English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 408
Total Replies: 232 573
Total Views: 82 435 534
topics: 10 888
replies: 126 377
views: 38 910 099
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Gaan seker nou geskel word

replies: 14
views: 351
03 Oct 2019 @ 12:39:54 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 May 2017

Middag mede kampers

Dit is seker al bespreek maar ek weet nie waar om te soek nie.

My kollega het nou vir my ñ 250 Watt solar panel gegee, toe ek die meter op hom sit wys hy 35.8 v, so nou die groot vraag is, wat het ek alles nodig om daardie 66lt dubbel deur Snowmaster fridge te laat werk, en min of meer hoeveel Zuid Afrikaanse Rand dit my gaan kos asb, en is daai panel groot genoeg vir daai Snowmaster ens.

Dankie byvoorbaat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 14:10:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14522
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek volg die solar drade nou keurig.  Moet ook nog plan maak om my ou Engel Yskas aan die gang te kan hou sonder 220V.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 16:43:47 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Baie meer as groot genoeg. Moet net nie 'n PWM reguleerder koop nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 18:16:57 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Hierdie sal my keuse wees wat 20A solar tot met 40V paneel kan hanteer en is 'n MPPT reguleerder en dit het ook 'n DC na DC laaier wat jy die kar bat kan gebruik om 'n 2e bat te laai as jy ry vir as mens dit sou nodig vind. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 18:50:12 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 May 2017

Dankie Danie, ek het lank terug so sisteem op ñ bakkie gesien waar sodra die bakkie aan geskakel is dan laai die tweede battery deur die alternator en sodra hy hom af geskakel het dan hou die son paneel bo op die canopy die battery vol want die man se yskas is permanent in die bakkie en altyd aan, maar ek het nie oor die goed uit gevra nie, daai ouens se bakkies is van voor tot agter ge kit met die solar goed.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 19:40:54 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ockert dis 'n baie populêre eenheid. Gewoonlik kos net die MPPT reguleerder soveel. Die CTEK ekwivalente kan dalk meer as R5000 kos. Jy het omtrent 'n 150W paneel nodig vir die yskas. Dan moet die son elke dag skyn. Die swak skakel kan die bat wees as jy net 1 ekstra gaan gebruik. Die yskas kan 45-50Ah gebruik van son onder tot die Solar weer bydra die volgende dag. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 20:45:24 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 144
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

It all sounds very complicated.Hope you come right

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 21:15:41 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8206
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Waar is Pieter.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 21:20:14 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 117
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Al wat jy nodig het is 'n 30 Amp "Solar Controller", kabel en twee Anderson plugs. Plus minus R800, dis nou as jy reeds 'n ekstra battery het.  Indien nie: spandeer 'n paar rand op 'n 110Ah Deep Cell battery.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 07:37:36 am
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 May 2017

Baie dankie ouens, dis nou maklik verstaanbaar. Geniet julle naweek en sleep veilig die van julle wat weg gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 08:46:37 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 255
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Gladnie n dom vraag nie, ek self sit met my sonpanele en al daai goeters in die garage wat van my boswa tye afkom.

Wil hulle inspan op die karavaan maar my krom hande werk nie saam nie.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 09:38:44 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Middag mede kampers

Dit is seker al bespreek maar ek weet nie waar om te soek nie.

My kollega het nou vir my ñ 250 Watt solar panel gegee, toe ek die meter op hom sit wys hy 35.8 v, so nou die groot vraag is, wat het ek alles nodig om daardie 66lt dubbel deur Snowmaster fridge te laat werk, en min of meer hoeveel Zuid Afrikaanse Rand dit my gaan kos asb, en is daai panel groot genoeg vir daai Snowmaster ens.

Dankie byvoorbaat.

Die panel gaan seker nie vasgesit word nie?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 14:29:32 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Al wat jy nodig het is 'n 30 Amp "Solar Controller", kabel en twee Anderson plugs. Plus minus R800, dis nou as jy reeds 'n ekstra battery het.  Indien nie: spandeer 'n paar rand op 'n 110Ah Deep Cell battery.

Al hoekom ek genoem het om 'n MPPT "controller" te koop is omdat die paneel bv net 8A kan lewer en teen 35V. Die goedkoop "controller" sal net teen 8A laai en aan en af sit om 'n 12V battery te laai. Die MPPT "controller" sal die ekstra 20V omsit is ekstra stroom.

Ockert gaan lees gerus die volgende skakel. Kies dan "Download White Paper" aan die regterkant v d blad.

https://www.victronenergy.co.za/solar-charge-controllers

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 20:23:39 pm
Ockert
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 May 2017

Dankie Danie ek sal so maak,  nee Diddo, die paneel gaan los staan, maar ek wil ñ raam maak waarmee ek die grade kan stel, want ek het erens gelees wat die grade vir Somer en Winter moet wees om die optimale son kan kry deur die dag hang af waste seisoen. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 22:37:28 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ockert gelukkig het jy sowat 70% meer as wat jy nodig het sodat jy nie regtig die hoek hoef te stel nie. Daai amper 15% ekstra wat jy kry is met tye nie die sous werd nie. Hoek van omtrent 25-28 grade is voldoende.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required