English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 962
Total Replies: 225 137
Total Views: 82 160 978
topics: 10 680
replies: 122 159
views: 38 754 179
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ford nie op lays nie

replies: 46
views: 533
13 Apr 2019 @ 08:21:58 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 836
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

https://www.wheels24.co.za/News/Guides_and_Lists/considering-a-second-hand-suv-here-are-the-10-best-buys-in-sa-today-20190412

Wat se die Ford manne nou...

Ek grap maar net!

πŸ˜‚πŸ˜‚

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 08:36:33 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien ecosport op no9.

Miskien nie mark vir 2de handse Fords nie...nuwe eienaars te gelukkig met hul karre om dit te laat gaan?😎

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 08:36:57 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Hier kom weer 'n sensitiewe een..................!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 08:57:32 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2217
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek moet sê ek begin nou al so effens moeg raak vir almal wat altyd Ford wil afkraak. Ek is die 'n "Brand loyal" persoon nie, ek ry maar toevallig 'n Ford, maar ek verstaan gladnie die veldtog teen Ford nie.  Het julle werklik niks beter te doen nie?  Is dit nou die nasionale sport en waarom juis Ford?  Dit smaak vir my asof almal nou toesak op die persoon wat deur die gepeupel aanval om ook hulle hou in te kry.  Daar moet iets aan Ford wees wat mense so jaloers maak.  Julle hoef nie te wees nie- daar is Fords beskikbaar- gaan koop maar jou eie eerder as om mense wat hulle het te beny.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 10:21:58 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

As jy n car dealership het en moet adverteer. Advertensie koste geld so jy gaan kies in jou vooraad wat stadiger verkoop en wat minder aanvraag het om bewus making van jou vooraad te kry. Ford is nie op daardie lys want hy verkoop homself en almal is bewus van sy uitmuntende gehalte. Geen rede om geld te spandeer om n Ford te bemark of op te hemel ek skat hy doen dit automaties vanaf die dag wat Gerald Ford gesê het " you can have any colour Ford you like as long as it is black"

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 10:27:13 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13052
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

"Ford nie op lays nie"

Ook nie op Fritos / Simba / Willards of Big corn bites nie.......laughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 11:55:24 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2923
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

"Ford nie op lays nie"

Ook nie op Fritos / Simba / Willards of Big corn bites nie.......laughing

SkerpπŸ˜‚

Ekt hom ook so gelees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 12:04:37 pm
Jan Meyer
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1969
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Soos die spreekwoord sê - jy praat nie oor jou huis bediende nie maar oor iemand van aansien.  Dis hoekom daar so baie oor Ford gepraat word. laughing 

Geert - lekker gelag nou. laughing

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
13 Apr 2019 @ 12:28:04 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6342
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek dink hullw kan nie n Ford bekostig. nou het hulle minderwaardigheids kompleks.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 13:52:42 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Daar is miskien nie Fords op die lys nie omdat hulle aan die brand slaan voor hulle verkoop kan word.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 15:46:14 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 501
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Fred, dit is nie die Nasionale sport nie maar wel die Nasionale spot.☺

Hoe sê die kinders altyd......drink 'n chill Pil.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 16:07:27 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dis tien teen een die mense wat baie spyt is hulle het nie 'n Ford nie wat nie kan ophou om oor hom te praat nie.

