English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 824
Total Replies: 256 867
Total Views: 83 388 022
topics: 807
replies: 13 033
views: 4 970 123
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Ford Ranger 3.2 vs Ford Ranger 2.0 Bi Turbo

replies: 30
views: 566
08 Dec 2020 @ 18:04:38 pm
WLR
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 29 Jan 2014
Experience: 43 years

Hi

We towed our Jurgens Elegance with a 2013 Ford Ranger 3.2 XLT 4X4 and consider replacing our towing vehicle. 

Has anybody had experience with the new Ranger 2.0 10 speed bi turbo.

Looking forward to some input

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2020 @ 18:50:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17816
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het gerugte gehoor dat hulle nie meer die 3.2 gaan maak nie....weet nie hoe waar is dit nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2020 @ 19:06:44 pm
WLR
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 29 Jan 2014
Experience: 43 years

Dis heel moontlik met al die nuwe opsies beskikbaar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2020 @ 19:22:46 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1192
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Ek het gerugte gehoor dat hulle nie meer die 3.2 gaan maak nie....weet nie hoe waar is dit nie?

dit ook gelees maar nie amptelik gese waneer nie glo hulle sal net van die huidige enjins ontslae raak.

Die nuwe Mazda kom volgende jaar met die ISUZU troue uit dan sal hy seker die ISUZU masjien kry so daai mark vir die 32 maak ook toe

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2020 @ 06:37:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16368
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Hi

We towed our Jurgens Elegance with a 2013 Ford Ranger 3.2 XLT 4X4 and consider replacing our towing vehicle. 

Has anybody had experience with the new Ranger 2.0 10 speed bi turbo.

Looking forward to some input

My brother drives the 2.0l, 10 speed, bi-turbo raptor.  He is very happy with the vehicle.  

Then there is a review done on You-tube where by the Aussies compared the 3,2 and the 2.0 bi turbo with one another.  Here the Bi turbo came out tops with regards to fuel used and power.  And they also pulled a large caravan during the test.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
2
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2020 @ 13:32:29 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Stem saam met Leon se voorstel.  Gaan kyk 'n paar Ausie toetse.   Ek glo hulle is meer geloofwaardig as ons eie rebriek skrywers hier is SA.   'n Fout of negatiewe ding word op sy naam genoem en uitgewys.

Ek het self 'n 2020 Wildtrac 2.0 bi turbo 4x4 en is baie gelukkig.  Die ratkas maak dat die 2.0 die 3.2 ver agterlaat wat sleepvermoee betref.  Die 10 spoed auto ratkas kan jy aanpas by jou sleep kombinasie en sleepspoed.  As jy 'n styl opdraande aanpak skop hy somer 2 tot 3 ratte terug sonder dat jy dit voel vir maksimum krag lewering.  Die diesel verskil tussen die 2.0 en 3.2 is maar klein al ry jy mooi wat 'n bietjie teleurstellend is.  In die dorp is die 2.0 heelwat ligter as die 3.2.  Ek kry op 'n maand basis so 9.0 - 9.3km/l in die dorp.

Die gevoel en klank van krag is net baie meer merkbaar by die 3.2 waar jy by die 2.0 'n lekkerder stiller rit kry met meer krag.

Vra vir jou Ford agent om 'n demo te toets vir 'n week.  Dan kan jy lekker sleep en speel met hom.  Dit sal jou baie gerus stel.   Ek kry partykeer die gevoel my std 2.0 L sleep baie lekkerder as my ou gemapte 3.2 XLT.  Miskien is dit tussen die ore maar ja daai gevoel bly daar.

Ek het voeltjie hoor fluit dat die 2.2 en 3.2 vervang gaan word met 'n 2.3L vier sylinder turbo en so ook 'n nuwe 3.0L V6 Twin-Turbo motor met ook 'n 10 spoed ratkas.   Die 2.0 Bi Turbo gaan nog gelukkig bly vir 'n rukkie.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2020 @ 14:09:24 pm
Hennie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1122
Joined: 09 May 2014
Experience: 27 years

Werner, hier hoor jy dit uit die "perd se bek" (Zack)

Sê dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
09 Dec 2020 @ 16:43:21 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Mense is maar konserwatief en wil eerder hou by wat hulle aan gewoond is.  Ten spyte van wat sommige mense glo, word voertuie deurentyd verbeter en daaroor moet ons bly wees.  Bykans enige voertuig kan deesdae 'n paar honderd duisend kilos loop sonder groot herstelwerk.  Toe ek klein was, sê so 60 jaar gelede, het mense groot gespog as sy voertuig honderd duisend myl, dit is 160 duisend kilos gehaal het, want dit het nie baie gebeur nie.  En dan was die voertuig ook maar op sy laaste bene.  Die moderne klein masjiene is baie duursamer en ekonomieser as voriges en kan veilig die baie groter krag hanteer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 05:24:21 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1083
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 31 years

