English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 027
Total Replies: 259 566
Total Views: 83 477 233
topics: 4 526
replies: 31 184
views: 17 461 002
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

GALAGO BUSH LODGE / PEPPERTREE BELA BELA

replies: 9
views: 211
09 Nov 2020 @ 08:13:03 am
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Enige iemand al hier gewees ?   Lyk klein maar aanloklik - net bekommerd oor veiligheid veral Peppertree as jy na ligging kyk.   Enige iemand wat binnekort dalk by Mbizi / Umoya area kamp en n draai wil gaan ry en kyk asb ?   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 18:25:06 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1957
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Madelene

Ons het saam met vriende by Galago Bush Lodge gekamp vir 3 weke in Augustus 2020.

Wat 'n juweel. Klein, netjies en skoon. Nie baie 'speelgoed' om kinders mee besig te hou nie. Klein plonspoel en 'n jacuzzi.

Ook fasiliteit vir groep onthale. Daar is ook 'n paar chalets, maar eenkant weg van die kampplek.

Ons het by privaat ablusie (daar is 4) gekamp teen 'pensioenaris' tariewe. Eie staanplek weg van ander met eie ablusiegeriewe en opwasplek.

Sal dit met vertroue aanbeveel. Selfs die algemene kampplek het net 6 staanplekke met water en elektrisiteit.

Daar is ook 'n 'boskamp' sonder geriewe.

Die bestuurder maak elke dag 'n draai om te hoor of alles in orde is. Kan daar hout koop.

Die winkeltjie was uiteraard gesluit weens geen kampers daar nie. Dit was net ons 2 waens want dit was in lockdowntyd.

Selfs al is die plek vol, gaan mens steeds redelik privaat kan kamp.

Gaan gerus daarheen.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2020 @ 19:11:18 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Baie dankie klink na my tipe plek gelukkig geen kinders om te entertain nie net ons rustige self.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2020 @ 07:47:45 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4928
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Dis lekke om te sien daar is kampe wat goeie terug voer kry en veiligheid is in plek

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2020 @ 08:09:15 am
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 11 years

Ons het in Oktober by Peppertree gekamp. Ek het nie een keer onveilig gevoel nie. Daar's 'n klein winkeltjie op die perseel. George en sy helpers was baie gewillig en behulpsaam. Staanplekke ruim. Ablusies baie skoon gwees. Nie alle staanplekke het bome nie, sorg maar vir eie skadu! Ons het dit geniet daar. Daar is 'n swembad en ook staproete wat ons nie gebruik het nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2020 @ 08:23:56 am
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 11 years

Vergeet om te sê daar is 'n gedeelte grondpad wat nie te sleg is nie. Ons het maar stadig gery. Chalets op die perseel, een wat naby kampeer area is- besoekers se musiek was nogal steurend met tye.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2020 @ 10:00:01 am
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Dankie julle almal dit klink goed sal beslis daar gaan draai is partymaal lekker om in kleiner oorde te kamp.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2020 @ 22:39:05 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18075
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ons het in Oktober by Peppertree gekamp. Ek het nie een keer onveilig gevoel nie. Daar's 'n klein winkeltjie op die perseel. George en sy helpers was baie gewillig en behulpsaam. Staanplekke ruim. Ablusies baie skoon gwees. Nie alle staanplekke het bome nie, sorg maar vir eie skadu! Ons het dit geniet daar. Daar is 'n swembad en ook staproete wat ons nie gebruik het nie. 

Is dit n wildsplaas? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2020 @ 08:19:09 am
EstelleJ
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 89
Joined: 16 Jul 2013
Experience: 11 years

Ek is nie seker nie. Ons het egter geen wild gesien nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2020 @ 08:41:14 am
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Nie as jy op web kyk na waar die ligging is nie - lyk maar net na n lekker naweek plek naby huis.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za