English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 140
Total Replies: 246 390
Total Views: 83 061 508
topics: 111
replies: 3 953
views: 1 218 134
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Forum naweek 2020

replies: 174
views: 2651
13 Oct 2019 @ 18:20:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is Hartbeeshoek nou in ??

Kan ek... en ander wat nie weet nie.. n aanduiding kry van die geografiese ligging. 

Hoe ver van naaste dorp.

Fasiliteite

Dankie.

Beide Drieberge en Hartbeeshoek is paar minute se ry vanaf Brits....dieselfde omgewing as Klein Paradys, Dube en Bosveld Oase 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 09:17:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het DrieBerge en Hartbeeshoek nou geskakel. Ek het geskat op so 8x karavane. 

Drie Berge stel voor staanplekke 1-8. Hulle sê staanplekke is baie groot en hou gewoonlik gemeenskaplike braai gewoonlik dan saam daar by 1 of 2 of 3 rond, dan pla mens nie ander naweek gangers nie....ook naby aan grooter ablusies. 

 

Hartbeeshoek kan vir ons staanplek 1-8 gee.

 

Standaard prys. 3Berge R920 en Hartbeeshoek R1000. Ons kan seker bietjie onderhandel as ons besluit gemaak het.

Datum 7-9 Februarie 2020 reg met belang stellendes?

Laat weet wie belang stel en waarheen dat ons kan vas maak

Ek verjaar daai naweek. So bring n geskenk saam.

My nuwe wa is amper klaar gebou en stem ek vir 3 Berge.

Minder stof pad omte ry.

Dokter sê ek is nou amper weer n yster.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 09:37:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nou dat 3Berge meerderheid stemme het, kan ek maar vasmaak met hulle? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 09:41:20 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nou dat 3Berge meerderheid stemme het, kan ek maar vasmaak met hulle? 

Gooi kole.......

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 12:48:20 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek wou nog altyd by Drie Berge gaan kamp het.

Wat is die datum nou weer?

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 13:03:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wou nog altyd by Drie Berge gaan kamp het.

Wat is die datum nou weer?

7-9 Februarie 2020

Sal lekker wees as jy kan saamkom Frik....dis regtig n baie lekker kampeer plek. Ek gaan netnou meer details deurgee....lyk of hulle ons so bietjie afslag gaan gee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 13:09:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Drieberge is reg met my ook en die datum pas perfek.

Dan is dit great as ons R10 afslag kan kry. Meer tjoklits vir Ma.

Gaan vir goud.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 13:57:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Okay....Drie Berge is bespreek. Hulle bied die naweek aan vir R760 per staanplek. Ek het staanplekke 1-8 gereserveer vir ons. Elkeen moet self die oord skakel en sy eie bespreking maak en betaal en kies watter staanplek jy wil hê van 1-8. As jul skakel, sê vir hulle julle is van die caravanparks.com forum....dan sal jul jul afslag kry en kan staanplek 1-8 kies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Oct 2019 @ 21:36:12 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Okay....Drie Berge is bespreek. Hulle bied die naweek aan vir R760 per staanplek. Ek het staanplekke 1-8 gereserveer vir ons. Elkeen moet self die oord skakel en sy eie bespreking maak en betaal en kies watter staanplek jy wil hê van 1-8. As jul skakel, sê vir hulle julle is van die caravanparks.com forum....dan sal jul jul afslag kry en kan staanplek 1-8 kies

Kan ek nommer 8 kry asn. Ek verjaar die dag. 

Julle gaan nie koek kry nie.

Sal môre bel dankie Geert.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 13:45:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kan ek nommer 8 kry asn. Ek verjaar die dag. 

Julle gaan nie koek kry nie.

Sal môre bel dankie Geert.

 

 

Ek is op 4

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 14:03:00 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het vir hulle email gestuur, my yerug geantwoord dat als reg is.

My no is 8.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 07:47:43 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het vir hulle email gestuur, my yerug geantwoord dat als reg is.

My no is 8.

 

Ook gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Oct 2019 @ 13:51:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Julle kan op alloutbookings se website gaan loer hoe lyk die verskillende staanplekke.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Oct 2019 @ 14:56:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Julle kan op alloutbookings se website gaan loer hoe lyk die verskillende staanplekke.