Kom nie naby die nuwe Toyota 2.8 nie...😂😂😂

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 05:40:52 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Kom nie naby die nuwe Toyota 2.8 nie...😂😂😂

As die Ranger 20l Bi turbo nader aan die Toyota 2.8 wil kom moet hy net stadiger ry.  tongue-out

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 08:01:49 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4858
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 36 years

Ek net lof gehoor van die nuwe 2 liter Ranger klim in hom ry hom maak jou keuse dan sterkte

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 08:48:38 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Een ding wat verseker werk op die 2.0 Bi Turbo is AEB.  

Een oggend op pad werk toe het ek 'n roekelose bestuurder uitgewys vir my vrou wat oral in al 3 bane ry. Dan is hy links, dan reg en dan weer voor my.  Eweskielik het hy 'n noodstop voor my gemaak.   Ek weet to vandag toe nie wat alles in 'n breukdeel van 'n sekonde gebeur het nie maak die paneelbord was vol waarskuwing liggies en harde lawaai.  Ek het in my geestesoog gesien hier is dit nou.  My voertuig het super vinning gestop en ek glo die AEB het 99% van die werk gedoen.   My rem was pap na die stop.  Ek het so groot geskrik dat ek my voertuig af en aan geskakel het waarna alles weer normaal was.  Ek het al gesien ek sit sonder my bakkie vir die Kers seisoen.  Die radar veiligheidsfunksies werk verseker.

Brake Assist is activated when the driver is already pushing the brakes and it adds increased brake response for quicker stopping. Automatic Emergency Braking is activated if the driver does not step on the brakes after a warning signal and it can completely stop the vehicle autonomously.

Ek is 'n groot voorstaander van veiligheids funksies.   Die 3.2 het nie hierdie funksies nie.  Vergelyk die twee voertuie met mekaar op Ford.co.za en vergelyk ook die rat ratios van die twee modelle.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 09:27:42 am
Skolopad
Titanium Member
70% Profile Strength
Posts: 441
Joined: 28 Feb 2018

The biggest bakkie sales in the world is the USA, also biggest competition, so if you want to know what we can expect over the next 10 years look at bakkies (pick up), specs , engine, and design, in USA now

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 10:03:19 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Do we really follow the USA bakkie-wise? I am under the impression they still build extremely absolete technogoly very large pick ups.  I rather think we support Asian and European vehicles which are technologically far beyond American vehicles and in size more in line with what we prefer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 11:05:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16368
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Een ding wat verseker werk op die 2.0 Bi Turbo is AEB.  

Een oggend op pad werk toe het ek 'n roekelose bestuurder uitgewys vir my vrou wat oral in al 3 bane ry. Dan is hy links, dan reg en dan weer voor my.  Eweskielik het hy 'n noodstop voor my gemaak.   Ek weet to vandag toe nie wat alles in 'n breukdeel van 'n sekonde gebeur het nie maak die paneelbord was vol waarskuwing liggies en harde lawaai.  Ek het in my geestesoog gesien hier is dit nou.  My voertuig het super vinning gestop en ek glo die AEB het 99% van die werk gedoen.   My rem was pap na die stop.  Ek het so groot geskrik dat ek my voertuig af en aan geskakel het waarna alles weer normaal was.  Ek het al gesien ek sit sonder my bakkie vir die Kers seisoen.  Die radar veiligheidsfunksies werk verseker.

Brake Assist is activated when the driver is already pushing the brakes and it adds increased brake response for quicker stopping. Automatic Emergency Braking is activated if the driver does not step on the brakes after a warning signal and it can completely stop the vehicle autonomously.

Ek is 'n groot voorstaander van veiligheids funksies.   Die 3.2 het nie hierdie funksies nie.  Vergelyk die twee voertuie met mekaar op Ford.co.za en vergelyk ook die rat ratios van die twee modelle.

