English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 986
Total Replies: 243 346
Total Views: 82 947 428
topics: 11 230
replies: 132 882
views: 39 171 845
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ford Wildtrack 3.2 tow consumption

replies: 33
views: 1031
30 Nov 2019 @ 23:22:15 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Wat se brandstof verbruik kry julle op die 3.2 Wildtrack as jul so 1500 kg sleep. Ook watter spoed sleep julle ?

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 11:50:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8975
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Leon sal jou later antwoord. Hy het mos een.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 13:57:27 pm
Anonymous

Welmet die BT-50 (handrat) het ek met die fleetline sover ek kan onthou 12L/100km tot 12.5L/100km gedoen teen 100km/h.. Ek het altyd die volle dak saamgery maar amper nooit die kantseile nie, want ons gebruik dit nooit, nog net 1 winter (1ste kamp met fleetline in 2015) gebruik om te sien of als daar is en of alles werk.. 

Auto sal beslis swaarder wees.

Ek is tans besig om my Fleetline te pak, het dit nou leeg geweeg, en nou gaan ek weeg wat is die totaal met als in..

Leeg was neusgewig alreeds 118kg!!!!!

Ok, die 2500W inverter is langs die spaarwiel en water tenkie maar dis miskien 9kg??? Dalk 10kg.. 

As ek reg onthou weeg die hele tent sowat 45kg..

Gaan baie interessant wees om te sien wat nou gebeur.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 05:58:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Met my Maia onder 8 km/l.

Dan hang die hoe vêr onder 8 af van die pad.  Maw baie berge op en afdraandes of nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 07:07:50 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012

Goeie more,

Wat baie ouens vergeet is die sleep van n voldak wa soos die Classique en Exclusive en ander voldak waens is n ander storie op brandstof verbruik as sleep van n platdak wa....eenvoudig a.g.v die wind effek. As jy boo-op enige sprite wa sleep, wat bekend is vir ligter waens wees as die Jurgense, maak dit OOK n verskil op brandstof verbruik.

Ek sleep my Classique teen 100-110 km hierbo rond dan is my verbruik so 13.5l/100km met my 2017, 2018 en 2019 - 3.2 - Auto - Wildtraks. As ek egter Desember maande afsleep na Mossebaai toe kry ek ALTYD n sterk wind reg van voor van BFN af.....dan verminder sy verbruik na tot 14.5l/100km toe. So, ek wonder altysd as ouens praat oor brandstof verbruik, wat sleep julle, wat maak die wind en wat is julle spoed??

Groetnis

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 07:13:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Goeie more,

Wat baie ouens vergeet is die sleep van n voldak wa soos die Classique en Exclusive en ander voldak waens is n ander storie op brandstof verbruik as sleep van n platdak wa....eenvoudig a.g.v die wind effek. As jy boo-op enige sprite wa sleep, wat bekend is vir ligter waens wees as die Jurgense, maak dit OOK n verskil op brandstof verbruik.

Ek sleep my Classique teen 100-110 km hierbo rond dan is my verbruik so 13.5l/100km met my 2017, 2018 en 2019 - 3.2 - Auto - Wildtraks. As ek egter Desember maande afsleep na Mossebaai toe kry ek ALTYD n sterk wind reg van voor van BFN af.....dan verminder sy verbruik na tot 14.5l/100km toe. So, ek wonder altysd as ouens praat oor brandstof verbruik, wat sleep julle, wat maak die wind en wat is julle spoed??

Groetnis

Ek moes by gesê die wind faktor en so meer.  Ek gaan die kommende Desember af laeveld toe sleep.  Dan weer so bietjie kyk hoe staan sake met die branstof verbruik soontoe en terug.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 07:33:31 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 518
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Kan nie saam die Ford praat nie want ek ken hom nie, maar die Hilux 2.8 is maar sku vir sterk wind, daai branstof besparing is by die deur uit as daai wind pomp en jou van voor tref, selfs skuins van voor.

Maar nou ja, dis maar die prys wat ons moet betaal om op jou eie bed te doedoe.

Every day may not be good, but there something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 08:15:26 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Solank ek net n gemiddelde idee kan kry, dis al. 

Dankie manne

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 09:20:55 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8975
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kan nie saam die Ford praat nie want ek ken hom nie, maar die Hilux 2.8 is maar sku vir sterk wind, daai branstof besparing is by die deur uit as daai wind pomp en jou van voor tref, selfs skuins van voor.

Maar nou ja, dis maar die prys wat ons moet betaal om op jou eie bed te doedoe.

Brandstof berbruik het my nog nie juis baie gepla nie.

