English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 362
Total Views: 83 847 019
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

Ford Ranger Wild Trak/ Everest MAGS te koop

replies: 5
views: 162
24 Feb, 2020 @ 10:20:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Die Mags  is beskikbaar met bande op vir R3000.

Skakel George by        nil agt drie 690 vyf 90 twee

Die is 'n baie groot bargain.

Rede vir verkoop is mags is vervang met kleiner mags met grooter bande.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb, 2020 @ 11:11:57 am
Anonymous

Van waar is George?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb, 2020 @ 11:14:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Hier in PTA. Hy werk saam my want hy het dit op die Intra net geadverteer.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb, 2020 @ 11:41:23 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Leon Kan jy die sizes van rims en tyres gee

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb, 2020 @ 11:48:50 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Beste is om met George kontak te maak.  Die rims kom in 2 grootes.

18" rim met 265/60R18 band

20" rim  met 265/50R20 band

Ek vermoed dis die 20" rim wat hy adverteer want dit kom van die Everest af.

 

Beste is praat met George.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Feb, 2020 @ 11:53:41 am
Anonymous

dit is die 20" rim

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required