English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 987
Total Replies: 243 358
Total Views: 82 948 177
topics: 969
replies: 13 547
views: 3 241 518
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Ford Ranger Oman

replies: 3
views: 193
31 Dec 2019 @ 09:30:33 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4781
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek nou die video gekyk van die amper R2milj Ranger motorhome wat op skou is in Duitsland. 'n Baie slim ontwerp is die skuif v d wasbak na links om plek te maak om te stort. Kyk gerus na die video op Google.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2019 @ 10:51:14 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 642
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

dit maak sin..... iemand wat gaan sit en dink het...

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2019 @ 11:14:56 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1137
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

MAGGIES, weereens aanmoediging vir my om in 2020 die Lotto te begin speel!foot-in-mouth

Ook gister 'n OKTO Cabana op die pad gesien (verby GEVLIEG ... hoekom trek mense so vinnig? - en dit in 'n 100 km/u sone!). Die bestuurder is beslis dom, maar die karavaan is PRAGTIG!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2019 @ 17:51:26 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 642
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

ai manne sien die Destination kan jy nou al die modele in All Terrain kry   lotto kan veroorsaak dat ek een aan my towbar kry...

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First