Maar ja ek sal dit n bietjie inag neem met die dat ons nou n Classique sleep en nie meer die xplorer nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 10:02:49 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 722
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Goeie more,

Wat baie ouens vergeet is die sleep van n voldak wa soos die Classique en Exclusive en ander voldak waens is n ander storie op brandstof verbruik as sleep van n platdak wa....eenvoudig a.g.v die wind effek. As jy boo-op enige sprite wa sleep, wat bekend is vir ligter waens wees as die Jurgense, maak dit OOK n verskil op brandstof verbruik.

Ek sleep my Classique teen 100-110 km hierbo rond dan is my verbruik so 13.5l/100km met my 2017, 2018 en 2019 - 3.2 - Auto - Wildtraks. As ek egter Desember maande afsleep na Mossebaai toe kry ek ALTYD n sterk wind reg van voor van BFN af.....dan verminder sy verbruik na tot 14.5l/100km toe. So, ek wonder altysd as ouens praat oor brandstof verbruik, wat sleep julle, wat maak die wind en wat is julle spoed??

Groetnis

Darem is daai pad van Colesberg af Mossel baai toe `n uiterste met al die berg passé. ek dink daar is net een ding erger as daai pad. Die pad terug. (wil nie weet wat die verbruik dan is nie)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 18:08:13 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Van die veranderlikes kan natuurlik gelees word op mense profiel. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2019 @ 20:02:02 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Solank ek net n gemiddelde idee kan kry, dis al. 

Dankie manne

Die syfers wat hier genoem word is omtrent wat ek ook met my 3.2 Outo (XLT) kry as ek die Fleetline KZN Suidkus toe sleep van Petoorsdorp af. Sleep maar rondom 105 -110 km/h, nooit vinniger nie...eks mos op vakansie hoekom jaag en nog biergeld in die tenk gooi? (maar bygese, na my Territory is enigiets se brandstof verbruik goed!)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 07:16:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het dit al voorheen genoem hier op die forum toe ek met my Navara van Plet af Belville toe my Classique gesleep het Ongeveer 500km as ek reg onthou.  Navara het long range tank gehad maar as gevolg van die wind daai dag het ek die longrange tank leeg gebruik en net minder as driekwart van die oorspronklike tank brandstof.  En dit in 500km.  Terloops amper 'n kwart van Pletenberg baai het daai jaar afgebrand in die sterk wind

Wind van voor moet mens nie ligtelik opneem nie.  Het groot invloed op die brandstof verbruik

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 08:04:34 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 296
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

Ek kry so 13.7 l/100 km met my 3.2 auto BT50 (4X4) as ek die Palma sleep. Ry gewoonlik so 105 km/h. Die wind het nogal 'n groot impak en ons is gewoonlik swaar gelaai.

Sonder die karavaan is my gemiddeld tans 9.4 l/100 km wat teen heelwat laer spoed is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 12:08:41 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Met my Widtrack 2015 Model ( in augustus gesteel... verdwyn soos mis voor die son in Randburg) het ek met my exclusive tussen 14 en 16 l/100km gekry (gemiddelde spoed 100-110km).. maar soos Leon aandui jy moet wind en pad toestande in ag neem en natuurlik ook jou spoed... Namiddag met 'n dwarswind in die Suid Vrystaat het my verbruik met vorige voertuig (Jeep) to 19l/100km geklim

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec 2019 @ 21:22:32 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Met my Widtrack 2015 Model ( in augustus gesteel... verdwyn soos mis voor die son in Randburg) het ek met my exclusive tussen 14 en 16 l/100km gekry (gemiddelde spoed 100-110km).. maar soos Leon aandui jy moet wind en pad toestande in ag neem en natuurlik ook jou spoed... Namiddag met 'n dwarswind in die Suid Vrystaat het my verbruik met vorige voertuig (Jeep) to 19l/100km geklim

Johan, My 3.2 XLT het ook so verdwyn laas jaar Desember in Centurion. Met die nuwe ene probeer ek op hoogte bly wat eienaars wie s'n gesteel was gedoen het rondom addisonele sekerheid, die antwoorde help my met die verharding van my nuwe ene se sekerheid...

1. Het jy die alarm se sirene laat skuif van die linker voorwiel arch af na bv die enjin area?

2. Bo en behalwe die normale Ford standaard goed soos immobiliseerder, het jy enigiets anders laat doen? Soos addisionele alarms, ens.

