English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 872
topics: 717
replies: 5 782
views: 2 368 187

Ford Ranger Wildtrak 4x4 Automaties

replies: 43
views: 1103
08 Mar 2018 @ 06:43:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Voertuig is in baie goeie kondisie.  109 000km met volle diens rekord. 2013 Model

Ekstras sluit in:

  1. 17" Mags met Cooper STT bande. (Ongeveer 15000km gedoen) Spaarwiel ook 'n Mag.
  2. Verhoogde onderstel.
  3. LED Bar.
  4. Front Runner Long Range tank 63Liter.
  5. Rigidek deksel op agter bak. Maak oop met remote.
  6. Agter klap maak ook oop met remote en het "easydown" funksie.

Prys is R320 000-00

Van die oorspronklike blou plastiek is nog oor die Wildtrak Plaatjies van die voor deure.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 06:45:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kan nog paar fotos aanstuur sou iemand belangstel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 09:44:37 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years
Hoop die volgende ene is die nuwe Raptor!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 09:53:03 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek dink ons moet begin raai oor wat Leon volgende kry......... Leon is jou prys nie bietjie laag nie? 

My BT50 was verkoop vir 335k en was nie 4x4 of auto nie....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 12:12:10 pm
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Ek dink ons moet begin raai oor wat Leon volgende kry......... Leon is jou prys nie bietjie laag nie? 

My BT50 was verkoop vir 335k en was nie 4x4 of auto nie....

TOYOTA...!😂😂
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 13:21:12 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3660
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek dink ons moet begin raai oor wat Leon volgende kry......... Leon is jou prys nie bietjie laag nie? 

My BT50 was verkoop vir 335k en was nie 4x4 of auto nie....

As dit deur n handelaar verkoop was dan is die 335k reg. Inruil prys + wins + btw.

Ek dink Leon se prys is spot on en sal gou verkoop.

 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 14:12:37 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

As dit deur n handelaar verkoop was dan is die 335k reg. Inruil prys + wins + btw.

Ek dink Leon se prys is spot on en sal gou verkoop.

 

 

Was privaat verkoop... Handellaars wou my maar R260k gee... Die ou wat my Bt50 gekoop het, het sommer direk vir Toyota betaal... Ekt hom prys gegee en hyt dit betaal sonder issues.

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 14:16:01 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

TOYOTA...!😂😂
Hehe!! Twyfel, dit sal teen Leon se praatjies hierso wees, maar almal het 'n kans om te dink en te leer ;-) haha.. Miskien is ek nou ongeskik om die draad so te kaap, jammer Leon, my denkwyse was dat ek glo jy meer sou moes kon kry dit was eintlik my punt op gesprek.....

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 16:44:17 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ek het van n baie betroubare bron verneem Leon gaan vir hom n............

O Ja my bron het niks met Julius uit te waai nie, hy gaan n...........

Terloops, hy gaan nie sy mind change soos n sekere Gigaba nie hy gaan n.............

Die Guptas se vliegtuig wat verdwyn het, het niks met die besluit te doen nie, hy gaan n.....

Toe Leon hier in Polonykwane was het hy gese hy gaan n............

Kyk, Leon is n baie saggeaarde, teruggetrokke, skaam persoon en hy gaan n...........

Ja OK!!!!

Leon gaan n Blou Bul Blou Toyota Hilux 2.8 4X4 Auto koop!!!!!!!!!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2018 @ 18:00:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

"Toyota Hilux 2.8 4X4 Auto"

Daai ding is te lig vir sy Sensation.

Wens ek kon hom koop frownfrowncrycry

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2018 @ 06:01:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Vir die wat my ken sal weet ek koop eerder n Mahindra en sleep bietjie stadiger as wat ek n toya koop. Ha ha ha.

Die tipper van my is nou vandag 5jaar oud. Dink maar net dis dalk tyd vir n nuwe een.

Terloops Ford gee my as inruil R300k. Ek probeer maar om so bietjie van die ekstras se geld terug te kry. Sal dit weer op die nuwe tipper spandeer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2018 @ 10:42:54 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1313
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Vir die wat my ken sal weet ek koop eerder n Mahindra en sleep bietjie stadiger as wat ek n toya koop. Ha ha ha.

Die tipper van my is nou vandag 5jaar oud. Dink maar net dis dalk tyd vir n nuwe een.

Terloops Ford gee my as inruil R300k. Ek probeer maar om so bietjie van die ekstras se geld terug te kry. Sal dit weer op die nuwe tipper spandeer.


Raptor!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2018 @ 11:32:17 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Sterkte met die verkoop Leon.   Ek is bly om te hoor jy bly by die Wen Resep

As ek 'n voorstel mag maak.   Sluit aan by die "Ford Ranger /Everest South Africa" groep op FB.  Daar is 'n paar handelaars wat alles sal doen om jou die beste deals te gee.   Probeer dit gerus. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar 2018 @ 15:53:23 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Koop gerus weer 'n Ford.   Die LED lig kan dalk 'n probleem gee vir die koper om die voertuig deur die padwaardigheid-toets te kry.   Dekra sal dit afkeur.

groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2018 @ 21:54:25 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Koop gerus weer 'n Ford.   Die LED lig kan dalk 'n probleem gee vir die koper om die voertuig deur die padwaardigheid-toets te kry.   Dekra sal dit afkeur.

groete

Daai lig is agter die grille. As die nuwe einaar slim is trek hy 'n swartsak daaroor en hulle sal dit nie eers sien nie.

