English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 504
Total Replies: 234 930
Total Views: 82 552 198
topics: 981
replies: 15 267
views: 4 036 157
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

GYPSEY REGAL 2010

replies: 2
views: 147
31 May 2019 @ 10:14:30 am
viv
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 27 Jan 2014
Experience: 33 years
Pas 'n 195 x 14 band op 'n Regal sonder om spacers te gebruik?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jun 2019 @ 20:19:59 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4441
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

My voorstel sal wees om te kyk hoeveel spasie is daar nog met die bestaande bande. Met elke verandering van bv 175 na 185 is die deursnit 16mm meer so dus 8mm nader aan die bokant in die "arch".

Dit kan pas maar dit sal afhang hoe pap die as alreeds is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jun 2019 @ 09:05:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14840
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Vivian die band is heelwat wyer en gaan dus nader aan die onderstel loop.

Hier kan net 'n persoon wat daai wydte band visies opgesit het regtig terugvoer gee.  Ek moes 6mm Midas spacers gebruik op my Penta toe ek van 185 na 195 breedte bande toe moes gaan.  

Ek hoop maar daar is iemand wat detail vir jou kan gee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required