English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 371
topics: 1 125
replies: 11 448
views: 4 804 096
Jokes and everything else that makes you laugh

GESOEK

replies: 17
views: 432
31 May 2018 @ 06:57:51 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Eks dringend op soek na onderdele.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 07:00:03 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Het nou die wen raakgeloop en wil hom graag restoureer en soek ook na die hosepipe wat sonder n kraan werk.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 07:03:57 am
Anonymous

laughing Die wa is nog in 'n puik sleep kondisielaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
31 May 2018 @ 07:11:32 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dankie Dennis, ek het ook so gedink. 😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
31 May 2018 @ 07:29:09 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

What happened to that van? My SWAMBO saw that on wysbroek and we wonder what the story is.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 07:31:00 am
Anonymous

.

Is dit nie dalk Batibat wat verkeerde roete gekies het nie en toe verdwaal en in 'n gat ingesleep het niecoolcool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
31 May 2018 @ 07:53:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Soek ook so n cordless hose wat nie deur die water meter harloop nie....;-)

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 08:26:58 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

Met daai cordless hose en 'n pakkie poeierwater kan mens ver kom, veral in die Kaap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 08:33:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit karavaan is 'n spreekwoordelike voorbeeld van wat kan gebeur as jy 'n pad wa op 'n grond pad sleep.

Die onderstel kan dit miskien hanteer maar die hele buite dop van die wa sak oor die vloer en onderstel.

Moet die wa so hou want dit lyk cool as die "suspention" so "gedrop" is. Kom seker uit brakpan uit...................Ha Ha Ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 08:37:47 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Dit karavaan is 'n spreekwoordelike voorbeeld van wat kan gebeur as jy 'n pad wa op 'n grond pad sleep.

Die onderstel kan dit miskien hanteer maar die hele buite dop van die wa sak oor die vloer en onderstel.

Moet die wa so hou want dit lyk cool as die "suspention" so "gedrop" is. Kom seker uit brakpan uit...................Ha Ha Ha

Apparently it happened in Kgalagadi. I want to tow the Nomad to Nossob one day.But, hey, maybe not!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 08:41:35 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Apparently it happened in Kgalagadi. I want to tow the Nomad to Nossob one day.But, hey, maybe not!

It can happen on any gravel road. Most of them here in SA are in very bad condition and a killer for any onroad caravan.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 09:02:40 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Tussen twee riviere en #$#@   n Vriend wat nou daar toer het vi my gestuur, maar dit was op faceboek ook.

My ou sprite het op n sinkplaat pad van 12 kilos amper so gelyk.  Soos Leon sê. 

Bly met jou padwa af van die grondpaaie.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 09:20:53 am
Anonymous

Dit karavaan is 'n spreekwoordelike voorbeeld van wat kan gebeur as jy 'n pad wa op 'n grond pad sleep.

Die onderstel kan dit miskien hanteer maar die hele buite dop van die wa sak oor die vloer en onderstel.

Moet die wa so hou want dit lyk cool as die "suspention" so "gedrop" is. Kom seker uit brakpan uit...................Ha Ha Ha

laughingBenodig nog net ''White wall tyres'', 'n Ford V6 plakker en 'n bottel Klipdrift in die nose cone.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 10:20:05 am
Anonymous

Soek ook so n cordless hose wat nie deur die water meter harloop nie....;-)

Geert, ek het gister aand op die nuus gesien.

Moontlik kan jy verniet konneksie by Waterfall City krycoollaughing. Blykbaar is meters bekom en gekonnekteer op 'n ''Fire Hydrant'' vir die wis en die onwis.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 10:32:07 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

It can happen on any gravel road. Most of them here in SA are in very bad condition and a killer for any onroad caravan.

 

Teer paaie is ook deesdae soos n grond pad.

Net met meer gate en minder stof.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 13:37:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

laughingBenodig nog net ''White wall tyres'', 'n Ford V6 plakker en 'n bottel Klipdrift in die nose cone.

 

laughinglaughingsealed

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 May 2018 @ 15:44:48 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Net bly dit is nie my wa nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
31 May 2018 @ 21:35:46 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 514
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years

That would never have happened to the old Jurgens caravans with the semi eliptic springs These new rubax axles have not much spring in them therefore very hard on the chassis 

If you drive behind a modern caravan , the caravan hops on the road with not much give in the suspension

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required