English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 938
topics: 107
replies: 1 707
views: 264 290

Full Timer Aftree Toer - Ek gaan boemel

replies: 14
views: 569
27 Jul 2020 @ 14:24:30 pm
Neels Goosen
New Member
51% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Sep 2019

Ek is 60 en gaan begin met my aftree toer. 1 maand by 'n park (miskien langer as die vis byt cool) Redelik baie navorsing gedoen t.o.v. tariewe ens. 

Ek gaan die toer alleen aanpak.

 

Meeste parke vra 'n tarief vir 2 persone. Toe het ek gewonder. Is daar nie dalk iemand wat saam wil toer en die kostes wil deel nie? Op 'n maand tot maand. Hou jy nie daarvan nie kan jy altyd kop uittrek.

Ek beplan om na aan die kus (see) te bly vir eers. En ook waar ek internet opvangs het want ek moet nog semi werk.

Kontak my en ons kan die fynere relings bespreek.

Bv. Ek gaan met tent begin (later 'n karavaan as die tent ding nie werk) Miskien is ek mal om tent te begin. Tyd sal leer. So daar is plek vir nog 'n tent oppi staanplek. Meeste kamp-goed, die het ek.

Ek is ook redelik aktief. Gaan kayak visvang, kreef en mossels vang, branders met paddle ski ry en boogie board ry, drone visvang en baie stap.

Nogal nuuskierig om te sien wat hiervan kom.

Ek plaas 'n foto van my sodat julle kan sien ek het darem tanne en bietjie hare. innocentinnocentlaughinglaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 15:25:32 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Ek is 60 en gaan begin met my aftree toer. 1 maand by 'n park (miskien langer as die vis byt cool) Redelik baie navorsing gedoen t.o.v. tariewe ens. 

Ek gaan die toer alleen aanpak.

 

Meeste parke vra 'n tarief vir 2 persone. Toe het ek gewonder. Is daar nie dalk iemand wat saam wil toer en die kostes wil deel nie? Op 'n maand tot maand. Hou jy nie daarvan nie kan jy altyd kop uittrek.

Ek beplan om na aan die kus (see) te bly vir eers. En ook waar ek internet opvangs het want ek moet nog semi werk.

Kontak my en ons kan die fynere relings bespreek.

Bv. Ek gaan met tent begin (later 'n karavaan as die tent ding nie werk) Miskien is ek mal om tent te begin. Tyd sal leer. So daar is plek vir nog 'n tent oppi staanplek. Meeste kamp-goed, die het ek.

Ek is ook redelik aktief. Gaan kayak visvang, kreef en mossels vang, branders met paddle ski ry en boogie board ry, drone visvang en baie stap.

Nogal nuuskierig om te sien wat hiervan kom.

Ek plaas 'n foto van my sodat julle kan sien ek het darem tanne en bietjie hare. innocentinnocentlaughinglaughing

 

Hoe brplanjy om die inperking te omseil?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 19:30:32 pm
Morelig
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 80
Joined: 18 Sep 2019

Ek glo nie dit sal 'n groot probleem wees om die inperking te omseil nie. Moet net eers bereid wees om in plakkerkampe tent op te slaan. Ek glo die oowerheid sal jou dan glad nie pla nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2020 @ 23:45:15 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Dit klink so opwindend. Asseblief laat weet ons  wanneer jou kampe (met of sonder metgesel) begin het. Baie braaf om iemand blindelings saam te nooi.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 06:03:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sterkte met jou planne...hou ons op hoogte. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 08:19:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Alles is mooi, behalwe die semi werk.

Sal graag meer wil hoor van jou plan as jy begin.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jul 2020 @ 10:24:08 am
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Sterkte en hou ons op hoogte

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 11:56:48 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Sterkte en ja laat weet hoe dit gaan

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jul 2020 @ 12:08:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja wel mens mag mos kamp as dit jou enigste verblyf is.  Jy moet net sonder probleme by die kamp plek uitkom.

Welkom hier by ons op die forum. 

Laat weet hoe jy gemaak het as jy reggekom het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 09:03:00 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Sal met my vrou praat en hoor of sy sal belangstel om saam te gaan ......laughinglaughinginnocent

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 13:56:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sal met my vrou praat en hoor of sy sal belangstel om saam te gaan ......laughinglaughinginnocent

Covid - 19 gaan jou tref.....lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 14:16:05 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Covid - 19 gaan jou tref.....lol

 

 

En as sy hom hoor iets harder soos `n pot of pan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jul 2020 @ 15:09:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

En as sy hom hoor iets harder soos `n pot of pan

, hulle gaan sê dit was C-19.

Nie sy vrou nie........lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2020 @ 13:10:51 pm
Neels Goosen
New Member
51% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 16 Sep 2019

Hi almal

Dankie vir die aanmoediging.

My eerste maand en 'n half is agter die blad.

Planne was om by Lobotes by Tugela mond te begin, maar toe ek daar kom is daar geen internet (Telkom) opvangs nie. Wys net, mens dink jy beplan goed. 

Slaap een aand in 'n chalet en die volgende môre oppi pad Illanga by Banana Beach toe.

Kamp opgeslaan en toe op 'n dag raak die wind vir my kwaad en probeer alles breek. Genoeg is genoeg en ek vra om te skuif. Nou staan ek op 'n plek waar ek 'n baie ligte briesie het as ander wegwaai. Nou bly ek lekker!

My plan is om hier te bly tot einde Oktober en dan te skuif. Margate karavaan park was die plan. Maar iemand vertel my hier dat hulle nie tente inneem vir langer verblyf, wat toe waar is.  Nou is ek gestrand. Nog 'n keer gedink my beplanning was in plek. Ai tog.

Soek naarstigtelik na plek met afslag tariewe vir pensioenarisse oor Desember. Wie weet van sulke kampe? help asseblief. Stuur epos aan corliz@email.com (nie gmail)

Ons praat weer

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Sep 2020 @ 14:13:50 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Strandskloof by Gansbaai het 'n spesiale afdeling vir pensionarisse oor Desember.  Ek weet nie of hulle tente toelaat nie, en dis ver van waar jy nou is.  Dis 'n heel veilige oord.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za