English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 776
Total Replies: 269 593
Total Views: 83 853 915
topics: 416
replies: 5 817
views: 156 793
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Fortuner Weatherstrip

replies: 4
views: 216
07 Apr, 2022 @ 07:11:15 am
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Hallo Almal. Hierdie is seker nie gepas vir die site nie , maar ek weet hier is seker n hele paar Toyota eienaars. Ek is opsoek na die weatherstrip op die deur vir n Fortuner. Dis die strip wat horisontaal met die venster loop aan die buitekant. Ek het nou al verskeie "scrapyards" probeer maar geen luck. Toyota handelaars vra R1000 vir een.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr, 2022 @ 13:26:10 pm
mulderpm
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2110
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 52 years

www.lewetrading.com. Car-bon. Kazi. Centurion China mall. Old Jhb road.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May, 2022 @ 11:26:17 am
Madz
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 36
Joined: 22 Oct, 2012
Experience: 14 years

Ons het by Montana Traders Market by een van hulle winkels gekry.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May, 2022 @ 13:43:12 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20055
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

www.lewetrading.com. Car-bon. Kazi. Centurion China mall. Old Jhb road.

Ek het hul noudiedag  gesoek vir iets anders....lyk of hul getrek het?...kon hulle nie vind nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May, 2022 @ 19:51:14 pm
ShawnM
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 19
Joined: 05 Apr, 2022

Ek het die Car Bon ou gewhatsapp met n foto van wat ek soek maar die boodskap word nie deliver. Sal die naweek by Montana traders gaan kyk, dis nie ver van my af. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required