Sal seker op n laptop beter werk as op die foon.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 11:52:04 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Ons sal bitter graag wil saamkamp, maar n biki ver vir ons en die finansies pla.

Miskien as ek iewers n lotto kaartjie raak slaan teen Januarie, dan......

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 21:49:02 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1778
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ons sal bitter graag wil saamkamp, maar n biki ver vir ons en die finansies pla.

Miskien as ek iewers n lotto kaartjie raak slaan teen Januarie, dan......

Selfde hier (afstand- dobbel nie lotto nie).

Myself en ander forumlid reeds bespreek vir Drakensville oor daardie tyd, en nogals goedkoop teen R74 per nag vir staanplek vir 2.

So, reken ons uit asb. Sou lekker gewees het om ander lede te ontmoet.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2019 @ 22:26:22 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 329
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Geert ons gaan die kamp ongelukkig ook nie kan maak nie want ons is by Dolphin oor daai tydperk tot begin Maart. Pottie wie sal weet miskien loop ons mekaar dalk daar raak by Bergville want ons beplan om daar te oornag op pad Dolphin toe.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 09:16:11 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Selfde hier (afstand- dobbel nie lotto nie).

Myself en ander forumlid reeds bespreek vir Drakensville oor daardie tyd, en nogals goedkoop teen R74 per nag vir staanplek vir 2.

So, reken ons uit asb. Sou lekker gewees het om ander lede te ontmoet.

Jip.  Nee ons speel ook nie lotto nie..  grap net.. Dit staan nerens in die Bybel dat ons moet lotto speel nie 😎. Ons is 100% afhanklik van GOD'S  genade.  Doen wat die BOEK se. Die Manuel vir die lewe. 

Hoe lank gaan julle Drakensville toe...en van wanneer tot wanneer.

Is die R74 p.d. slegs vir lede of is dit n pensionaris tarief.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 18:28:02 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1778
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Jip.  Nee ons speel ook nie lotto nie..  grap net.. Dit staan nerens in die Bybel dat ons moet lotto speel nie 😎. Ons is 100% afhanklik van GOD'S  genade.  Doen wat die BOEK se. Die Manuel vir die lewe. 

Hoe lank gaan julle Drakensville toe...en van wanneer tot wanneer.

Is die R74 p.d. slegs vir lede of is dit n pensionaris tarief.

 

Gereken oom speel nie lotto nie. Hoop nie in Fortuna nie, hoop lê in Jesus.

Die plan is van 3 tot laat Februarie 2020.

Ons is lede en pensioenaris.

Daar is 'n moontlikheid dat ons dalk nie gaan nie want daar word aan my knieg gewerk en ek weet nie of ek teen daardie tyd kampgereed gaan wees nie. Sal siening neem einde Desember.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 21:15:17 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years

Geert, is daar nog plek?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 21:31:31 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert ek sal maar moet dobbel en eers nader aan die tyd weet of ons dit kan maak. Sal bitter graag wil saamgaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 22:21:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, is daar nog plek?

Ja Ronald. Bel 3Berge en sê jy is van caravanparks.com forum.....hulle hou staanplekke 1=8 vir ons. Hulle sal sê wat nog oop is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Oct 2019 @ 22:56:54 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years

Dankie Geert, sal so maak!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 19:47:26 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Oom Jeep, wat gebeur in die Vrystaat, Lyk my julle vier nog steeds die Curriebeker. Waar en wanneer kamp ons daar.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 20:50:28 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 260
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 29 years

Geert, klaar geboek op jou ou stand, no. 4. Chris is op no. 3.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 21:14:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, klaar geboek op jou ou stand, no. 4. Chris is op no. 3.

Lekker! Ek sien reeds uit. Ek weet nie hoekom hulle my geskuif het na 5 nie, maar ek is happy. Ek sien die staanplekke is lekker groot....jou nommer 4 is 276m2. Nommer 6 is basies 300m2. Ek het epos vanoggend gekry....lyk of daar nog 3x staanplekke oop is op 1-8

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 21:57:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert my buurman. Jammer ek doen dit aan jou. Eks maar n raserige ou en ek snork dat sekuriteit my kom stil maak. Ook kom my pappegaai saam en jy moet hom hoor as hy n paar kappies in het. Anners hoort jy dit te oorleef 😥

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 22:28:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert my buurman. Jammer ek doen dit aan jou. Eks maar n raserige ou en ek snork dat sekuriteit my kom stil maak. Ook kom my pappegaai saam en jy moet hom hoor as hy n paar kappies in het. Anners hoort jy dit te oorleef 😥

Is jy op 6 John?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 22:56:24 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ja Geert. 

