English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 808
Total Views: 82 284 793
topics: 10 756
replies: 123 530
views: 38 810 191
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Forum lede wat wil saam potjie maak

replies: 35
views: 543
25 Feb 2019 @ 10:45:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Comet karavane in Boksburg hou weer 9 Maart 2019 hul jaarlikse potjiekos kompetisie. Soos ek verstaan is dit blykbaar n dag vol pret. Ek het gewonder of daar belangstelling sal wees as daar ander forum lede is wat sou belang stel om ook deel te neem.....gedink as daar paar is, kan ons saam n "caravanparks.com forum span" inskryf. Dit gaan van ons die kans gee om medeforum lede te ontmoet en diè van ons wat mekaar reeds ontmoet het lekker op n sosiale vlak met mekaar te kan kuier en die dag te geniet. 

Laat weet as julle sou belang stel!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2019 @ 10:47:14 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Afskrif van epos wat ek van Comet karavane ontvang het......

Ons wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om u te bedank vir u belangstelling getoon aangaande die bogenoemde onderwerp . dit is ons voorreg om die volgende inligting aan te stuur soos versoek

 Ons potjie pot kompetisie vind op die 9de Maart plaas op ons gronde ,, Ons spesiale gas en beoordelaar is die bekende Ben Kruger ,,,

  INSKRYWING IS VERNIET ,,, julle moet net  julle eie eetgery en braai toerusting ,stoele en tafel saambring ,, potjies kan op vuur of gas gedoen word ,,, die vuur gedeelte sal deur ons verskaf word

 

  Die be-oordeling sal op die volgende punte beoordeel word ,,,, span-gees ,, tema van die span ,, die voorbereiding asook die bedizening van die disse ,, daar moet vir 3 beoordeelaars bedien word en dis basies voorgereg ,,hoof-dis en nagereg

 

 Hierdie dag is net n lekker saam kuier dag ,, oop vir almal om deel te neem ,, ons het alreeds verskeie inskrywings ontvang ,, daar sal hope pryse wees om gewen te kan word

 Ons het ook verskeie verskaffers wat hulle produkte sal ten toon stel en selfs deel-neem

 Musiek ,, pannekoek en verversings sal ook te koop wees

Ons doen  ook hierdie dag in samewerking met SAWA ,, hulle het alreeds 2 streke wat gaan deel-neem en almal kuier dus deur die dag by almal ,,

Na die be-oordeling , kuier almal lekker saam en proe sommer van almal se potjies

Indien u enige verdere inligting benodig , is u welkom om navraag te doen

Kind regards

Thomas Leifert

011) 826 6241

011) 826 6244 (fax)

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2019 @ 06:10:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het al drie potjie kos wedstryde gewen ek sal maar eerder nie deelneem nie ...................................................... Dit is om iemand anders kans te gee om te wen!

 

Ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2019 @ 14:42:00 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het al drie potjie kos wedstryde gewen ek sal maar eerder nie deelneem nie ...................................................... Dit is om iemand anders kans te gee om te wen!

 

Ha ha ha ha

Leon,

Was daar ander deelnemers?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2019 @ 23:03:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het al n pot by die huis gemaak....dan sฤ› my familie: Dit was nou n wenner. Dan het ek ook seker al gewen? ๐Ÿ˜Žhahaha

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 07:04:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7617
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal graag wou bywoon maar is op die pad vir werk. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 07:08:10 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Leon,

Was daar ander deelnemers?

Pottie ek kan mos nie my geheim weggee nie.......................

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 15:32:40 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek het al n pot by die huis gemaak....dan sฤ› my familie: Dit was nou n wenner. Dan het ek ook seker al gewen? ๐Ÿ˜Žhahaha

Dis ook al wanneer ek 'n wenkans gaan kry, as daar net een pot deelneem!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2019 @ 20:30:46 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

CaravanParks.com is going to be making a potjie at Comet Caravans that weekend.  This could be an awesome time to have a CaravanParks.com Forums together.

This will be our fourth year at this event.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2019 @ 07:12:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

CaravanParks.com is going to be making a potjie at Comet Caravans that weekend.  This could be an awesome time to have a CaravanParks.com Forums together.

This will be our fourth year at this event.

Then I will make a plan to visit you all.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2019 @ 16:29:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Op die einde van die dag gaan so n potjiekos kompetisie meer oor die lekker saamkuier....altyd gesellig so n klomp potte wat saam prut.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2019 @ 18:04:42 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Veral as dit n span "OU" potte is.laughing

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 11:33:06 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

Comet Potjie Competition 2019

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 11:57:51 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

We should make this part of the annual CaravanParks.com Forums Members meet up.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 12:14:39 pm
Anonymous

We should make this part of the annual CaravanParks.com Forums Members meet up.

With our last saamtrek at Bloekom, I noticed your dad made a nice sea fish pot with Warren.