My Wildtrak het die funksies in.  Dit is verbasend hoe die voertuig vanself rem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 11:21:02 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Stem saam Leon.  Ek het gedog my rem pedaal het gebreuk na die stop so pap was dit.   Na ek die voertuig aangeskakel het was my rem weer normaal.   Ek was te dankbaar dat daar geen skade was nie.  Ek het 'n vreemde tale gepraat en ek kon sien die ou voor my verstaan elke woord.   Ek haat dit as roekelose bestuurders in 'n klein spasie voor jou indruk want dan verkort dit jou volgafstand en reaksietyd en dit skep 'n onveilige omgewing vir almal naby jou.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 17:00:25 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

N voertuig met goeie veiligheid, bly n goeie voertuig, al is dit n Ford.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2020 @ 21:02:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17816
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2020 @ 07:37:30 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Daar het jy dit nou.  Die kleiner masjien is beslis beter as die groter een.  Mense wat voorkeur gee aan die verouderde groter masjien sal waarskynlik redeneer dat die masjien of die ratkas nie so lank sal hou nie, maar dis maar 'n onbewese raaiskoot.   Ek dink ons moet aanvaar tegnologie verbeter aanhoudend en ek dink ons denke kan dit die altyd absorbeer nie.  Ons kaas word voortdurend verskuif en dit maak ons ongemaklik.  Ek is nogal verbaas dat die kleiner masjien nie ook meer ekonomies is nie, maar die toets het hom getoon as netso ekonomies as die groter masjien. Met die kleiner masjien se groter vermoë teen die opdraendes sal dit wel beteken dat hy vinniger sy bestemming sal bereik as die groter een omdat hy vinniger die opdraendes sal uitry. En ons land het baie op- en afdraendes.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2020 @ 08:19:20 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

https://www.aarp.org/auto/trends-lifestyle/info-2018/how-long-do-cars-last.htmloertuie word nie meer gebou om 500 000km te hou nie. 

200 000 Myl of so 320 000km is die antwoord.

Gaan google dit.

Hier is 'n interesante artikel oor Life Expectancy

https://www.aarp.org/auto/trends-lifestyle/info-2018/how-long-do-cars-last.html

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2020 @ 11:16:01 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Ek dink nie voertuie is ooit gebou om 'n halfmiljoen kilos te hou nie- die wat dit wel gehaal het, was maar uitsonderinge.  Dit is ook waarskynlik net baie goed geboude voertuie soos onder ander MB en Volvo, wat sulke ekstreme kilos kon haal. Die gewone voetuie wat die gewone mense ry, soos Oosterse voertuie, sal moeilik so ver ry.  'n Dame wat ek geken het, het beweer haar Mazda 323 het 1.3 miljoen kilos gedoen en het steeds geloop, maar ek kan dit nie bevestig nie en betwyfel dit trouens.  Voertuie neig egter nou in die rigting van miskien 'n halfmiljoen kilos.  Ek dink soos ons mense self, is die lewensverwagting van elke nuwe geslag voertuie bietjie hoër as die vorige geslag. Dit is ook waarskynlik net baie goed geboude voertuie soos onder ander MB en Volvo, wat sulke ekstreme kilos kon haal.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2020 @ 14:08:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

My Pa se Toyota Hilux het nou 482000 km op sy klok.

En net hy was agter daai stuurwiel.

Hy wil niks weet van inruil nie.

Word jou naam nog in die boek gesit van Legend's sou jy die een eienaar van n voertuig wees met meer as 500 000 km.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Dec 2020 @ 15:39:31 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Interessant die een artikel wat Zack aanhaal, sê hoe meer voertuie 'intelligent' word en besluite neem wat nou deur die bestuurder geneem word, hoe langer gaan die voertuie hou en hoe minder ongelukke gaan daar wees.  Ons almal- een en almal- is vas oortuig dat elkeen van ons die beste bestuurder op die pad is (amper soos Trump dink hy is die beste president van alle tyefoot-in-mouthEk raai elke president is dieselfde mening toegedaan).  Dit is eenvoudig nie waar nie maar ons egos laat dit nie toe dat ons die waarheid erken, naamlik dat ons maar swak toegerus is om sulke gevorde goed soos voertuie op die beste, intelligentste en veiligste manier te bestuur nie. Dit geld ons almal, ook ekself.  Oor 'n geslag of so gaan ons kleinkinders dalk wonder hoe mense ooit toegelaat is om te bestuur. 

Dis nie vir my te 'n groot openbaring nie, want ek besef lankal die mensdom is nie naastenby so slim as wat ons onsself wil wysmaak nie.  As ons was, hoe verklaar ons dan al die dom dinge wat ons doen en die onlogiese besluit wat ons neem?  'n Onmiddelike voorbeeld is hoe ons die Corona virus hanteer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2020 @ 13:35:42 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 960
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Julle praat van kleiner engines. Wel my goeie vriende, hierdie groot kar het n drie-silinder EEN liter engine.   Top spoed 187 km/u.   R291 500-00.   88 kw.   172 Nm.

