English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 718
Total Views: 82 538 232
topics: 10 936
replies: 127 693
views: 38 956 901
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

GWM STEED 4x4 DCab 450 Nm

replies: 28
views: 494
14 Apr 2019 @ 00:41:49 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Blykbaar op pad vir volgende jaar. 

Baie hoë spesifikasies en gemik om Toyota en Ford aan te vat. 

Lyk glad nie sleg !

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 01:05:12 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:29:40 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:29:42 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:29:44 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:29:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14792
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het vele respek vir die GVM, Tata en minder bekende Tippers. Want as ek steeds in die weermag gewerk het sou die kanse goed wees dat ek vandag met so een sou karavaan sleep.  En dan sou ek 10 teen 1 steeds my 2000 model Penta gehad het.

Die opsigter van ons kompleks ry bv 'n Tata.  Die voertuig werk baie hard en hy sleep met hom 'n ou Penta.  Voertuig lyk en werk nog puik vir die aantal kilos wat hy op het.

My opinie van die dae wat ek met my ou Saphire-tjie wa gesleep het dat enige iets kan lank hou as jy hom op pas.  

En dan kry jy 'n bekende maak wat op 'n sleepwa teruggesleep word toe hy langs die pad onklaar geraak het.

So is daar maar met alles in die lewe 'n Trade off ne......!

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 08:02:11 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8382
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Aanhouer wen, maar vir hoe lank. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 13:28:07 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1626
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Die feit is dat daar pryskompetisie gaan ontstaan wat uiteraard goed gaan wees vir die mark.

Toe GWM SA binnegeval het, het hulle gesukkel. 

Basiese probleme uitgestryk en handelaarsnetwerk gevestig.

Vandag praat ons en lees ons van GWM saam met ander voertuie en daar is meer op die pad.

Die bakkie met die beter specs gaan uiteraard kompetisie bring waar bekende duurder 'betroubare' name nie tans by is nie.

Ek ry 'n engelse en vrou 'n duitse kar (beide betroubaar)

Wat ek nog nooit kon verstaan nie, is dat die Engelse en die Duitsers dit kon regkry om met vergelykbare enjins (cm3:cm3) baie meer sleepvermoeë in torque uit 'n enjin kan haal as Japan, Korea en selfs VSA.

My vrou se 1800 (bemark as B200) sit meer torque uit as groter oosterse enjins met turbo op van selfde kapasiteit.

Myns insiens gaan hierdie GWM groot kompetisie wees met die goeie specs wat dit mee uitkom.

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Die issue oor langtermyn vermoeë gaan eers oor die langtermyn geantwoord kan word. Kyk vir Tata toe hulle begin het. Almal het hulle afgemaak as gaan nie hou nie ens. En nou? Gaan kyk hoeveel van ons karavaan vrinne sleep met Tata en sonder wesenlike probleme.

GWM sal seker maak hy word kompetisie.

Ons almal weet dat wanneer die karkoop gogga eers byt, raak moontlike langtermyn probleme vaag in die agterkop!

Hier kom 'n interessante proses wat ons oor so 4 na 5 jaar weer moet bepraat.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 13:43:58 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

My Tata dubbel kajuut 2007 model het nou 218250km op die klok. Ek het net gereelde normale onderhoud gedoen en met sy ontbrekende luukshede saam gelewe,hoogs tevrede en sal weer een aankoop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 18:31:50 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Die vraag is hoe hulle na 250000km met Ford en Toyota en selfs Isuzu, Nissan een VW sal vergelyk...

Ek stem Frans. Ek self sleep met n GWM nog geen probleme. Moet erken sovêr ek ry het ek die hok kol op my maag. Ek het dit nie met my ander voertuie gehad. Maar wie weet dalk wys die Chinese ons verkeerd, is net n senutergende gewag. Vandag se tyd het jy n ongetwyfeld goeie voertuig nodig. Kan nie bekostig om langs ons oorlogs geteisterde paaie gaan staan.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 18:57:35 pm
Dries
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 20 Sep 2017
Experience: 36 years

2008 GWM 2,8 Tdi d/k 287659 km and still going stong. Almal het KIA, Hyundai, Mahindra  afgeskiet en toe draai die Tucson die sportnuts afdeling op sy kop. En Kia, Mahindra van die beste . 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 23:20:08 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1626
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

My Tata dubbel kajuut 2007 model het nou 218250km op die klok. Ek het net gereelde normale onderhoud gedoen en met sy ontbrekende luukshede saam gelewe,hoogs tevrede en sal weer een aankoop.