Trust you can follow his footstepslaughing. If so, I will gladly join you and invite myselflaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 12:28:27 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

With our last saamtrek at Bloekom, I noticed your dad made a nice sea fish pot with Warren.

Trust you can follow his footstepslaughing. If so, I will gladly join you and invite myselflaughing

 

LOL... me cook food... hahahaha... perhaps cornflakes or popcorn is all I can make...
My wife makes the food in our house she will be making a Farm Fare Themed Potjie, something with secret ingredients...

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 12:35:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk my die manne is nie baie lus vir pot maak nie

Ons maak n deal: Ek sal die pot maak en julle kom kuier net lekker!

Wie sien ons daar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 12:39:56 pm
Anonymous

Lyk my die manne is nie baie lus vir pot maak nie

Ons maak n deal: Ek sal die pot maak en julle kom kuier net lekker!

Wie sien ons daar?

Dankie vir die uitnodiging, dek die tafel vir 2-gasteembarassedlaughing.

Geert, wat bring ons saam soos bv: 'n slaaitjie, nagereg ens...??

LOL... me cook food... hahahaha... perhaps cornflakes or popcorn is all I can make...
My wife makes the food in our house she will be making a Farm Fare Themed Potjie, something with secret ingredients...

I will taste both potjies, Geert's and your wife'slaughing.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 12:44:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir die uitnodiging, dek die tafel vir 2-gasteembarassedlaughing.

Geert, wat bring ons saam soos bv: 'n slaaitjie, nagereg ens...??

[quote]1012,250166437[/quote]I will taste both potjies, Geert's and your wife'slaughing.

 

Daars hy Dennis.....sien uit! Ek laat weet....maar glo dit gaan net eetgerei wees en eie drink goedjies

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 15:54:30 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Sjoe Geert, dit klink lekker. Ongelukkig oppad terug huis toe van Ramsgate af die  betrokke Saterdag. Geniet dit!

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Mar 2019 @ 18:04:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Sjoe Geert, dit klink lekker. Ongelukkig oppad terug huis toe van Ramsgate af die  betrokke Saterdag. Geniet dit!

Als reg....volgende keer.

 

Ns. As jy oppad was see toe kon ons vir jou padkos saam gegee het๐Ÿ˜Ž

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 17:02:51 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daars hy Dennis.....sien uit! Ek laat weet....maar glo dit gaan net eetgerei wees en eie drink goedjies

 

.....en stoele

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 17:48:34 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Dit sou lekker gewees het Geert.  Baie dankie. Ry more oggend. Ons sleep gelukkig nie gaan in n eenheid bly.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2019 @ 17:52:31 pm
Anonymous

.....en stoele

 

Nee manlaughing, Comet het mos baie karavane.

Ons sleep sommer een naderlaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar 2019 @ 20:04:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nee manlaughing, Comet het mos baie karavane.

Ons sleep sommer een naderlaughing

 

๐Ÿ˜‚....kan werk!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 09:07:55 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Lyk my die manne is nie baie lus vir pot maak nie

Ons maak n deal: Ek sal die pot maak en julle kom kuier net lekker!

Wie sien ons daar?

Ek dink ek gaan n hoender pot maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 13:12:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Julle moet gaan vir goud.  Ek sal kyk hoe verloop sake en tyd. Die koper van die Classique kom die wa Saterdag haal.  Dan moet ek nog die trukamera en monitor vir hulle instaleer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Mar 2019 @ 13:13:28 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Of eerder net die bedrading en monitor die kamera is mos reeds op die wa.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 18:24:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wie sien ons nog Saterdag?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 18:59:41 pm
Anonymous

Geert, weens my gardener wat teenwoordig gaan wees by my huis, het ek geen keuse om hierdie een te sal moet oorstaan nie.

Jammer die kompetisie is slegs tot 2-uur, maar ongelukkig is sy werks ure vanaf 7:30 tot 15:00.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Mar 2019 @ 20:22:05 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 724
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Jammer, maar ek kamp vanaf more tot die 15 de Mrt by Buffelspoort

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2019 @ 22:13:09 pm
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2694
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

So my wife Holley is going to be making the Potjie at Comet Caravans this Saturday.  It is a secret recipe, Stefan and Hannah will be making the desert.  It's going to be good.

The car is packed and we are ready to travel early tomorrow from Pietermaritzburg.

See you all on Saturday

 

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2019 @ 22:29:23 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1647
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Man dit klink lekker. Ek kuier in Mabelingwe die naweek. Ek is nie n braai man,  EK hou van my potjie en hier gaan ek beslis uit mis 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 07:10:41 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

As van julle in die omgewing is....kom sê gou hello!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2019 @ 09:28:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die koper van my maat se karavaan kom die wa môre haal. Ek hoop maar dis gou en vroeg dan kan ek by Comet 'n draai maak.

Hoop om julle te sien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required