English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 487
Total Replies: 234 647
Total Views: 82 534 687
topics: 143
replies: 2 182
views: 51 230
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Ford vs Isuzu vs Mahindra

replies: 20
views: 466
05 Oct 2019 @ 17:44:30 pm
Lands911
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 20 Apr 2016

Hi 

I a looking for some sound,iimpartial advice on which vehicle to purchase as my first 4x4...

I have gone to the different dealerships etc but obviously would be told their product is the best.

So the new Mahindra S10 DC 4X4 comes in under R400,000.00 brand new with full feature navigation, cruise control etc, has a 2.2 engine and looks robust. Is also a 6 speed manual. Comes with good torque at low rpm. Have a 4y warranty and 5y service plan new. 

The Ranger and Isuzu, for my price range under R450,000.00, will have to be a second hand Ranger XLT or Isuzu Dteq 3.0 to have the similar specs as the Mahindra - Nav, cruise control etc. But will be slightly over R400,000.00 and will then be 6 speed auto with hill launch and hill descent which the Mahindra doesn't have. Obviously here I will only have the balance of the warranty and service plans if it's relatively new model. 

Is it worth going used as opposed to new for a few extra features. And what is the reliability of the Mahindra, I know Ford and Isuzu are well known brands etc. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 18:10:16 pm
Badger
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 63 years

I know the position you are in, and have been going through this dilemma for   about 3 months and have instead started modifying my current vehicle to suite our specific requirements.

I would agree with you that all of the BIG bakkies are very highly priced higher than the Chinese and Indian  But ?????????

Don't overlook the Nissan  NP300 2.5 DCI Hard Body. It is really a Bakkie, But it has proved itself over many years.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Oct 2019 @ 22:06:18 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Mahindra onder andere is beslis n bakkie wat baie gewild is onder boere en baie verbruikers. Het homself as n brand gewys wat nie lig geskat moet word. So ook GWM.

Ding is hoe beskikbaar is hulle onderdele. Is dit net by die verspreiders beskikbaar en hoeveel verspreiders is daar in ons land. Wat is die voertuie se onderdele se pryse. Waar diens jy die outjies ?

Ek sit met n GWM wat n great bakkie is maar het myself van my voete af geskrik toe ek begin pryse vir onderdele kry by die handelaars so ook die diens kostes

Dit is baie die geval van baie aanloklik, baie mooi ekstras, en goedkoop. Tot jy begin herstelwerk doen dan is die Fords, Isuzu en Toyotas nie meer so duur.

Sterkte met jou besluit maar ek beveel aan jy doen jou huiswerk baie mooi. 

Ook as jy wil verkoop is n ou Ford bakkie baie meer werd as n redelike nuwe bakkie van China en Indië.

Maar net my opinie.

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 06:53:54 am
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 885
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Very true what Bak oor mentions above. When we camped at Eiland Spa this past winter, a couple arrived with a badly damaged Mahindra SUV. They were involved in an accident in Magoebaskloof. His Mahindra was taken to a panel shop in Tzaneen. When we left, approximately 6 weeks later, they were still waiting for certain parts to arrive from India.

That was also the problem with Renault and Citroen vehicles in the past (I don't know whether the situation improved since then). 

Something to consider with a  completely manufactured vehicle imported from another country.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 12:14:21 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 943
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

My swaer ry al jare lank met  GWMs. Hy is heel tevrede met die goed. Persoonlik ry ek liewer ‘n goeie tweedehandse Toyota/Ford/Nissan/Isuzu. Jy gaan baie minder geld met  jou herverkoop verloor en daar is so veel meer agente sou jy erens ‘n probleem optel.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 12:34:38 pm
Lands911
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 20 Apr 2016

Dankie vir almal wat nou al raad gelewer het. Dis maar nog n moeilike besluit. Ek verneem dat Mahindra nou in Durban aanmekaar gesit word, so weet nie hoe dit die parte se pryse gaan affekteer nie. 

Ek is darem nie haastig om te besluit nie. Sal natuurlik al drie gaan test drive en sien. 

Die nuwe Mahindra S10 het n aantreklike face lift gekry en baie ektras wat ingesluit is. Ek moet ook kyk na diesel verbruik en tow capacity. Wil graag later aan n off road camper trailer of karavaan ook kry. 

Hou maar aan met die advies asb, elke bietjie help.... 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 14:16:18 pm
Braam
Bronze Member
29% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 24 Sep 2012

Ek ry en sleep met 'n Mahindra, geen probleme nie en ek geniet die voertuig baie. Ek het geen  ondervinding van die ander brands nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 18:50:44 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 557
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Dankie vir almal wat nou al raad gelewer het. Dis maar nog n moeilike besluit. Ek verneem dat Mahindra nou in Durban aanmekaar gesit word, so weet nie hoe dit die parte se pryse gaan affekteer nie. 

Ek is darem nie haastig om te besluit nie. Sal natuurlik al drie gaan test drive en sien. 