Ek lees maar net julle geskerts, ek het gelukkig ene. So ek hoef nie oor hom te praat nie.  Dalk kom ander agter wat hulle mis dan koop hulle ook Fords dan ry ek ook naderhand 'n Ambei.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 16:44:57 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Leon, ek het vroeer jare Fords gery en was ek baie gelukkig met hulle oor die algemeen. Waar ek gestop het, was met die Ford Courier d/c. Dit was vir my 'n lomp voertuig en net nie lekker om te ry nie. Miskien omdat Ford op daardie stadium nie meer die blou bloed Ford enjin gebruik het nie, maar 'n aanmekaar gelapte enjin in samewerking met Mazda as ek reg kan onthou. Ek het daarna die lig gesien en oorgeslaan Toyota toe.Ek moet egter bieg dat Ford met die nuwe Ranger die kompetisie met die broek op die kniee gevang het en ek vermoed dat hulle ructions op die mark gaan veroorsaak daarmee. Sal maar sien of ek weer genoeg vertroue het om dalk weer eendag 'n Ford te koop. Intussen sal ek julle Ford manne maar bloots ry.wink 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 16:52:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is regso Riaan.  Gee gas kwaga ons ford manne se bakke kan 'n ton dra.........laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 16:58:50 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Uitgeboul op daai eencry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 17:56:28 pm
Louw
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 25 Apr 2017
Experience: 27 years

In my beroep is ek bevooreg om bykans elke dag  n ander fabrikaat voertuig te ry wat by Avis gehuur word. Van n group B ( Polo, Clio, Corolla, Fiesta ens) tot groep K ( Sportage, Fortuner, Duster, X Trail ens) ook Van Rental ( Hilux, NP300, Ranger ens.). My ervaring is dat Ford oor die algemeen puik voertuie op die mark het. Ek het Donderdag n 2019 2.2 Ranger 4x4 geboek. Groot was my verbasing met die krag en die brandstof verbruik van die bakkie. Van Welkom Krugersdorp toe en terug met 4 mense en gereedskap, toe ek terug in Welkom kom wys die naald bokant kwart en komper wys hy kan nog 300km doen. Ry gerief en hantering is puik. Afwerking en verf werk is van goeie kwaliteit.( het al GROOT naam bakkies gery wat nie eers klaar geverf was onder die "wheel arches" nie) 

Op die stadium dink ek die Ford manne is so n paar tree voor  die res veral voor Suid Afrika se GELIEFKOOSDE bakkie.

Ek besit nie n Ford nie.

GROOT IS ONS GOD!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:14:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Eintlik het jou nou iets gestaaf Louw.

Mens moet 'n Ford visies ry om regtig agter te kom wat hy vir jou bied.

Jy moet hom ry.......... nie in hom ry nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:19:20 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2217
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek begin nou almeer verstaan waar die jaloesie vandaan kom.  Ek het ook al iets gekoop net om later agter te kom en kon baie beter gedoen het.  Dan voel ek ek kan my eie g#t skop, wat ek nie kan doen nie, dan skop ek maar die hond.  Let wel: Ek is nou ge"chill"- ek neem net deel aan die, hoop ek, goedige gespot.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 18:58:56 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1247
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

As jy n car dealership het en moet adverteer. Advertensie koste geld so jy gaan kies in jou vooraad wat stadiger verkoop en wat minder aanvraag het om bewus making van jou vooraad te kry. Ford is nie op daardie lys want hy verkoop homself en almal is bewus van sy uitmuntende gehalte. Geen rede om geld te spandeer om n Ford te bemark of op te hemel ek skat hy doen dit automaties vanaf die dag wat Gerald Ford gesê het " you can have any colour Ford you like as long as it is black"

Nee Bakkies, jy ken nie jou geskiedenis nie...Gerald Ford as 'n Amerikaanse president gewees, hy was van baie dinge beskuldig maar ek dink nie swart Fords was een nie...die ou van Ford motors faam was Henry Ford

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 19:09:46 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1247
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Sielkundiges reken as mens iets regtig begeer en weet jy kan dit nie kry nie dan vind jy fout  om jouself te oortuig dat jy dit nie regtig wil besit nie en om jou te laat beter voel oor dit wat jy wel het...dink dis iets soos "self actualization" wat nie bevredig kan word nie :) Dis hoe ek oor 'n afslaankap Posche 911 Carrera S voel.....party ouens voel so oor 'n Fordjie :)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 19:14:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Sielkundiges reken as mens iets regtig begeer en weet jy kan dit nie kry nie dan vind jy fout  om jouself te oortuig dat jy dit nie regtig wil besit nie en om jou te laat beter voel oor dit wat jy wel het...dink dis iets soos "self actualization" wat nie bevredig kan word nie :) Dis hoe ek oor 'n afslaankap Posche 911 Carrera S voel.....party ouens voel so oor 'n Fordjie :)