Grap net. Sien uit na die kamp

Lyk na n baie lekker oord

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct 2019 @ 23:02:22 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hulle sê so, Geert. 

Sien uit na die kamp

Lyk na n baie lekker oord

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 04:36:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja Geert. 

Grap net. Sien uit na die kamp

Lyk na n baie lekker oord

Daars hy John......ek sien self ook baie uit!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 10:51:26 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lekker! Ek sien reeds uit. Ek weet nie hoekom hulle my geskuif het na 5 nie, maar ek is happy. Ek sien die staanplekke is lekker groot....jou nommer 4 is 276m2. Nommer 6 is basies 300m2. Ek het epos vanoggend gekry....lyk of daar nog 3x staanplekke oop is op 1-8

Ja....nog 3x plekke oop op 1-8

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:26:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Net een en twee is oop na my bespreking bevestig is.

Ek staan op 7. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 14:34:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Chapperig, In 'n japtrap is ons sommer al 6 waens wat del gaan wees van die kampie.

Ek wil net vir die ander forum lede sê dat dit nie die enigste staanplekke is wat Drieberge het nie.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 17:01:10 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Heeltemal reg Leon. Daar is nog ander lekker stands beskikbaar. Kom mense kom kuier saam dan trek ons een groot laer daar wat oom Piet sal laat skaam kry

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 20:44:23 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek lees dat jy nie die voordeel het van tent joggies by drie berge.  Veral vir n kort naweek is dit belangrik vir my.

All out bookings is glad nie vir my user friendly of ek is net so bietjie stadig. Kan nie my stand view. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 20:55:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek lees dat jy nie die voordeel het van tent joggies by drie berge.  Veral vir n kort naweek is dit belangrik vir my.

All out bookings is glad nie vir my user friendly of ek is net so bietjie stadig. Kan nie my stand view. 

Staanplek 6

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 21:05:12 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dankie Geert. Lyk na n groot stand.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2019 @ 21:09:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie Geert. Lyk na n groot stand.

Ja.....amper 300m2

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 14:17:36 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Jy is gelukkig. Ek het hulle gebel en gevra vir no 6.  Hulle sê toe stuur 'n mail.  Ek stuur toe 'n mail.  Na 4dae niks. Bel weer.

Met 'n helse gejammer van hulle kant en als kry ek darem 7.

Die naweek gaan ons lekker kamp.  Ons is nou 'n hele paar mense al.

 

Wil 'n spanner in die "Works" gooi.......................... "Ek het 'n portable kole spit braai"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 14:18:32 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoeveel staanplekke van die 8 is nog oop Geert?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 14:41:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoeveel staanplekke van die 8 is nog oop Geert?

Sover ek weet staanplek 1 en 2 is nog oop......behalwe as iemand vandag gebel het.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 20:03:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jy is gelukkig. Ek het hulle gebel en gevra vir no 6.  Hulle sê toe stuur 'n mail.  Ek stuur toe 'n mail.  Na 4dae niks. Bel weer.

Met 'n helse gejammer van hulle kant en als kry ek darem 7.

Die naweek gaan ons lekker kamp.  Ons is nou 'n hele paar mense al.

 

Wil 'n spanner in die "Works" gooi.......................... "Ek het 'n portable kole spit braai"

Daai spit idee klink lekker Leon! 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2019 @ 21:11:32 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5790
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Hoekom sukkel julle so ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:37:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek wou nog altyd by Drie Berge gaan kamp het.

Wat is die datum nou weer?

Kom jy saam Frik? 7-9 Februarie 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:43:19 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Geert, ek weet sommer nou al daai naweek is een of ander skool ding aan die gang, ten to one atletiek of so iets.

As ek boek moet een ouer by die kinders wees, so ek sal dan allen moet deurkom en hulle dalk later of so iets.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:47:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert, ek weet sommer nou al daai naweek is een of ander skool ding aan die gang, ten to one atletiek of so iets.

