English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 710
Total Replies: 255 256
Total Views: 83 334 479
topics: 11 679
replies: 140 666
views: 39 387 398
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Foreign forum members?

replies: 6
views: 230
03 Sep 2018 @ 14:49:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek sien op kamp facebook blaaie dat daar heelwat buitelanders is wat lid is en saam gesels met Suid Afrikaners. Hoeveel van ons lede is ook van die buiteland wat hier soms inloer? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 18:54:59 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 31 years

Ek sien op kamp facebook blaaie dat daar heelwat buitelanders is wat lid is en saam gesels met Suid Afrikaners. Hoeveel van ons lede is ook van die buiteland wat hier soms inloer? 

Tensy hulle oud ZAR's is, gaan hulle nie kan antwoord nie.

Glo nie opregte buitelander gaan in Afrikaans kan saampraat nie.

So, baie goeie vraag. As daar buitelandse lede is wie nie Afrikaans magtig is nie, sal ons noodgedwonge na 'n taalbeleid moet kyk om hulle te akkommodeer.

Daarvoor het ons aanduiding nodig soos jy vra Geert.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Sep 2018 @ 19:40:18 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 41 years

Ek het n forum lid geword toe ek nog in SA gebly het maar bly nou in Engeland en kuier op die oomblik in Amerika maar ek geniet dit nog steeds om deel van die forum te wees.  Geniet verskeie onderwerpe en HM se weeklikse wildtuin trippie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2018 @ 07:05:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16254
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Facebook is most maar grotendeels Engels. So daar sal verseker buitelanders wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 07:27:05 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1830
Joined: 21 May 2013
Experience: 21 years

Ek het n forum lid geword toe ek nog in SA gebly het maar bly nou in Engeland en kuier op die oomblik in Amerika maar ek geniet dit nog steeds om deel van die forum te wees.  Geniet verskeie onderwerpe en HM se weeklikse wildtuin trippie

Baie mooi. Ek dink dit is wonderlik dat mense steeds op hierdie wyse kontak behou met ons mooi land. Daar was al voorheen mense van Nederland wat navraad dedoen het oor ons land. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2018 @ 15:28:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17660
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Who can remember ROADEE from Australia?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 06:52:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16254
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Who can remember ROADEE from Australia?

Yes can remember them.  Wonder where they are now on this planet of ours.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za