3. Enige tracking stelsel ingehad? Indien wel watter ene?

4. Het jy die bestuurder deur se fisiese slot se binnegoed laat verwyder? (dws sodat slegs die remote die bakkie kan oopsluit)

5. Enige DIY specials wat jy self gedoen het?

As jy nie gemaklik is om die inligting hier te deel nie kan jy my sms of whatsapp by nul agt drie vier een sewe sewe vyf vier een

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Dec 2019 @ 08:52:38 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 31 years

Hurricane,

My voertuig was standaard met geen aanpassings nie... net  standaard fabriek immobiliseerder en Netstar Early warning system

'n "off duty"polisieman het die insident gesien... voor laerskool tydens sport funksie... skurminkels het "pamflette uitgedeel" ... (toe hy die eventueel die inbraak opmerk het hy na hulle gejaag... hulle het hulp van ander motor gehad en vreesloos oor robots gejaag... en hy moes opgee

Binne 6 minute was oopsporingmaatskappy se helikopters in die lug, het  bekende hotspots gemonitor ... maar geen sukses

(..jammer vir kaap van oorspronlike "post")

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2019 @ 23:04:58 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Brandstof verbruik van Gauteng tot by die kus met n paar addisionele kilometers staan die 3.2 Ford Auto / Wildtrack op 13.7 liters per 100 km

Sal sien nou met opdraende terug?

Sleep baie, baie goed met geen tekort koming van krag maak nie saak watter opdraende ek aanpak. Bied n uitstekende en gemaklike ry genot tot sover.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2020 @ 21:27:21 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die 3.2 Ford Wildtrack 4x2 auto se brandstof verbruik met 1750 km agter die rug. Alberton na Ballito, rits daar rond en terug. 

14.9 L/p 100 km. Sleep teen 100 na 115 kmph.

Ek dink dit is glad nie lig op brandstof. Wat het julle gekry met jul vakansie trippie.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2020 @ 08:51:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het gekry af na Merry Pebbles toe in Sabie 7.3 Km/l.  En terug PTA toe 6.7 km/l.

Sleep spoed was so 100km/h maar nader aan die laeveld meer so 80km/h

Kannie vinnig deur daai draaie ry met die wa nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jan 2020 @ 16:48:50 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15622
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die 3.2 Ford Wildtrack 4x2 auto se brandstof verbruik met 1750 km agter die rug. Alberton na Ballito, rits daar rond en terug. 

14.9 L/p 100 km. Sleep teen 100 na 115 kmph.

Ek dink dit is glad nie lig op brandstof. Wat het julle gekry met jul vakansie trippie.

Ek het van Ballito tot huis 102 liter brandstof uitgery vir 660km. Spoed 120-130. Dis nou met 2.2 Ranger

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 00:29:52 am
Anonymous

Die 3.2 Ford Wildtrack 4x2 auto se brandstof verbruik met 1750 km agter die rug. Alberton na Ballito, rits daar rond en terug. 

14.9 L/p 100 km. Sleep teen 100 na 115 kmph.

Ek dink dit is glad nie lig op brandstof. Wat het julle gekry met jul vakansie trippie.

Nee dis nie lig nie. Ek dink nie ekt ooit met die 3.2 BT-50 soveel gebruik nie. Dit was wel 'n handrat..

Soos in my topic beskryf dink ek die autos is maar swaarder, maar ek dink ek is tevrede met die verbuik.

Ek moet bieg ek het soms maar tot in 6de gekom met die BT-50, maar die fortuner se 6de rat is te ver, die revs is 2000rpm in 6de teen 140km/h as ek reg onthou... in 5de is dit so 2300rpm... Maar nou ja, mense reken as jy die perde wil he moet hulle drink.. 

Ek moet ook noem, mens sleep baie gemakliker teen 120km/h+ as teen 100km/h.. Als val in plek en jy ry lekkerder saam die verkeer eerder as wat almal onverskillig by jou verby probeer kom....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 00:31:48 am
Anonymous

Wat se brandstof verbruik kry julle op die 3.2 Wildtrack as jul so 1500 kg sleep. Ook watter spoed sleep julle ?

Ek wonder of jou fleetline werklik 1500kg is?

Myne was reeds geweeg 1714kg... En as ek my 2 batterye verwyder is dit 70kg minder...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 07:51:58 am
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012

Hi julle, net bietjie terugvoering oor my afgelope Des 19 - Jan 20 sleep verbruik van Pretoria na Mosselbaai.

Ek het met die 2019 3.2. Auto 4x2 DC Wildtrak (nuwe specs) my Classique gesleep teen n speedo-cruise spoed van 110 en partykeer 115 met auto box op S gestel meeste van die tyd. ek het Mosselbaai toe en terug 3044 kilometres gesleep (met bietjie solo in mosselbaai - +- 450kilos) met terugkoms in Pretoria op 3de Jan was my verbruik 14.3 liter/100km. Moet sê hierdie rit was die wind steeds somtyds van voor of skuinsvoor maar beslis nie soos ander jare nie....net tussen Colesberg na Beaufort Wes was hy soos gewoonlik nogal sterk van linker kant.

Soos ek voorheen genome het, MOET jy altyd noem of jy n staandak of afsak dak sleep of n groot en swaar off-roader wa......off road sleepwaentjies, alhoewel ook bietjie gewig is nie so swaar soos groot waens op die oop pad sleep nie......hulle is gewoonlik nie juis hoer as die sleep voertuig nie wat die wind weerstand en wind-drag effek verminder.