As ek boek moet een ouer by die kinders wees, so ek sal dan allen moet deurkom en hulle dalk later of so iets.

Kyk wat jy kan doen....sal lekker wees om jou te ontmoet

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:48:38 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Kyk wat jy kan doen....sal lekker wees om jou te ontmoet

Lekker, sal so maak, as ek nie plek kry by die geoorloofde staan plekke nie sal ek n ander spot kies daar naby.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:51:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lekker, sal so maak, as ek nie plek kry by die geoorloofde staan plekke nie sal ek n ander spot kies daar naby.

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 20:29:26 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As daar nog forum lede is wat wil saam kamp...laat hoor van julle.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 10:43:17 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die draad het nou al afgeskuif na bladsy 7. Die moet mos voorblad nuus wees 😁

Is daar nog mense wat plan om saam te gaan.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 10:55:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja kyk die draad moet ons eintlik lewendig hou.  Wel ons is nou reeds 'n paar waens/tente. Maar hoe meer hoe beter.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 12:16:25 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1778
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek weet jaloesie is 'n moeilike en lelike ding, maar ek sit hier en dink dit is maklik om jaloers te wees oor so 'n lekker geleentheid wat ons nie kan meemaak nie.

Ek weet dit is my eie doen en late wat die situasie veroorsaak, maar nouja, dit is wat dit is.

Vergewe asb as ek sê ek is jaloers op julle. Dis al hoe ek myself kan uitdruk oor díe een.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 13:05:18 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5790
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Begin dan 'n draad met die datum en plek in die opskrif.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2019 @ 13:34:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is okay. Geert het goeie beheer oor die een en so tussen die lede wat reeds gaan moet ons die draad net lewendig hou.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 14:23:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

7x Staanplekke geneem. Staanplek nommer 1 nog beskikbaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 21:09:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Is staanplek een al gevul ?

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 06:42:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek glo nie hy is al gevat nie.  Want hulle sal vir Geert laat weet dan sal hy dit hier noem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 13:37:41 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Klink asof die kamp redelik vol gaan wees daardie naweek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 15:36:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Klink asof die kamp redelik vol gaan wees daardie naweek.

Het jy plek gekry Danie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 15:47:14 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert ek het nog nie bevestig nie maar glo daar behoort plek te wees al is dit nie staanplekke 1-8 nie.

Wat van 'n lys van name met hul staanplek nommer?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Nov 2019 @ 16:47:33 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Daar is nog baie plek oop van no 9 af op.

Was daar laasnaweek en by kantoor gehoor, hulle het geen probleem.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 22:06:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Daar is nog baie plek oop van no 9 af op.

Was daar laasnaweek en by kantoor gehoor, hulle het geen probleem.

 

Noem net dat jy van die forum is vir jou afslag

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 22:47:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

So 30 Desember sing ons saam Cliff Richard 40 days. Lekker 👍

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2020 @ 21:20:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tyd vlieg darem.....oor bietjie meer as n maand kuier ons lekker saam. As daar nog lede is wat wil saamkom...bespreek direk by 3Berge. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2020 @ 12:53:32 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Sjoe, hierdie twee dae werks week het ook verby gevlieg. 

Amper daar Geert, Kan begin pak.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2020 @ 06:11:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tyd vlieg darem.....oor bietjie meer as n maand kuier ons lekker saam. As daar nog lede is wat wil saamkom...bespreek direk by 3Berge. 

Onthou om te noem dat jy van die forum is om jou afslag te kry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 17:14:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dié wat saamgaan.....dis minder as n maand van nou. Wat stel julle voor? Doen ons iets spesiaals soos n spit die Saterdag? Of hou ons dit eenvoudig....bring en braai....elkeen vir homself die naweek?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2020 @ 17:27:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9258
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dié wat saamgaan.....dis minder as n maand van nou. Wat stel julle voor? Doen ons iets spesiaals soos n spit die Saterdag? Of hou ons dit eenvoudig....bring en braai....elkeen vir homself die naweek?

Kan so spit doen op n lang naweek.

Dis baie hard om so te staan en werk voor gas of vuur.

Doen maar die bring en braai.

Kan op 5 en 6 groot dak opsit en daar kuier, grasperk is groot daar self by 1 en 2.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 07:42:47 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kan so spit doen op n lang naweek.

