English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 362
Total Views: 83 847 006
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

GYPSEY REGAL BLUE SERIES - 2004 TE KOOP

replies: 3
views: 283
25 Jan, 2021 @ 14:49:02 pm
Gypsey71
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 29 Oct, 2019
Experience: 37 years

MET 'N SWAAR HART MOET EK DIE KARAVAAN VERKOOP. cry

HY STAAN  IN 'N STOOR IN BLOEMFONTEIN.

SO HYS UIT DIE SON EN WIND EN REEN. 

SY LISENSIE IS OP DATUM. 

DIE KARAVAAN HET 'N LUGREELING IN  - WAT WERKwink. ALLES WERK ...

 EK HET OOK N SEIL LAAT MAAK INDIEN DIE KARAVAAN MOET BUITE STAAN.

KONTAK MY GERUS VIR ENIGE NAVRAE : NUL AGT 2 VYF 4 DRIE 4 EEN SES 7

PRYS IS ONDERHANDELBAAR.  EK WEET NIE OF EK DIE PRYS HIER MAG PLAAS NIE. 

ECHO FUN CUMP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan, 2021 @ 16:12:37 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Dag sê.

Jy kan maar die prys hier noem.

Dalk is daar iemand wat nie geld het nie, maar hom tog koop.

Plaas hom op classifieds ook, Facebook en Al daai ander plekke.

Sterkte.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan, 2021 @ 18:04:04 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Gooi die prys asook fotos asb.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan, 2021 @ 09:49:36 am
Gypsey71
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 29 Oct, 2019
Experience: 37 years

R95, 000

Die Karavaan is regtig mooi opgepas met al sy oorspronklike goedjies in. wink

ECHO FUN CUMP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required