Eintlik is die kanse goed dat hulle dit nie eers sal sien sonder die sak nie. Ha Ha Ha.  Hang af waar jy die toets doen en hoe die beampte voel daai dag.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2018 @ 08:13:49 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Saam met meeste van die ligte kry jy n "cover" wat op dit pas. Het op my Vitara dit gesit en het afsonderlike skakelaar vir die lig. Dis net jy moet elke keer stilhou en die cover afhaal.

Ry nou al 7 jaar sonder enige van die goed op my Hilux. Dis direk op die hooflig gekoppel. Word weekliks hier in Limpopo en veral Polony City afgetrek en nog nooit n vraag gevra daaroor nie. Hulle het net n pyn met die kraak in my windskerm. My antwoord......its a lefthand drive windscreen. That's why the crack is on the lefthand side!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 10:18:44 am
Pattwee
Bronze Member
96% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 27 Apr 2013
Experience: 42 years
Wat is die tare van die voertuig?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2018 @ 13:04:33 pm
Anonymous

Oe die jeuk is 'n lelike ding

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2018 @ 13:47:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wat is die tare van die voertuig?

Tarra is 2050kg

En kan volgens vervaardiger spesifikasie 3 500kg sleep.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2018 @ 14:22:05 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het gekyk na die Ranger Super Cab want dis net ek en ma en kan die ekstra laai spasie meer benut met brandhout en die klas van ding.

Maar na kwotasies en gesels met handelaars van oor die hele land, het ek my nuwe Tipper in Lydenburg gaan haal. Fantastiese afslag gekry op die nuwe en R30 000 meer op 'n inruil as naaste aanbod in PTA.

Hy het nou wel moffie wiele op maar ek werk daaraan.

Ranger nuut

Long range tank terug sit.

LED bar instaleer

En dalk weer hom so effe lig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2018 @ 16:37:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Baie mooi! Geluk Leon...hoop nuwe tipper gee baie plesier!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2018 @ 21:07:47 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1889
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Baie geluk Leon en mag jy baie goeie en gelukkige kilometers daarmee afle. Toe ek nog daardie jare in Lydenburg was het Garth McGee net die Ford handelaarskap by sy pa (Cliff McGee) oorgeneem. Wonder of hy nog die besigheid het?
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2018 @ 05:59:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie geluk Leon en mag jy baie goeie en gelukkige kilometers daarmee afle. Toe ek nog daardie jare in Lydenburg was het Garth McGee net die Ford handelaarskap by sy pa (Cliff McGee) oorgeneem. Wonder of hy nog die besigheid het?

Ek het met Clifford Mcgee gesels en die koop deurgehaak.  Puik mense en hulle stap die ekstra myl om jou te akkomodeer.

Kan verseker hulle aanbeveel.  Sal met 'n glimlag weer Lydenburg toe ry vir 'n "deal".  Die kontrak wat hulle op die tafel sit is by vêre meer as die brandstof soontoe en terug selfs al moet jy ook oorslaap. Ek het sommer drie aande in die omgewing gekuier tenspyte van die reën.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2018 @ 06:53:29 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 746
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Baie geluk en wens jou veilige en duisende genotvolle km's toe.

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2018 @ 11:02:32 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Baie gelukkige km,s met haar/hom Leon. Ek dink dis n beter opsie as Extra of Supercab.!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2018 @ 20:31:24 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Dis 'n mooi bakkie Leon, geniet dit.. Die wit is maar in my opinie steeds die beste kleur. Hulle ry baie lekker, en ek dink jy gaan nou die elektriese power steering seker geniet, baie upgrades van vorige verstaan ek.. Geluk met jou aankoop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2018 @ 21:08:26 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2000
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Geluk Leon. Vandag my D/C 2.2 auto gekry. Maak reg vir aftrede. Daar staan nou twee op my erf.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 17:42:42 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1889
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Baie geluk Jan. Mag jy en Elmarie baie gelukkige kilometers met die Ford afle. Miskien raak dit tyd dat ons daardie beloofde kamp n datum gee.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 18:12:34 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2000
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Dankie Piet ons moet virseker by mekaar uitkom. Swaar afskeid geneem van die Land Rover maar kinders is gelukkig met hom.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Mar 2018 @ 20:52:33 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1889
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Jan ek hoor wat jy se. Wat sal ons nie alles vir ons kinders doen nie. Gelukkig put ons baie vreugde uit hulle. My Swing is ook maar na my dogter toe.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Mar 2018 @ 08:03:13 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Piet ek stem saam met jou. Het my Grand Vitara aan my dogter verkoop teen R80 000 verlies vir my en het haar 6 maande oue Swift oor geneem. Hulle het 2 dogters 1jaar en 4 jaar, en die spasie van die GV en sy veiligheids kenmerke is nodiger vir hulle.