Die nuwe Mahindra S10 het n aantreklike face lift gekry en baie ektras wat ingesluit is. Ek moet ook kyk na diesel verbruik en tow capacity. Wil graag later aan n off road camper trailer of karavaan ook kry. 

Hou maar aan met die advies asb, elke bietjie help.... 

 

hulle word as 'n box kit in gebring dan word dit net saamgevoeg bv Bumpers en sitplekke. as dit in SA op / aanmekaar gesit word is daar belasting voordele vir die invoerder.

Ken paar manne / boere wat Mihandra's ry en hulle se dit is 'n werks esel maar as hulle dorp toe gaan ry hulle Toyota

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 19:53:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Neem die Ford dan help jy so bietjie met die verkoop syfers.

Lol

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 20:43:34 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1384
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Moeilike besluit! Din die Mahindra het baie verbeter die afgelope paar jaar maar onderdele is en sal steeds 'n probleem wees, verl die wat nie 'n groot omkeersyfer het nie...het so iets ervaar klompie jare terug met SWAMBO se Hyundai Getz. behoort minder van 'n probleem te wees in bedie die Ford en Toy se geval aangesien beide hier vervaardig word (soos reeds opgemerk die montering van Mahindra is in wese SKDs (semi-knock down kits) wat soos 'n Meccano stel aanmekaar gesit word plaaslik...dit beten nie onderdele is geredelik beskikbaar nie. Aan die ander kant is jou keuse moeilik omdat jy moet jies tussen nuut en gebruik...mens is seker altyd geneig om eerder vir nuut te gaan? Beide die Ford en Toy sal goeie keuses wees, doen net jou huiswerk en laat die agente vlgs VIN nommer jou moontlike keuses se diensrekord nagaan. My hart sê vir my kies tussen die Ford en Toy, my kop weer sou na die Mahindra neig....nuut bly altyd lekkerder! (hang ook af hoe belangrik inruilwaarde vir jou is....jy sal verloor op die Mahindra by inruil...). Dalk ook goed om na specials by beide Ford en Toy te kyk, of dalk demo modelle?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 06:09:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14776
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek bv sal vir enige van die voertuie gaan as ek jy was. Maar nou is ek nie jy nie en sal 'n toya nooit in my garage staan nie. (Dis persoonlike redes).

Elke "maak" het sy voordele en nadele maar dit maak nie van hulle swak voertuie nie.  Die Ford's en toya's se pyne is gewoonlik op die rakke en word gemaklik deur almal bespreek waar Mahindra se sê goed redelik stil is.  Ek dink dit is 'n puik voertuie en kwyt hulle goed van hulle taak.

Ideale plek om terugvoer te kry rakende die beskikbaarheid van onderdele is maar 'n paneel klopper.  Maak 'n draai by tenminste drie van hulle en vrae uit oor dit. Jy sal gou gou 'n goeie idee vorm van wat is regtig die werklikheid.

As dit kom by die 4x4 en sleep van 'n karavaan twyfel ek nie in die Mahindra se vermoë nie.  Die Ford's en toya's doen dit dalk net makliker.

 

Hoop jy kom reg en maak 'n besluit wat goed vir jou gaan werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 08:35:20 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 701
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Dankie vir almal wat nou al raad gelewer het. Dis maar nog n moeilike besluit. Ek verneem dat Mahindra nou in Durban aanmekaar gesit word, so weet nie hoe dit die parte se pryse gaan affekteer nie. 

Ek is darem nie haastig om te besluit nie. Sal natuurlik al drie gaan test drive en sien. 

Die nuwe Mahindra S10 het n aantreklike face lift gekry en baie ektras wat ingesluit is. Ek moet ook kyk na diesel verbruik en tow capacity. Wil graag later aan n off road camper trailer of karavaan ook kry. 

Hou maar aan met die advies asb, elke bietjie help.... 

 

Hulle kan hom in Sandton aanmekaar sit.

Amper R400k vir `n Mahindra is baie geld. Ek sal daai geld vat en tweedehands gaan.

(party keer is daar nogal goeie specials op Fords)

Doen jouself `n guns en vind uit wat kos parte (soos brakepads ens. Moenie eers praat van bakpanele) vir daai Mahindra.

Daar is wat gelukkig is met hulle Mahindras, maar.....

Van `n eens op `n tyd Mahindra eienaar, nou `n

wit Toyota eienaar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 08:41:44 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1612
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek ry al Mahindra van 2005 af en is baie gelukig. Enige bakkie is so goed soos jy agter hom kyk. ek het meer as 1.8 mil km gery met die mahindras een keer tubo vervang want handelaar my vir ride gevat onderwaarborg, was nie turbo wat foutief was nie maar vacume pyp wat wastegate operate. Sal nie weer daai handelaar support nie. Het my bakkie waarmee ek koerante gery het gebreuk op net oor 800000km en moes engine oordoen. So overall is ek tevrede. Ek kan nie oor die hillux en ford en GWM raad gee nie het hulle nie gery nie. Nog nooit gesukkel met parte nie maar het hulle nog nie Gestamp nie.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 09:18:53 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 360
Joined: 28 Feb 2018

Also use consumers forum, (Helo Peter.Com etc.) , and AA (crash and replace parts comparison), website for comparison, and users complaint, remember the more popular sold car the higher number of complaints, the score given by the users is very interesting, note the lowest score and it has mostly to do with the backup services 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 10:53:41 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1384
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Hulle kan hom in Sandton aanmekaar sit.

