English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 391
Total Views: 82 948 965
topics: 11 230
replies: 132 903
views: 39 172 686
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Forum problem 2 Admin please attend to.

replies: 5
views: 240
29 Oct 2019 @ 15:17:56 pm
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 26
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years

Waneer ek meer inligting versoek onder Prudukte , vul jy die vorm in en post, maar kry nooit enige terugvoer nie.

Doen ek iets verkeerd ?????????

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 15:32:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8984
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Hennie.

Ek weet nie.

Die laaste tyd spring die goed wat ek oopmaak of mee besig is so rond dat ek kan skreeu.

Gaan sommer af of uit terwyl ek nog besig is.

Hang baie en post dubbel.

Seker maar die hitte.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 15:40:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15633
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Bedoel jy daai epos vorm wat jy invul, Hennie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 22:35:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15633
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het dit ook al paar keer gekry. Ek het onder andere onlangs 2 of 3 navrae na Thule toe gestuur via die stelsel en geen terugvoering gekry nie. Ek wonder soms of epos adres miskien verander het, maar nooit deurgegee is nie.....weet nie. Ek het dit ook al gekry met navrae na oorde toe....as ek nie antwoord kry die volgende dag nie, werk ek direk via hul eie website of skakel hulle telefonies.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 06:04:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15792
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek dink dis maar die oorde en besighede wat baie besig is die tyd van die jaar.  Of soos Geert sê die oord of besigheid se "details" het dalk verander.

As hulle so besig is, is die Epos die laaste item wat hulle aan aandag gee.  Want as daai foon lui is dit amper 80% dat dit op 'n bespreking uitloop of 'n verkope is.

Ek het aan die begin van September 'n navraag na 'n oord gestuur want ander kontak besonderhede was nie beskikbaar nie.  Ek het 'n week terug eers antwoord gekry.  Toe het ek al reeds alles gekanseleer en van voor af begin soek na kamp plekke.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 06:05:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15792
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As ek kan raad gee.  gebruik die web blad om na die oorde of besighede te soek.  Kry hulle kontak besonderhede hier of op die NET en bel hulle direk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First