Ha ha ha ha ha ....................... goed gestel Jorg

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 19:15:58 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

No problem Jorg, enige outjie maak n foutjie. Gelukkig die een nie so groot as om nie n Ford te koop. My netelige opinie. tongue-out

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 19:24:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Is reg as jy so s Bak oor........foot-in-mouth

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 20:04:37 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek het nog nooit 'n

Foute

Orals

Reparasies

Daagliks

maar wel 2

First

Into

All

Troubles

en in my noppies gewees. Dalk brand die moderne FORDs te gou uit om by reparasies uit te kom. coolcool Jammer Fred, Jorg, Leon e.a.. Aanvaar dinge maar soos die blonds doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 20:19:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja wat ek kan dit hanteer.  As dit goed laat voel gooi laat ons hoor.     laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 20:23:09 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1247
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Ek het nog nooit 'n

Foute

Orals

Reparasies

Daagliks

maar wel 2

First

Into

All

Troubles

en in my noppies gewees. Dalk brand die moderne FORDs te gou uit om by reparasies uit te kom. coolcool Jammer Fred, Jorg, Leon e.a.. Aanvaar dinge maar soos die blonds doen.

Jy het dit heeltemal verkeerd Danie, die korrekte betekenis is "Flippen Ordentlike Ry Ding"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 20:36:14 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 501
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Wat van First on Rubbish Dump.☺

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 21:03:11 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4084
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Jy het dit heeltemal verkeerd Danie, die korrekte betekenis is "Flippen Ordentlike Ry Ding"

Jorg ek het met tee wakker geword so vandag is ek Ingels ??????

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Apr 2019 @ 23:08:46 pm
Proffie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1409
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Sielkundiges reken as mens iets regtig begeer en weet jy kan dit nie kry nie dan vind jy fout  om jouself te oortuig dat jy dit nie regtig wil besit nie en om jou te laat beter voel oor dit wat jy wel het...dink dis iets soos "self actualization" wat nie bevredig kan word nie :) Dis hoe ek oor 'n afslaankap Posche 911 Carrera S voel.....party ouens voel so oor 'n Fordjie :)

Jorg

Die beskrywing wil klink na wat oom Siegmund Freud as onopgeloste afhanklikheidsgevoelens beskryf het.

Te lank terug, kan nie meer onthou wat dit heelemaal beteken nie. Weet dit werk partykeer in 'n argument.

(Ek sal maar liewer stilbly en nie deelneem nie. Toe die Engelse in 1910 op die skip klim terug Engeland toe, het een ou vir die boere wat bly toegekyk het hoe hulle weggaan, geskreeu "lag maar, julle k@k sal nog kom!"

27 jaar later is die eerste Landrover in SA afgelaai!)

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
14 Apr 2019 @ 00:17:59 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Wat van First on Rubbish Dump.☺

Ek het dit weer so verstaan

F.    Fun .   

O.   Outstanding

R.    Robustness

D.    Damn good bakkie 

 

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 05:20:33 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 836
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek lag lekker vir al die poste. Sommige van ons het my pos in die ligte luim wat ek bedoel  het aanvaar. πŸ˜‚πŸ˜‚

Daar is niks fout met Ford nie...

NS. Die “autocorrect “ maak my klaar - veral as jy Afrikaans tik. Bv “lys” word “lays”...ensπŸ˜‚

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 06:33:58 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2923
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nou wat moet ons manne se???

Tonne

Ou

Yster

Op

Twee

Aste

??????😐😐😐😐

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 06:39:01 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2923
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Nou wat moet ons manne se???