2008 GWM 2,8 Tdi d/k 287659 km and still going stong. Almal het KIA, Hyundai, Mahindra  afgeskiet en toe draai die Tucson die sportnuts afdeling op sy kop. En Kia, Mahindra van die beste . 

Dankie vir hierdie terugvoer.

I rest my case!

Hier kom opregte kompetisie vir die bekendes wat gemaklik beraak het in hulle mark.

Nou raak dit 'n nismark waar hulle met prys, kwaliteit en duursaamheid sal moet deel.

Ek voel daar kom 'n prysoorlog tot voordeel van die brand supporters, tot daar nuwe ou voertuie met beter specs uitkom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 14:52:26 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1385
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Dis te vroeg om nou al oor die lewensverwagting ens. te praat, toe Hyundai in die land aangekom het was die voertuie goed geprys maar vrotterig. Deesdae s'n is heel aanvaarbaar maar SWAMBO se Getz was regtig 'n lekker stadskarretjie (diesel) maar o wee toe die probleme eers begin was die lang wagtye van onderdele 'n nagmerrie, kon nie vinning genoeg van hom ontslae raak nie, het hom vervang met 'n nuwe Suzuki SX4 toe Suzi weer sy terugkeer gemaak het, 10 jaar later en "still going strong". My mening is dat tensy die vervaardiger self sy eie ding in die land doen bly onderdele 'n probleem (weet nie of GWM sy eie organisasie hier het nie en of iemand soos Imperial dit hanteer, indie lg. hou ek as 'n reel verby bloot agv onderdeel issues, en natuurlik ook hoeveel agente/werkswinkels is daar in GWM se nasionale netwerk? VW, Toy, Ford en so aan is amper op elke dorp wat mens meer gemoedsrus gee...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 17:21:23 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis presies die rede waarom ek wegbly van die kleiner verkopers- daar is dalk nie 'n werkswinkel naby as jy op die langpad probleme kry nie, en ons ry baie langpad.  Wat is die posisie met die Steed? Ek dog GWM het nou hulle naam na Haval verander. 

Ek het onlangs na hule SUV's gaan kyk en was aangenaam verras met hoe hulle lyk. Hulle vergelyk baie goed met enige gevestigde SUV. 

So 'n paar jaar gelede het ek met 'n GWM SUV 'n 'n toetsrit onderneem.  Alles het goedkoop en minderwaardig gelyk, selfs die sogenaamde leersitplekke.  En die ding was so swak hy kon homself amper nie voortsleep nie, so ek weet nie hoe hy 'n karavaan sou kon sleep nie.  Die Havals se krag is ook op dieselfde vlak as die gevestigdes.  Tyd sal wys of hulle kwaliteit ook is

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 21:35:40 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek dink regtig my GWM gedra hom baie goed. Ry nou al n jaar lank met geen probleme, lig op diesel, sleep my Karavaan gemaklik in 5 e rat. Met honderd duisend op die klok en geen probleem so ver is ek baie gelukkig en hy het my nie n arm en n been gekos. Die nuwe een wat op pad is lyk regtig na n wenner en hy sal beslis koppe laat draai

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 09:01:06 am
Anonymous

Ek sal nou moet koes vir die houe wat uitgedeel gaan wordlaughing.

Ek dink die meganiese tegnologie in GWM, Mahindra ens.. kort nog so bietjie aandag by die tekenbord.

ń Rukkie gelede wou ek my x-trail inruil op ń Mahindra XUV500 W6.

Met toets bestuur noem die verkoopsman, "Hy trek baie beter as jou x-trail of hoe sê ek"?

