English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 337
Total Views: 83 151 766
topics: 111
replies: 3 953
views: 1 218 214
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Forum naweek 2020

replies: 174
views: 2657
page 4 of 4
04 Feb 2020 @ 09:20:45 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4818
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek wil net graag 'n praktiese reeling deurgee. Weens die baie midweek kampers wat inkom op Sondag moet ons die staanplek 13h00 ontruim maar kan aanbly tot later. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 17:53:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wil net graag 'n praktiese reeling deurgee. Weens die baie midweek kampers wat inkom op Sondag moet ons die staanplek 13h00 ontruim maar kan aanbly tot later. 

Dankie Danie....klink of dit bedrywig gaan wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 17:56:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja kyk Drieberge is ' great plek om te kamp.  Staanplekke is naby die Dammetjie se wal so die water wat daar oor vloei maak dit ekstra rustig.

Dan glo ek gaan dit puik wees om 'n paar forum mense te ontmoet en oues weer te sien.

 

Wie vertrek die vroegste vir die kamp?  Is daar iemand wat al Donderdag deur ry?

Ek gaan op die vroegste 3pm Vrydag kan vertrek.....met die Vrydag verkeer behoort ek so tussen 16h30 en 17h00 daar te wees

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Feb 2020 @ 18:34:02 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1305
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ons sal seker so tussen 10 en 11 vertrek Vrydag.  

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 08:30:58 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons sal seker so tussen 10 en 11 vertrek Vrydag.  

Dit lyk asof ek jou gaan join Chris.  Ons beplan om so 08h30 te vertrek maar gaan sommer so met die wa gehaak by die SPUR stop en 'n lekker ontbytjie nuttig voor ons verder in die pad val.

Sal seker so op die laatste 11h00 by die oord aan kom.  Sal maar hoor of hulle ons so vroeg gaan toelaat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 08:38:45 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Julle moet dit erg geniet

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 08:42:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hi Nico dis mos kamp jong so die effort om dit te geniet is baie klein.  Dankie in elkgeval.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 15:16:25 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Het julle manne Al n program vir die naweek of vat julle soos dit kom

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 18:54:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het julle manne Al n program vir die naweek of vat julle soos dit kom

Vat hom soos hy kom

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 20:02:21 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wats julle manne so stil of is julle besig om te Pak en willie ge bother word tie. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 20:15:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk of ek nou 1pm in die pad kan val

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 20:59:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker sjokolade koek, hoe water my mond nou

En daar vreet die Vark die koek op.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 21:05:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Gaat daai koek so lyk 🤔 en as dit n chocolate cream cake is dan gaan ek oorgaan in depressie. Wil ok da wees.

Dis n mooi koek.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Feb 2020 @ 21:25:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

En daar vreet die Vark die koek op.

 

 

Die vark!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 08:15:21 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9556
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek gaan 12uur ry. 

Sal seker  so 13h00 daar wees.

Kom help my op slaan almal wat aan gebied het.

Is op no 8.

Veilig sleep die wat ook op die pad gaan wees 3 Berge en Ander plekke toe.

Lekker naweek.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 08:19:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek gaan 12uur ry. 

Sal seker  so 13h00 daar wees.

Kom help my op slaan almal wat aan gebied het.

Is op no 8.

Veilig sleep die wat ook op die pad gaan wees 3 Berge en Ander plekke toe.

Lekker naweek.

 

 

Sien jou onder die boom!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 08:47:56 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jin. Ek het met Magda gepraat van drie berge. Ek het haar gese daar is van ons wat nie Kan alleen opslaan. Sy het my verseker in so n geval Kan hulle mense gee om te help maar hul dorn nie vir elk een. So kry daar hulp. 

Lekker kamp en lekker verjaar ou maat

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2020 @ 10:06:50 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4818
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek skoon jaloers dat julle so vroeg kan ry. Ek werk vol dag en dan nog deur Pta stadsverkeer moet ry.

Eerder laat as nooit.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 06:16:37 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 559
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dit lyk of julle manne die reen mis daai kant. Hier in die Oosrand sous dit. 

Lekker kamp. 

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 09:33:38 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek hoop regtig hulle mis die reen. Almal het so uitgesien na die naweek

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 14:34:54 pm
Anonymous

Dit lyk of julle manne die reen mis daai kant. Hier in die Oosrand sous dit. 

Lekker kamp. 

Ek hoop regtig hulle mis die reen. Almal het so uitgesien na die naweek

Antwoorde sal seker eers môre middag of Maandag verskyn.

Daar is absoluut geen sein vir selfone by 3-Berge nie.

Ek het maar my armpies vanoggend saam dorp toe geneem vir shopping.

Die reen was erg.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2020 @ 14:55:56 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek kon n whattsapp deur na Geert toe kry vandag. Maar kom nie deur na Chuck toe nie. So ek hoop hy het n awesome, crazy al is dit nat birthday 🧁🧁

Ek glo die ander geniet dit net so

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 08:28:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2020 @ 18:17:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17153
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 4 of 4
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za