English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 967
Total Replies: 225 229
Total Views: 82 163 956
topics: 585
replies: 3 584
views: 3 307 697
Share all those nice recipes with everybody...

Fudge

replies: 12
views: 222
27 Apr 2019 @ 18:59:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13063
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Het iemand n lekker en maklike resep vir fudge?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 19:56:36 pm
Anonymous

Geert, as jy een kry, whatsappp asb.

Die lae bloedsuiker kry my onder.

Dit is idiaal vir die suiker.

Nou die aand weer aanval gehad en gesoek vir chocklates. Gewoonlik in die karavaan weet ek waar om dit te kry, maar ongelukkig was ons alreeds tuis en die deurmekaarheid het my totaal onver gesit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 20:22:03 pm
Dolrik
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 47
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Lae bloedsuiker. Grondboontjiebotter,  Coca cola, Jelly babies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 20:31:31 pm
Anonymous

Peanutbutter: Heelnag op die toiletlaughing.

Coke: Drink dit gladnie.

Whine gums: Werk goed, maar vrek duur.

Met so erg aanval eet ek alles wat naby is, maar daai nagevolge is ń ander storieembarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 09:27:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My skoonma gee vir Skoonpa van die glukose sweeities wat hy moet suig. Dit help die vinnigste weer vir hom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 09:31:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13382
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Terug na Fudge toe.  Ek sal pakke op n slag van dit eetDie suiker in die fudge moet baie fyn wees. Het al fudge geeet wat jy die suiker soos sand moet kou.  Dit werk nou nie vir my nie.

'n Ou Fudggietjie wat so weg smelt in die mond sonder om te kou is darem "Chapperig".

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 09:34:49 am
Anonymous

Leon, ek ry ook altyd met suiker suig lekkers in my sak.

Ek is baie gelukkig dat ek nog nie so aanval tydens bestuur gekry het nie.

Gelukkig voel ek wanneer hy kom, "pins en needles" in die vingers en sweet teen die rugstring af.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 15:59:38 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6345
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Het n resep gaan hom soek Peanutbutter Kondense melk weet nie die res maar is soos Leon se smelt in die mond ook Diabetis vir 20 jaar

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 17:37:16 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2673
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Inhoud

2 koppies strooi suiker (die fyn suiker),

125 gram botter (margerine),

1 blik kondensmelk,

T- lepel "vanila essence".

Metode

Ons gebruik 'n groot plastiese meng beker, war jy alles insit, behalwe die "vanille essence".

Microgolf (met die groter mikrogolwe, watmeer krag uitstoot), op hoog vir twee minute, haal uit en meng deeglik.

Sit terrug op hoog vir ses minute op hoog, en stop elke twee minute om goed deur te roer.

Die kook borrels moet groot wees, en die mengsel moet bietjie weg trek met die proses van die kante af, voor dit reg is. Sit langer in. maar dit sal nie langer as 'n ekstra twee minute nie. Voeg dan die "vanila essense" by en roer goed in.

Gooi mensel in 'n klein plat bak pan. Ons gebruik een omtrent 27 X 13 X 3.5 cm.

Sodra die mengsel begin stol, trek blokkies deur die mengsel, en los om af te koel. Sny weer die blockes om dit mooi te skei, en haal uit en sit in jou bakkie.

Met die kleiner mikrogolfies, kan die kook proses tot 12 minute duur.

Om die fudge na die volgende stap te neem, koop 'n pakkie omtrent 100 gram "Macadamia" neute, sny elke neut in die helfde deur, en voeg dit by die mengsel, na die kook process, wanneer die "vanila essense" bygevoeg word.

Waarskuwing: moet dit nie met jou eerste probeerslag doen nie, want dan sal jy nooit weer gewone fudge eet nie. Die neute is duur, maar dit maak die fudge baie lekker...

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 06:55:27 am

Dankie Edge.....waardeer!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 11:20:28 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1250
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Het iemand n lekker en maklike resep vir fudge?

Jy het my amper 'n hart aanval gegee....my Jack Russell se naam is Fudge....vir 'n ruk gewonder wat de dinges het sy nou weer aangevang :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 12:48:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13063
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Jy het my amper 'n hart aanval gegee....my Jack Russell se naam is Fudge....vir 'n ruk gewonder wat de dinges het sy nou weer aangevang :)

LoL....hoekom is die Jack Russel se naam Fudge? ....is hy soet?🙂

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 12:56:39 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1250
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

LoL....hoekom is die Jack Russel se naam Fudge? ....is hy soet?🙂

Jammer vir die kaap van die draad maar "soet" en "Jack Russell" werk nie in dieselfde sin nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required