Ek hoop daar kom iets van. Jare gelede was dit 'n puik en baie aangename oord, deesdae vermy ons dit, soos ook Aliwal-Noord. Dis egter nie genoeg om net op te knap nie- dit moet behoorlik bestuur en instandgehou word.
Johan jy kan maar Kroonpark van jou lysie afkrap. Hulle het net so vinnig geverf, sommer so oor die plekke wat afdop en dis al, sover ek weet.