Amper R400k vir `n Mahindra is baie geld. Ek sal daai geld vat en tweedehands gaan.

(party keer is daar nogal goeie specials op Fords)

Doen jouself `n guns en vind uit wat kos parte (soos brakepads ens. Moenie eers praat van bakpanele) vir daai Mahindra.

Daar is wat gelukkig is met hulle Mahindras, maar.....

Van `n eens op `n tyd Mahindra eienaar, nou `n

wit Toyota eienaar.

 

Ford het juis nou sy jaarlikse "truck month" in Oktober. Gewoonlik as hulle vloer skoonmaak vir nuwe facelift modelle vir die volgende jaar, het gevind jy kan nuwes so kry teen 'n laer prys as 'n gebruikte ene....Hou maar Toy ook dop en selfs Mahindra vir sulke specials

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 11:02:40 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Hi 

I a looking for some sound,iimpartial advice on which vehicle to purchase as my first 4x4...

I have gone to the different dealerships etc but obviously would be told their product is the best.

So the new Mahindra S10 DC 4X4 comes in under R400,000.00 brand new with full feature navigation, cruise control etc, has a 2.2 engine and looks robust. Is also a 6 speed manual. Comes with good torque at low rpm. Have a 4y warranty and 5y service plan new. 

The Ranger and Isuzu, for my price range under R450,000.00, will have to be a second hand Ranger XLT or Isuzu Dteq 3.0 to have the similar specs as the Mahindra - Nav, cruise control etc. But will be slightly over R400,000.00 and will then be 6 speed auto with hill launch and hill descent which the Mahindra doesn't have. Obviously here I will only have the balance of the warranty and service plans if it's relatively new model. 

Is it worth going used as opposed to new for a few extra features. And what is the reliability of the Mahindra, I know Ford and Isuzu are well known brands etc. 

Het dit weer oor en oor ge lees.

Nerens vra hy iets oor n TOYOTA nie.

Hoekom dan hom n toyoya wil maak koop of afraai van een.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 11:57:48 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 701
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

As jy `n Mahindra koop en hy is reg het jy  `n bargain. As hy nie reg is nie.

Sterkte.

Het dit weer oor en oor ge lees.

Nerens vra hy iets oor n TOYOTA nie.

Hoekom dan hom n toyoya wil maak koop of afraai van een.

 

 

 

Op die forum gee ons raad. (en partykeer goeie raad)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 12:13:08 pm
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1064
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Tydjie gelede het 'n sekere CAR tydskrif (wil nie graag die naam noem nie!) altyd aanbeveel - "Any second vehicle at the same price is better than the Mahindra or GWM".

Ek dink dit is genoeg gesê!

Dan, my een Ingenieur het wel 'n Scorpio gery en wou daarvan ontslae raak .... op die ou einde, selfs by die Mahindra garage so 'n lae inruil gekry (en dit op 'n nuwe een - hy wou net toets) dat hy maar die verlies gevat het en uit die hand verkoop het.

Moet erken ek hou van die Ford produk, maar die Isuzu gee baie goeie waarde vir geld.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 14:10:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8374
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

As jy `n Mahindra koop en hy is reg het jy  `n bargain. As hy nie reg is nie.

Sterkte.

 

Op die forum gee ons raad. (en partykeer goeie raad)

Hoop jy dink so.....

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 10:49:57 am
Toy
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 4
Joined: 10 Apr 2013

Ek ry al van 2008 die Mahindra Scorpio 2,6 glx suv. Nog geen probleme gehad nie en ek het my palma 1999 model met hom gesleep. 

Op die oomblik het ek vir my die s10 karoo ed gekoop en baie gelukkig met hom. N Voertuig is net so goed soos jy hom oppas .

 

Nog n voordeel Nissan handelaars diens ook die Mahindra`s en dienste is nie so onbekostigbaar nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 21:40:59 pm
mplester
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 157
Joined: 18 Apr 2007
Experience: 31 years

I know the position you are in, and have been going through this dilemma for   about 3 months and have instead started modifying my current vehicle to suite our specific requirements.

I would agree with you that all of the BIG bakkies are very highly priced higher than the Chinese and Indian  But ?????????

Don't overlook the Nissan  NP300 2.5 DCI Hard Body. It is really a Bakkie, But it has proved itself over many years.

Ask yourself in what you need a 4x4 for. What will you tow now just now but future. When I purchased my 1st 4x4 we towed a trailer. Plus we belonged to a 4x4 club. 2 years later we were towing an Xplorer and the 4x4 was to small for our needs. 

All the vehicles you mention have positive points. What works for one, does not work for the other. 

A good 2nd hand local vehicle, a year old is well worth looking at

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required