vasmaak punte kan wees.

7) Recovery oog wat vir recovery harnas gebruik word, met shackels.

Vir 6 & 7 is dit nie raadsaam om hierop 'n snatchstrap te gebruik nie. daarvoor moet die recovery punte direk van die chassis afkom, anders kan hulle uitskeur.

Die tipe recoveries werk die beste in 'n direkte lyn agter die voertuig.

Moet nooit die agter trekstang (towball) gebruik vir recovery punt nie.

8) My voertuig het hier 'n toggle switch vir karavaan kamera, en die lugpunt waar die lugpyp inplug op die ander kant, om wiele te pomp, een agter en een voor, vir karavaan se doeleinde. Meeste ouens sit die tussen die voor en agter wiele, maar dan moet jy langer pyp he om die karavaan wiele bytekom...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 21:16:14 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

I Take it this is a front bumper due to the lack o fa towing ball ?   Neee wat !!!!    to confusing for me

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 21:31:10 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

No this pic was only to the left of the number plate and a rear bumper. Yes there is also a sexy short extension with drop plate for towing.

Thanks a stack Edge. It does make sense now that you have mentioned the various things one can use the holes for. I have just never paid attention to all these holes.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 06:55:12 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Net nog gewig en n klomp onnodige goed wat saam ry en nie gebruik word nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 08:16:15 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie, ek sal net kan raai, want my buffer lyk nie heeltemal so nie.

1)  Plek om die spaarwiel te sluit.

2) Spaarwiel houer, waarop die spaarwiel wegdraai  om die agter flap oop te maak.

3) Agter lig wat in die buffer pas.

4) High Lift jacking point - sonder die extension.

5) High lift jacking point met die extension.

6) Ring wat op 'n plat stuk yster vas is, wat met vier boude op die buffer vasboud, wat ook recovery/vasmaak punte kan wees.

7) Recovery oog wat vir recovery harnas gebruik word, met shackels.

Vir 6 & 7 is dit nie raadsaam om hierop 'n snatchstrap te gebruik nie. daarvoor moet die recovery punte direk van die chassis afkom, anders kan hulle uitskeur.

Die tipe recoveries werk die beste in 'n direkte lyn agter die voertuig.

Moet nooit die agter trekstang (towball) gebruik vir recovery punt nie.

8) My voertuig het hier 'n toggle switch vir karavaan kamera, en die lugpunt waar die lugpyp inplug op die ander kant, om wiele te pomp, een agter en een voor, vir karavaan se doeleinde. Meeste ouens sit die tussen die voor en agter wiele, maar dan moet jy langer pyp he om die karavaan wiele bytekom...

Ek stem met als wat Edge verduidelik het.  Ek bevestig Edge dat No1 (Plek om spaarwiel te sluit) is om die swaai van die spaarwiel te "lock"

Is dit wat jy bedoel????

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 08:50:51 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6417
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ja hoekom hom opsit, of was dit n present? extra gewig en doen geen doel

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 08:51:49 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Neuk net jou brandstof verbruik op.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 08:59:12 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek dink weer daai ekstra gewig is die moeite werd om al die aanhegtingspunte beskikbaar te he vir die mense wat nie net op Mpumalanga se slegte teerpaaie ry nie. Ekstra bande in hierdie geval 2 is noodsaaklik op die toere deur die boendos op in Afrika in.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 09:49:31 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2735
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Ek stem met als wat Edge verduidelik het.  Ek bevestig Edge dat No1 (Plek om spaarwiel te sluit) is om die swaai van die spaarwiel te "lock"

Is dit wat jy bedoel????

Dit is wat ek bedoel het Leon.

Ek het al in die middel van Namibia twee wiele verloor in 20 km.

Ek moes nog omtrent 100 km ry na die volgende plek (Maltehohe) sonder 'n spaar.

Jy kannie glo hoe verloor jy vertroue na so 'n storie nie.

'n Paar dae later in die "Desolation Valley" het ek weer 'n wiel verloor.

Ek het van daar af 600 km heen en weer gery om nog 'n spaar band te koop.

Vertroue was op 'n laagde...

Die buffer sal jy gou benodig indien jy verder van die teerpaaie afdwaal.

Die plastiek buffers sou nie daar lank hou nie. Een keer moes ek 'n 50 punt draai maak, waar die pad opgehou het, met duk bos aan weerskante. Groot trappe in en uit rivier beddens sou ook die plastiek buffers lank gelede afgeruk het.

Vir teerpad ry sou ek die swaarder buffers nie benodig het nie.

Oom Jeep het al my voertuig gesien, en dis toe ek al 7 000 km gery het sonder 'n voorste "shock" wat in 'n Rivierbed afgebreek het in Damaraland, Namibia...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 10:06:01 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hier sien ons weer daar is geen plaasvervanger vir ondervinding nie. Dankie Edge. Ondervinding kom nie net neer om te google of self te dink of 'n item wel voordele inhou.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 13:32:29 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 151
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Hierdie aftermarket bumpers het n baie belangrike doel (hang af waar jy gaan op vakansie). dit is net vir ernstige "expeditions" in Africa (soos Johan Badenhorst van die Voetspore manne wat jy op TV sien).

Jy kry wel  manne wat geld mors om dit op te sit en dit nooit vir die  regte doel  benut nie. (noem hulle maar wat julle will) (ek noem dit stupid).

Maar, as jy na plekke gaan waar n gewone 4x4 nie normaalweg gaan nie. is dit goed om so n bumber te he. Die voordele is :

  • Plek vir a swaaiarm (soos gesien op die foto) vir n extra spaarwiel. Regtig nodig vir Namibia en ander plekke;
  • Plek vir herwinning as jy vasval in die sand / modder (bv. Botswana tussen Chobe en Savuti) en jy moet jouself uitkry. Jy kan of n Snatchstrap gebruik of n Highlift Jack gebruik op daardie bumper wat jy nie op n gewone bumper kan doen nie. 
  • Die approach en departure angles is aansienlik better. veral as jy gelaai is. Dit verhoed ook dat jy vassit of die kar beskaadig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 15:48:16 pm

Gelukkig/Ongelukkig was ek nog nie met die kamper op TV nie,                              so ek is seker een van die wat stupid is, want my 4X4 is ook 'n gewone een...

Hier sien ons weer daar is geen plaasvervanger vir ondervinding nie. Dankie Edge. Ondervinding kom nie net neer om te google of self te dink of 'n item wel voordele inhou.

Dankie Danie, maar ek ry maar ook net rond om verskillende plekke te verken waarin ons belangstel, en is basies self geleer, indien dit nou reg of verkeerd geleer is.

Ek en die tannie ry baie aleen, want daar is nie altyd mense wat ons ken om saam te ry, waar ons wil wees nie.

Dis nie altyd raadsaam nie, maar die ander opsie is om by die huis te bly. 

Ons raak almal elke dag ouer, en indien jy nog van die plekke wil verken, moet jy maar klim en ry, want jy sal iets leer soos die myle verby gaan (reg of verkeerd)...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 16:20:40 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Edge hulle se mos verken alle dinge en behou die goeie en ook al die "sweet memories" tot mens dit ook nie meer sal kan onthou nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 17:06:22 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2735
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Baie waar Danie...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 19:02:40 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1867
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Belangrikste van alles is vergeet wat eientlik op daardie bumper moet kom.

n Sharks plakker / Sticker !!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required