English & Afrikaans Forums
Total Topics: 19 318
Total Replies: 204 835
Total Views: 80 950 789
topics: 1 127
replies: 11 368
views: 4 811 365
Jokes and everything else that makes you laugh

Forum vs Lughawe

replies: 7
views: 591
30 Nov 2017 @ 12:02:40 pm
Anonymous

Ek sien dit baie op sosiale media groepe en op verskillende forums.  Mense sê iets en dan is daar iemand wat sy gat wip en dan aandui dat hy/sy die groep/ forum gaan verlaat. Nou neem asb kennis.........  

Die groepe/ forums is nie 'n lughawe nie so jy hoef gladnie jou vertrek aan te kondig nie!!!!!

Jy gaan net....maklik nè?coolwink

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2017 @ 12:41:44 pm
Douglas Green
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 425
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 9 years

Ja... en jy hoef nie 'n kaartjie te koop as jy will terugkom na die forum.wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2017 @ 13:08:44 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1000
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 39 years

En julle twee manne het seker mielie pap gehad vir ontbyt want julle is baie pittig so vroeg. LOL.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2017 @ 16:54:21 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: less than a year

Ek sien dit baie op sosiale media groepe en op verskillende forums.  Mense sê iets en dan is daar iemand wat sy gat wip en dan aandui dat hy/sy die groep/ forum gaan verlaat. Nou neem asb kennis.........  

Die groepe/ forums is nie 'n lughawe nie so jy hoef gladnie jou vertrek aan te kondig nie!!!!!

Jy gaan net....maklik nè?coolwink

 

 

Dis nogal een manier om daaraan te dink.   Jy het net probleme as jy die vliegtuig verpas.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2017 @ 17:01:39 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 47 years
Big G

Jy lyk maar baie verniel op jou Avatar.

Jou vlug het seker geval.

He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2017 @ 07:21:28 am
Anonymous

Big G

Jy lyk maar baie verniel op jou Avatar.

Jou vlug het seker geval.

He He

Daai foto was geneem op 'n goeie dag Harry.  Kyk, ek wys tot gums!wink (Met daai gums kan ek seker vir die WP begin support) undecidedyell 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2017 @ 08:51:24 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9753
Joined: 05 May 2015
Experience: 18 years
Ek sien die meeste van hulle bespreek retoerkaartjies...kort voor lank is hulle weer terug😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2017 @ 10:29:04 am
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 47 years

Daai foto was geneem op 'n goeie dag Harry.  Kyk, ek wys tot gums!wink (Met daai gums kan ek seker vir die WP begin support) undecidedyell 

 



WP Jou lekker ding.
My vlag wapper nog hier by my huis.
He He
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
View First