Dis baie hard om so te staan en werk voor gas of vuur.

Doen maar die bring en braai.

Kan op 5 en 6 groot dak opsit en daar kuier, grasperk is groot daar self by 1 en 2.

 

 

 

👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 09:06:57 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek stem ook Vir n bring en braai. Gewone naweek let's keep it simple.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 09:35:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek stem vir gewone bring en braai.  Elk bring sy eie braaier, eie kole, eie vleis en eie by kosse en drink goete.  En dis ook net as jy wil saam braai.

Ons kan mekaar ook leer ken met 'n verby stap en groet met geen verpligtinge nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2020 @ 09:36:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ons moet darem net so bymekaar kom dat ons 'n foto kan neem.  Die res stel ek voor is jou naweek om te geniet.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 07:32:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Oupa en Ouma van die Kaap gaan saam met ons Kamp die naweek. 

Hulle sal in die karavaan slaap en ek en Ma weer for a change in die tent.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 07:48:01 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Oupa en Ouma van die Kaap gaan saam met ons Kamp die naweek. 

Hulle sal in die karavaan slaap en ek en Ma weer for a change in die tent.

Lekker....familie van jou kant of Lindie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 18:57:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek stem vir gewone bring en braai.  Elk bring sy eie braaier, eie kole, eie vleis en eie by kosse en drink goete.  En dis ook net as jy wil saam braai.

Ons kan mekaar ook leer ken met 'n verby stap en groet met geen verpligtinge nie.

Goeie idee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 06:14:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lekker....familie van jou kant of Lindie?

Lindy se ouers. Ek moet net seker maak my tent kamp geite is alles in orde en werkende toestand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 16:46:57 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek is jammer om teleur te stel. Ek kan nie die naweek bywoon weens n besering.  Staanplek 6 nou beskikbaar. 

Ook is ek nou meer as oortuig om my Fleetline te verkoop as enige iemand sou belang stel. Info is ind classifieds. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 17:01:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek is jammer om teleur te stel. Ek kan nie die naweek bywoon weens n besering.  Staanplek 6 nou beskikbaar. 

Ook is ek nou meer as oortuig om my Fleetline te verkoop as enige iemand sou belang stel. Info is ind classifieds. 

Ai John....dis nou baie hartseer nuus....jy was juis die een wat so uitgesien het na die naweek. Jin het my vertel. Sterkte John....ek dink aan jou. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2020 @ 04:28:09 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Baie sterkte in hierdie tyd. Wees net vol moed soos jy gelukkig is. Dis regtig jammer om te hoor dat jy nie meer kan saam kamp nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 08:00:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Reminder aan enige iemand wat nog wil saamkom. Ons kamp saam by Drie Berge buitekant Brits vanaf 7=9 Februarie. Maak bespreking direk by oord. Ons staan by staanplekke 1-8, maar jy is welkom om enige ander plek te staan. As jul bespreek, sê julle is van die caravanparks.com groep....dan kry jul spesiale afslag. Sien uit om nog forum lede te ontmoet. Sien jul daar! Dit gaan baie informeel wees....elkeen doen sy eie ding. Wil miskien wel die geleentheid skep om Saterdag aand saam te braai vir dié wat sal belang stel.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 22:19:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Drie Berge het gebel....wil hoor of een van ons nog staanplek 1 wil hê.....klink of hulle navraag het vir hom. As iemand hom wil bespreek, laat weet dringend asseblief 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2020 @ 15:31:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Reminder aan enige iemand wat nog wil saamkom. Ons kamp saam by Drie Berge buitekant Brits vanaf 7=9 Februarie. Maak bespreking direk by oord. Ons staan by staanplekke 1-8, maar jy is welkom om enige ander plek te staan. As jul bespreek, sê julle is van die caravanparks.com groep....dan kry jul spesiale afslag. Sien uit om nog forum lede te ontmoet. Sien jul daar! Dit gaan baie informeel wees....elkeen doen sy eie ding. Wil miskien wel die geleentheid skep om Saterdag aand saam te braai vir dié wat sal belang stel.