Ek het die ou nie eers geantwoord nie en net geglimlag.

Terug by die handelaar was ek eerlik en genoem dat ek moontlik bietjie gaan sukkel om weg te kom met ń volgelaaide Venter sleepwa, dan praat ek nie eens van karavaan ongelaai nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 16:23:07 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Dennis daar is beslis baie tekortkominge by GWM. Ek ry een en praat wat ek ondervind. My 2.5 diesel (ou Isuzu Engin) trek nie sleg. Ek sleep gemaklik en my fleetline  laai ek swaar. Ek is nie baie tevrede met sy brieke die lock baie maklik en is iets wat jy gewoond moet raak. Ek moet byvoorbeeld eers aansluit ruk wag tot glow plug warm word dan start. Klein dingetjies, beslis nog nie n  Mazda, Ford of Toyota nie.

My GWM ry ook baie hard, kan dalk my bande wees en ek is ongemalik om te vinnig te sleep en voel dat GWM se stabiliteit nie na wense is. Ek het nou al paar keer van Alberton na Bela Bela asook so 50 km rond om Alberton gesleep. Baie maklik glad nie gesukkel genoeg krag en baie lig op diesel. As ek wil 130 sleep doen hy dit en  sleep gemalik in 5e sonder om terug te gear as ek verby wil gaan.  Moet nie die prys verskil vergeet tussen gwm en ander meer bekende voertuie. Vir wat jy betaal en kry maak dit die moeite werd. Ek sleep net so 4 keer n jaar. Gaan beslis nie n Rolls Royce koop vir dit. Vraag staan kan hy die job doen? Ek sê ja maar onthou wat jy ry.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 16:23:10 pm

29 Apr 2019 @ 08:44:13 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink eerder die "laer" koste voertuie met baie laer "kwaliteit" in my oê bring dalk in toekoms vir ons meer probleme. AS jy heeltyd oor prys moet veg, dan moet jy as hoë kwaliteit vervaardiger aanpas en ook laer sak om in die prys kompetisie te deel, of deure toemaak, of BAIE duurder word omdat jou produk dan by verre beter vergelyk en dan kan jy mos maar jou tariewe (pryse) opstoot om by te hou.....

Ek sien dit reeds gebeur..

Goedkoper produkte is nie noodwendig die beste vir die mark nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 18:35:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14495
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Prys klink billik....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 08:51:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14792
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Prys klink billik....

Die prys is baie billik.  Wonder net hoe vergelyk die krag leewering met dit wat vroeer bespreek is.

Is die krag 450Nm?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 08:55:38 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1626
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Prys klink billik....

Baie billik.

Waar spaar hulle teenoor gevestigde fabrikate?

Is dit metaal wat gebruik word? Ratkas sag.

Hoe kry GWM dit reg om teen die lae prys die spec bakkie aan te bied.

Of die bekende fabrikate doen pricefixing en boor ons, of GWM gebruik minderwaardige materiaal?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:02:07 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1612
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Dis my ondervinding deur die lewe. Ek het met baie voertuie gesleep enek dink elke voertuig het sy goed en sleg

Toyota Corrola Avanti 1600

Nissan Skyline 20 GL

Ford Sierra 30 XR6

Ford lesure bakkie 30L

V6 VW Kombi

Toyota Venture

Toyota Condor TE

Toyota Condor TX

Mahindra Scorpio SUV 4x2

Mahindra Scorpio DC 4x2

Mahindra Scorpio SUV 4x4

Mahindra Scorpio DC 4x2

Ssanyong Action Sport

Mahindra XUV500 W6

Mahindra XUV500 W6

Mahindra Scorpio S10 DC4x4

My swakste was SsangYong en my Condor TX. Baie unreliable gewees. Van die bestes was my skyline en Mahindras. Ek het meer as 1.8 mil km gery met my mahindras en baie gesleep Gypsey 5, regal, 18V boot, ski boot, my tuis geboude wa. ek het een gebreuk op net oor 800000km en deur swak diens van handelaar het hulle n turbo vervang onder waarborg wat nie nodig was nie. Ek het nie met een van my voertuie verkoop onder 100000km op nie van hulle met 400000km plus. my corolla se engine gedoen op 380000km skyline gegroet op 450000km en my condor te verkoop op 414000km. enige voertuig sal hou as hy agter gekyk word. Ek kraak nie een brand af nie en hoef ook niemand iets te bewys nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:06:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14792
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek stem volkome saam Nico.  As mens die voertuie oppas en jy kyk na hulle deur dienste op tyd te doen en so aan is almal puik voertuie.