Tonne

Ou

Yster

Op

Twee

Aste

??????😐😐😐😐

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:18:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek lag lekker vir al die poste. Sommige van ons het my pos in die ligte luim wat ek bedoel  het aanvaar. πŸ˜‚πŸ˜‚

Daar is niks fout met Ford nie...

NS. Die “autocorrect “ maak my klaar - veral as jy Afrikaans tik. Bv “lys” word “lays”...ensπŸ˜‚

Die outo correct kan jy in settings op 'n foon gaan afsit. Probleem is dat vir 'n boertjie soos ek, het ek dit nodig om sin te maak met die spelling hier op die forum as ek "Brits" praat.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 07:53:02 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2923
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Die outo correct kan jy in settings op 'n foon gaan afsit. Probleem is dat vir 'n boertjie soos ek, het ek dit nodig om sin te maak met die spelling hier op die forum as ek "Brits" praat.

Nuwe foon gekry gister en net so gesukkel

Ek word...Electricity.....seker maar n ou EKSDOM foonπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜‚

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2019 @ 16:07:16 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7345
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Julle het so baie te sê, dus gaan ek niks sê nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 15:17:52 pm
Piet Ford
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 92
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek is ook nie "brand" vas nie. Soos ek voorheen genoem het, het ek voor die Wildtrak n 2014 Grand Cherokee ecodiesel gery (wat n uistekende voertuig!!) . Het my Toyota Land Cruiser  4.5l diesel ingeruil op die Jeep omdat ek net probleme met die cruiser gehad het. Was uit die 18 maande altesaam drie maande in die Toyota werkswinkel. eers sensors, toe albei die turbo's wat vervang moes word (gelukkig onder waarborg) . Moes op n trip na die Richtersveld op Springbok n draai by Toyota maak. Hulle het gese dis die diesel filter, dit vervang, maar n paar km buite Springbok weer die deiselfde issue - wil nie trek nie. Die laaste strooi op die kameel se rug was toe ek hom terug gekry het na die tweede turbo moes vervang word en daar n poel olie op die moterhuis se vloer gele het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 20:59:01 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Herman ek stem met jou. Jeep Grand Cherokee uitstekende voertuig. Verloor sy waarde baie vinnig en as hy uit waarborg is dan kos hy jou. Maar bo alles n plesier.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 21:57:05 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4878
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Neewat ek ook baie gelukkig met die 2 Toys op die lys wat ek self besit... Soos genoem al van tevore, as ek iets het om oor te kla, sal julle dit van my af hoor....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 22:43:38 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1534
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Hi Frans. Een ding van die forum. n Geringe tik fout en die manne hol met dit as jy nie vinnig genoeg regstel. Maar lekker om te sien waar alles draai. laughing

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 06:35:06 am
Hennie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 690
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Wat van First on Rubbish Dump.☺

....because it towed in a TOYOTA....wink

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 06:49:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie van die spreek woorde kom al van dat ons kinders was.

Niks het verander nie. Dalk net die Chev wat vervang is met 'n Toyota.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2019 @ 17:47:08 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1247
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Baie van die spreek woorde kom al van dat ons kinders was.

Niks het verander nie. Dalk net die Chev wat vervang is met 'n Toyota.

Tja, hoeveel die wereld agteruitgegaan het... kan nie eers meer oor 'n Chevy praat nie maar moet dit nou met 'n Toy vervang, geen wonder mense praat van die goeie ou dae :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 08:46:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Het hierdie een op Whatsup gekry.

Eat your heart out.................

Ford T Hemp

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 08:47:36 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Gaan vir my so T-hemp koop.

Ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 08:56:49 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1247
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Laas jaar by Scottburgh se Klassieke Motor Skou het SWAMBO vir my by die outydse Ford klub stalletjie ene gekry wat reken "Old Fords never die, They just go faster" :)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2019 @ 10:03:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Laas jaar by Scottburgh se Klassieke Motor Skou het SWAMBO vir my by die outydse Ford klub stalletjie ene gekry wat reken "Old Fords never die, They just go faster" :)

 

Ek hou van daai een ook....

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required