Kan nie wag om saam met julle te kuier nie😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2020 @ 16:04:40 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Hoe lyk dit kan mens hoor wie staan waar - nie dat dit saak maak nie. Dalk net meer om te weet wie hul weg oopsien DV vir hierdie saamkamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2020 @ 16:15:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hoe lyk dit kan mens hoor wie staan waar - nie dat dit saak maak nie. Dalk net meer om te weet wie hul weg oopsien DV vir hierdie saamkamp.

Eks op 5

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 13:40:04 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Reminder aan enige iemand wat nog wil saamkom. Ons kamp saam by Drie Berge buitekant Brits vanaf 7=9 Februarie. Maak bespreking direk by oord. Ons staan by staanplekke 1-8, maar jy is welkom om enige ander plek te staan. As jul bespreek, sê julle is van die caravanparks.com groep....dan kry jul spesiale afslag. Sien uit om nog forum lede te ontmoet. Sien jul daar! Dit gaan baie informeel wees....elkeen doen sy eie ding. Wil miskien wel die geleentheid skep om Saterdag aand saam te braai vir dié wat sal belang stel.

Amper sulke tyd. Wie kom nog saam?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 14:13:57 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4790
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ons is seker nie net 3 as ek gaan op die wat reeds geantwoord het?cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 14:17:35 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nee wat ek dink ons het die staanplekke vol gemaak van 1-8.  Maat van my wat saam gaan kamp staan op 11.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 18:34:52 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Ons staan op 3 en RD op 4,     nog 1 week............amper daar.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 07:07:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Eks op 6 en 'n maat op 11.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 07:13:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kan so spit doen op n lang naweek.

Dis baie hard om so te staan en werk voor gas of vuur.

Doen maar die bring en braai.

Kan op 5 en 6 groot dak opsit en daar kuier, grasperk is groot daar self by 1 en 2.

 

 

 

Ek het 'n OU groot silver seil wat  ons kan op slaan.  As daar 'n paar manne is wat 'n eksta kant paal tou en anker penne het., bring saam asb.

Dan kan ons vir Saterdag aand 'n lekker kuier plek inrig en dalk een van die vinnige oplig Gazebos. net om die groot seil se middel op te lig.

Hier kom 'n lekker kuiertjie hoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 08:56:26 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

No man. Kan julle nie Stiller oor die ding gesels. Ek raak mos nou groen van jealousy

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 14:56:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder of Chuck verjaarsdag koek gaan bak?🤔😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 19:50:00 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1302
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Lekker sjokolade koek, hoe water my mond nou

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 21:49:27 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wanneer is ons Chuck se B day

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2020 @ 21:22:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wonder of Chuck verjaarsdag koek gaan bak?🤔😎

Lekker sjokolade koek, hoe water my mond nou

Wanneer is ons Chuck se B day

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 16:29:40 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16343
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Reminder aan enige iemand wat nog wil saamkom. Ons kamp saam by Drie Berge buitekant Brits vanaf 7=9 Februarie. Maak bespreking direk by oord. Ons staan by staanplekke 1-8, maar jy is welkom om enige ander plek te staan. As jul bespreek, sê julle is van die caravanparks.com groep....dan kry jul spesiale afslag. Sien uit om nog forum lede te ontmoet. Sien jul daar! Dit gaan baie informeel wees....elkeen doen sy eie ding. Wil miskien wel die geleentheid skep om Saterdag aand saam te braai vir dié wat sal belang stel.

Amper daar.....kan die dae al op een hand aftel!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2020 @ 17:16:25 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1545
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years

Julle moet geniet,anderdag is dit dalk ons beurt.Ons soek net die bewyse van julle samesyn.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Feb 2020 @ 21:28:19 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2968
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wonder of Chuck verjaarsdag koek gaan bak?🤔😎

Gaat daai koek so lyk 🤔 en as dit n chocolate cream cake is dan gaan ek oorgaan in depressie. Wil ok da wees.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Feb 2020 @ 06:12:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15893
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Amper daar.....kan die dae al op een hand aftel!

Ja kyk Drieberge is ' great plek om te kamp.  Staanplekke is naby die Dammetjie se wal so die water wat daar oor vloei maak dit ekstra rustig.

Dan glo ek gaan dit puik wees om 'n paar forum mense te ontmoet en oues weer te sien.

 

Wie vertrek die vroegste vir die kamp?  Is daar iemand wat al Donderdag deur ry?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za