Het onlangs my vrou se Tata Indica verkoop na 8 jaar se gebruik.  Ja hy het maat 76000km op gehad maar dit was sonder enige probleme.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:27:27 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1626
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek hoor en verstaan wat beide hier sê.

Ek soek steeds vir 'n redelike antwoord wat die wesenlike prysverskille op vergelykbare spesifikasie voertuie verklaar tussen bv GWM en Toyota?.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:45:19 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

'n Klompie jare terug het ons almal neuse opgetrek vir Kia en Hyundai.   Hulle was nuut in die Suid Afrikaanse mark en ons almal het vrae en kommernisse gehad of die goedkoop voertuie sal hou.   Nou na jare is die Brands aanvaar en gee in sommige klasse die pas aan.

Tans is Mahindra en WGM is dieselfde bootjie om vertroue te skep in die Suid Afrikaanse mark.   Ek persoonlik dink ons word gemelk met pryse deur bekende fabrikate (Price Fixing)

Mahindra en WGM is verseker reg geprys.  As jy mooi na jou voertuig kyk is daar geen kommer dat hy lank gaan hou nie.  Al die voertuie op die mark het 'n goeie diens waarborg met verlenge opsies beskikbaar.

In die Suid Afrikaanse mark word ons so gebreinspoel dat ons nou al manlikheid koppel aan die bakkie wat jy ry.   Dis 'n goeie slim verkoopstegniek om verkope aan te jaag.  Onthou julle die eerste Camel advertensie in Afrika se oerwoud?  Daai ou oom met die lang grys hare was almal se hero en dit met 'n landy.

Miskien is dit tyd om met 'n ander oog na die nuwe bakkies op die mark kyk 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 09:46:56 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek hoor en verstaan wat beide hier sê.

Ek soek steeds vir 'n redelike antwoord wat die wesenlike prysverskille op vergelykbare spesifikasie voertuie verklaar tussen bv GWM en Toyota?.

Neewat, daar is GEEN twyfel dat ons deur die dealers geroer word met pryse nie, ek meen, kyk hoe maklik kan Ford 100k - R120k afgee sommer net, en maak steeds 'n goeie wins per voertuig....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 14:19:44 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Voertuie is oorprys. Aanvraag en aanbod beginsels van besigheid geld. Het self vinnig R100 000 afgekry op nuwe Toyota Fortuner vir vroulief.

As jou "attitude" reg is kry jy baie dinge reg. Volg net Vader se Resep in Sy Woord en alles  werk reg uit.

Ek glo ook dat nuwe fabrikate eers hulle stempel moet afdruk wat n groter aanvraag tot gevolg sal he wat dan pryse sal opdruk. Kyk waarvoor het Hyundai verkoop met aankoms en wat is hul verkoops prys nou.

The proof is in the pudding.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Oct 2019 @ 18:27:16 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Voertuie is oorprys. Aanvraag en aanbod beginsels van besigheid geld. Het self vinnig R100 000 afgekry op nuwe Toyota Fortuner vir vroulief.

As jou "attitude" reg is kry jy baie dinge reg. Volg net Vader se Resep in Sy Woord en alles  werk reg uit.

Ek glo ook dat nuwe fabrikate eers hulle stempel moet afdruk wat n groter aanvraag tot gevolg sal he wat dan pryse sal opdruk. Kyk waarvoor het Hyundai verkoop met aankoms en wat is hul verkoops prys nou.

The proof is in the pudding.

Genade vir jou mater... Groot woorde...... Darem koop jy iets wat die moeite werd is, punte vir jou predikant

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required