Ja ek het nou nie meer n sleepvoertuig nie, maar het in elk geval besluit om vir n jaar nie meer te kamp nie.

Geniet nou weer n Swift. Voel of ek n "go-cart" ry😀

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2018 @ 06:49:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het gekyk na die Ranger Super Cab want dis net ek en ma en kan die ekstra laai spasie meer benut met brandhout en die klas van ding.

Maar na kwotasies en gesels met handelaars van oor die hele land, het ek my nuwe Tipper in Lydenburg gaan haal. Fantastiese afslag gekry op die nuwe en R30 000 meer op 'n inruil as naaste aanbod in PTA.

Hy het nou wel moffie wiele op maar ek werk daaraan.

Ranger nuut

Long range tank terug sit.

LED bar instaleer

En dalk weer hom so effe lig.

Daars hy die Tipper lyk sommer baie beter met die nuwe bande.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2018 @ 07:01:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daars hy die Tipper lyk sommer baie beter met die nuwe bande.

 


Baie mooi
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 06:54:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ranger - Hilux - Amarok - Isuzu KB Drag race

Click op hierdie L I N K

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 06:59:12 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja ek het hom so tydjie terug gesien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 12:04:46 pm
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 398
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Baie vir die 3.2 liter FORD manne om oor te brag.

Hulle het darem die 2l weedeater Amarok met 'n hele meter gewen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 12:07:54 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 746
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Wonder hoe sou daai 3l "Ride-on" Amarok teen hulle gevaar het, of is daar nie kompetisie nie....Andre

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 12:09:45 pm
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 398
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Stilbly en smile is seker ook 'n antwoord - né Hennie. tongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 12:12:50 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 746
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Ek moet maar stilbly en huil oor my Suzie. cry

Se nogsteeds dat dit die besste bakkie is, aangesien hy klaar betaal is...laughing

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 12:18:46 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Al hierdie toetse en kompetisies hang van baie dinge af. Op die drag race wen die Ford.

Op 'n vorige een wat deur Andrè de Villiers gedoen is het die Amarok gewen drie keer met vrag ook ingesluit.

So ek dink baie dit hou verband met wat die mense wil hê die uitslag moes wees en dan ry hulle so om die uitslag te kry en maak videos daarvan.

My opinie ek kyk daarna en lag daaroor.

Maar my opinie van 'n Toyota sal nooit verander nie............... HalaughingHalaughingHatongue-out

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Sep 2018 @ 12:30:54 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 746
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Al hierdie toetse en kompetisies hang van baie dinge af. Op die drag race wen die Ford.

Op 'n vorige een wat deur Andrè de Villiers gedoen is het die Amarok gewen drie keer met vrag ook ingesluit.

So ek dink baie dit hou verband met wat die mense wil hê die uitslag moes wees en dan ry hulle so om die uitslag te kry en maak videos daarvan.

My opinie ek kyk daarna en lag daaroor.

Maar my opinie van 'n Toyota sal nooit verander nie............... HalaughingHalaughingHatongue-out

Lekker lag ek nou oor daai Toy...

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2018 @ 17:57:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

n gerug gehoor dat die Raptor 2liter 157kw 500nm krag verskaf...is dit waar?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Sep 2018 @ 22:14:59 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

n gerug gehoor dat die Raptor 2liter 157kw 500nm krag verskaf...is dit waar?

Heel moontlik... Hoop hyt 'n raptor ratkas ook en dat dit die krag kan hanteer ;-)

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep 2018 @ 07:36:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

n gerug gehoor dat die Raptor 2liter 157kw 500nm krag verskaf...is dit waar?

Het so iets iewers gelees maar ek is nie seker nie.  Probleem is dat die mense maar skepties is oor die 2 liter voertuie.  Die eintlike ding is om te gaan kyk vir watter mark die Raptor bedoel is.

Soos die Ford F150 Raptor is hierdie Ranger Raptor bedoel om 'n vinnige windgat "Sporty" tipper te wees vir die jong man wat baie van die buitelug hou en die wereld wil verken en nie die normale VW GTi kan koop nie wat hy vaar nie goed in die veld nie.

Ek het die geleentheid gehad on in die gewone F150 Dubbel Cab te ry en dan die F150 Raptor Supercab. Al hoewel die enjin se groote dieselfde is het Ford presies die windgat geit aan die Raptor gegee en het hy baie meer voete as sy eweknie dubbel kajuit.

As mens na die artikels gaan kyk wat van die begin af geskryf is toe die vooruitsigte van die Ranger Raptor aan die lig gekom het is hy presies vir die mark bestem.

Wel hier in SA gaan die ou-toppies hom beet kry en met hom karavaan sleep sal maar sien hoe gaan hy perform.  Dink dit gaan meestal net die welgestelde manne wees wat hom koop om te sê ek het een.

Kom ons kyk maar. 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required