English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 620
Total Replies: 220 501
Total Views: 81 950 768
topics: 837
replies: 11 171
views: 3 147 300
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Forum lede goodies..

replies: 19
views: 336
21 May 2019 @ 21:07:51 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi almal.

Dit is seker al iewers op die forum geplaas en ek het gesoek.

Wil graag iets soos 'n "klein sticker" , pet, met die logo aankoop om op my voertuig aan te bring om te "brag'" ek is 'n lid. 

Sal met liefde so unieke iets aankoop met die "K.P" logo, hemp ens. Dit kan net lekker wees as ek iemand iewers sien en weet. 

Miskien misgekyk sover. 

Geel strikkie om spieel word gebruik deur die "oomPaul' mense. 

Help reg.. waar i.d ek?  Dink ek ry baie manne hier verby en besef dit nie eens nie.

Groete.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:14:09 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Nee gaan nie pet aan die voertiug aanbring nie maar aan myself!! Swak sin gebruik!! 🤣🤣

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:27:13 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7054
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vra Admin.

Hulle sal vir jou een aan stuur. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:38:08 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Dankie Chuck. 

Sal so maak. En sal uitvind van ander "goodies" ook. Miskien ook nog meer lekker goete! Dankie.

Rustige aand. Groete.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:42:59 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7054
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Terwyl jy besig is vra sommer vir n pak kaarte en n kampgids. 

Nog meer n T Hemp ook. 

Se Chuck het alles jy wil ook want jy ken hom. 

Vat die hele hand man...... Lol

Groete 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:51:29 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

So n plakker nie n slegte idee. Ek sal ook dit op my wa wil sit en te wys ons is deel van n baie lekker gesels groep

 

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 21:57:04 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

cool@Chuck...

Ai tog nou lag ek lekker!!!

Duidelik was die draad van die punt nie soooo om bedoel nie.  Nie bedoel freebeees vir almal nie..

Sal admin vra om die te verwyder.

Dis maar hoekoem ek wou weet. Sal met liefde my $ insit soos ek hou maar net van "collectables' nou nog  n sticker van 'africa elephant" agter op my lorry.

Groetnis.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 22:04:08 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
Ek het lelik skeef getrap hier wat nie my bedoeling was nie. Mooi sleep en lekker kamp. Groete. Jan.
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 22:07:06 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
Ek het lelik skeef getrap hier wat nie my bedoeling was nie. Mooi sleep en lekker kamp. Groete. Jan. P.s. 1ste pos deur my het genoem "aankoop'.
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 May 2019 @ 22:27:06 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Het weer my oorspronklike skrywe nagegaan en duidelik 2x die woord aankoop gebruik. 

So verder is dit dit. 

Dankie. Vrede almal en rustige nag.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 02:02:27 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1144
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Jan, niks om oor sleg te voel nie. Admin stuur vir jou die goed aan indien jy daarvoor vra. Glo dit is wat ysterman Chuck vir jou se, ...........vra net!!!

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 06:03:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12656
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Of maak 'n punt daarvan om met die volgende skou by CP.com se stalletjie 'n draai te maak dan.

So maak jy sommer kennis met Gonnie en sy mense en dan gee hulle sommer vir jou die plakker daar en 'n goodies sak om bv klein kiddies besig te hou in 'n kar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 06:23:32 am
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7054
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jip die goodies is gratis, verniet, mahala. 

Nie lelik bedoel nie. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 09:22:53 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 263
Joined: 28 Feb 2018

Nothing in life is "verniet" mahala, heehee

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 11:07:57 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Dankie almal.

Ek gaan oor so 9 dae die Xpo bywoon en ek sal gaan hallo se daar by die stalletjie.

Groete.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 May 2019 @ 23:27:04 pm
Bak oor
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1190
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Niks is verniet, plakker nog steeds n goeie idee. Sal natuurlik betaal vir dit.

Rom 8 - 1&2
Daar is nou geen ververoordeling vir die wat in Christus jesus is
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 01:07:54 am
CaravanParks.com
Administrator
100% Profile Strength
Posts: 2557
Joined: 01 Jan 1999
Experience: 46 years

I will look into this again...

We did have stickers for Forum Members in the past...

I will arrange this.

"Find a job you love, then you will never have to work again!"
The CaravanParks.com Team
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 17:06:01 pm
Tjaart
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 362
Joined: 02 Jan 2014
Experience: 14 years

Wat van n Pet met die Naam op Natuurlik sal betaal vir dit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 06:45:47 am
Relaxed Camper
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 12286
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sal ook een koop. Ek dra daaglìks pette en koop by elke oord waar ek kuier een....as hulle het. Behalwe nie by Kokoriba gekoop nie...hulle het net pink kleurige pette gehad.😎 Die meer kwaliteit pette dra die lekkerste

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2019 @ 07:02:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 12656
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek  stem die Pet is 'n goeie idee.  Ek self dra dit glad nie. Hou maar by my Leer veld hoed.

Het juis by Eiland vir Ma gesê ek wil my ou Army boshoed terug sit in die karavaan.  Het hom al van 1982 af.

Hy dra die lekkerste.

Plakkers nie sommer op die wa nie............ Het maar oorreding gevat om die Maia bytjies onder die Maia naam te plak.

Ek persoonlik sal hou van 'n CP.com vlaggie wat ek aan die middel tent paal vas maak of vas knip of vas velcro............................ so verskil elke ou maar nè.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First