English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 524
Total Replies: 252 775
Total Views: 83 247 108
topics: 11 573
replies: 139 204
views: 39 341 865
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Freebies

replies: 2
views: 187
27 May 2020 @ 17:25:28 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek het met baie belangstelling die treat gelees oor "free electricity". Veral belang gestel in die kommentaar wat dit uit gelok het. 

My vraag aan almal is, hoe baie "freebies" is daar eintlik beskikbaar vir of wanneer jy kamp, wat ons nie gebruik nie?

Daar is sekere gadgets wat wel kan werk, maar dan wonder ek hoekom daar nie alreeds so iets te koop is by die outdoor winkels nie b.v. n kar se uitlaat word baie warm. Hoekom is daar nie n gadget beskikbaar om die hitte te gebruik en warm water te maak wat gebruik kan word om te stort as jy terugkom by jou boskamp na n dag se wild kyk nie?

Dan is daar sekere "geriewe" beskikbaar in die bos b.v. wanneer daar nie n mikrogolf oond is om die vleis wat jy vergeet het om uit te haal (voor n dag se wild kyk) te ontvries nie. Maak net die enjinekap oop en sit die vleis waar dit veilig is en maak die kap weer toe (eerste knip). Dit werk nogal baie vinnig. 

Watse gadgets het julle al gemaak om te gebruik vir kamp wat nie beskikbaar is by n winkel nie?

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 May 2020 @ 07:57:21 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Al het ek n microwave by my, gebruik ek hom nie om vleis te ontdooi nie. By my maak microwave soms die punte al gaar terwyl binne nog gevries is. Ek plaas my vleis gewoonlik in warm water....werk vinnig en baie goed vir my

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 May 2020 @ 19:41:23 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

toe ek op die grens was en ons gery het, het ons baie wors in tinvoelie toegedraai en op die uitlaat spruitsuk van die voertuig vasgemaak en dan na so 30 min afgehaal en warm gaar wors geeet.

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za