Om net, sonder die feite van gewig en grootte en wind oor brandstof verbruik te praat is nie korrek nie....of n goeie aanduiding nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 09:07:20 am

Dit is so Phil, en niemand het sover dieselfde pad, dieselfde bulte, dieselfde spoed, dieselfde temperatuur of dieselfde gewig in die kombinasie nie, ook nie almal dieselfde brandstof nie (en ja daar is massiewe verskille)...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 09:14:11 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek wonder of jou fleetline werklik 1500kg is?

Myne was reeds geweeg 1714kg... En as ek my 2 batterye verwyder is dit 70kg minder...

Brommer jy is reg. Ek het swaar gelaai en maklik so om en by 1.8 T se laste op die Ford gesit.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 10:39:22 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 540
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years

Nieteenstaande al die veranderlikes gee dit ‘n mens tog ‘n aanduiding van die verbruik.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 11:05:00 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2854
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek sal regtig graag will weet wat sou die 2.0 Bi Turbo se consumption gewees het.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 12:00:57 pm
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012

Ek sal ook baie graag die 20 bi-turbo se verbruik oor dieselfde pad met n Classique wil weet.

Weereens die veranderlikes sal steeds daar wees.....maar dit sal n "aanduiding" wees....Sal ook dan graag wil weet wat hierdie spesifieke model se auto rat beheer was veral met die rerige berge se oorsteek,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 12:13:10 pm
Anonymous

Vir my is die vergelykings maar eintlik vir myself.. Doen ek beter of slegter as voorheen..

Vir my sou interessant wees hoe die 2.0 engine(tjie) die rem van afdraendes hanteer het, dis vir my BAIE belangriker as die verbruik van brandstof.

Al daai afdraendes waar jy nie jou remme heeltyd wil inhou van voertuig nie en maar met die engine help rem en weghol spoed beheer.. Selfs hier in Pretoria gebruik ek dit redelik..... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 12:38:07 pm
Phil
Gold Member
29% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 11 Jun 2012

Die wildtrak het auto rem beheer as jy die speedo-cruise aansit....Ek gaan gewoonlik met myne se auto box oor na "S" (ek sleep gewoonlik in "S") en shift af na 4de of 3de rat toe na gelang van die hoek van die daling....hierin hou die bakkie die hele stel self goed vas sonder addisionele rem met my voet. (Ek praat nou weereens van regte berge sleep en nie van ons kopies en ruens hierbo nie.) die feit is ook egter dat die wa se inloop remme rem egter ook wanneer my voertuig homself rem so al verskil is .....ek gebruik net nie my voet...... nie verder gebeur alles maar ongeveer dieselfde as wanneer jy met die voet afdraendes ry en rem soos nodig.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jan 2020 @ 15:52:20 pm

Ek weet die 3.2 is nie probleem nie, dit was meer gemik op die vraag of die 2.0 engines dit sal kan doen...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 06:26:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15790
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die wildtrak het auto rem beheer as jy die speedo-cruise aansit....Ek gaan gewoonlik met myne se auto box oor na "S" (ek sleep gewoonlik in "S") en shift af na 4de of 3de rat toe na gelang van die hoek van die daling....hierin hou die bakkie die hele stel self goed vas sonder addisionele rem met my voet. (Ek praat nou weereens van regte berge sleep en nie van ons kopies en ruens hierbo nie.) die feit is ook egter dat die wa se inloop remme rem egter ook wanneer my voertuig homself rem so al verskil is .....ek gebruik net nie my voet...... nie verder gebeur alles maar ongeveer dieselfde as wanneer jy met die voet afdraendes ry en rem soos nodig.

Ek gebruik die spoed beheer op dieselfde manier.  Ek verstel die spoed teen die pas af deur die speed contol te verander.

Werk heel gemaklik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jan 2020 @ 15:05:26 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 508
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Phil, Leon

Ek moet eerlik sê ek het die spoedbeheer nog nooit gebruik nie om te rem nie.  Dis seker maar dom in sommige mense se oue maar ek dink daar is baie meer van ons wat die opsie nie gebruik nie.  Ek gaan dit verseker doen.

Ek is maar hard op die remme en hoop die engin help 'n bietjie.  Ek is in 'n bietjie meer as 'n jaar deur ATE voorste remblokke met my 3.2 want ek het meer as gewoond boot en karavaan gesleep.  Ek is nou in die mark want my 3.2 het nou amptelik 198 000 km met geen probleme. My gemiddelde verbruik was tussen 13 -15l/100Km met die karavaan.   Met die boot is dit +/- 5 Km/l wat goed is. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First