SEWE jaar waarborg, of 200 000 km. Die beste waarborg in Suid Afrika.

Moenie so n kar vlak kyk nie.  Daar GEEN gadget wat hy nie het nie.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Dec 2020 @ 16:06:30 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

My eerste kar, 'n 997cc skuinsruit Anglia het maar 29Kw ontwikkel teenoor hierdie een se 88- driemaal soveel.    En hy is waarskynlik selfs met die groter bakwerk, ligter op brandstof ook. Tegnologie het voorwaar gevorder.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2020 @ 10:03:39 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 609
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Julle praat van kleiner engines. Wel my goeie vriende, hierdie groot kar het n drie-silinder EEN liter engine.   Top spoed 187 km/u.   R291 500-00.   88 kw.   172 Nm.

SEWE jaar waarborg, of 200 000 km. Die beste waarborg in Suid Afrika.

Moenie so n kar vlak kyk nie.  Daar GEEN gadget wat hy nie het nie.

Danie, dis regtig 'n mooi voertuig.  Ek hou waarvan ek sien. Hy het ook 'n 5 ster veiligheid rating in die Euro NCAP crash safety toets.  Die Kona is 'n bietjie hoog geprys teen R415 00.  Jy kan 'n VW Highline kry vir R367 000 wat ook 'n 1.0L engin het met dieselfde specs.

Die 7 jaar  / 200 000 km waarborg klink regtig aanloklik vir die gemiddelde man op straat.  Ek het self ook 'n I10 gehad vir die dorp maar op die ou einde het ek hom verkoop omdat ek glo die voertuig is te klein as hy in 'n ongeluk sou kom.  Die ander groot rede was omdat dienste te duur was in vergelyking met ander groter voertuig dienste.  Ek het op my rug geval dat 'n klein voertuig se dienste so hoog kan wees.  Ek het altyd gespot ek wil nie die engin vervang nie hulle moet hom net diens.  Hyundai verplig jou einlik om vir 7 jaar die voertuig by hulle te diens teen hoe dienskostes wat vir my 'n negatief is. Elke man moet maar self besluit.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2020 @ 10:24:02 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Die sewe jaar standaardwaarborg is seker die hoogste in die bedryf. Ek het na die Toyota Starlet gekyk wat standaard 'n driejaar waarborg het.  Dit kan egter teen ongeveer R4800 na 8 jaar verleng word. En die bedrag kan by die koopprys gevoeg word sodat jy dit nie juis sal agterkom nie.  Dit maak die Toyota se waarborg dan eintlik nog beter.  Waarborge sluit natuurlik nie dienste in nie. 

Selfs met die verpligte diense by die agente, is dit m.i. steeds die moeite werd.  My Kuga se koppelaar het ingegee en gelukkig met die verlengde waarbord omdat sommige Kugas aan die brandgeraak het, was ek steeds gedek.  Die herstelkoste was R65,000.

Ek kan so iets onthou dat die regering so 'n tyd gelede gepraat het van dienste wat nie meer verpligtend by die agente gedoen hoef te word nie.  Was dit net 'n voorstel of is dit nou wetgewing- weet iemand dalk?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2020 @ 11:28:09 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1192
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Kyk net eers mooi wat se die waarborg?

Fyn skrif

Mercedes Benz verkoop 'n verlengde instandhoudings plan wat in my oe beter as 'n waarborg is

  1. Maintenance Plan

6.1. Subject to the terms and conditions as contained in this document, Mercedes-Benz South Africa Ltd. undertakes, from date of initial registration/operation of the vehicle (upon customer registration on the Mercedes me portal) and up to 100 000 km or a period of five years (whichever occurs first), to arrange for the work specified in paragraph 5.3.2 (page 10) to be executed and performed by the dealer, whenever you deliver your vehicle to a dealer at the intervals specified in the vehicle’s service booklet, or as indicated by the service indicators.

6.2. Subject to the exclusions referred to on page 12, the following maintenance work shall be performed in respect of your vehicle:

6.2.1. All maintenance and service work in respect of the vehicle stipulated by Mercedes-Benz South Africa Ltd. from time to time.

6.2.2. The supply of engine oil, transmission oil, brake fluid and other lubricants and consumables required by the vehicle from time to time.

6.2.3. All preventative treatment, inspections or other work which MercedesBenz South Africa Ltd., or a dealer, determines to be necessary for the continued use of the vehicle.

6.2.4. All repairs necessitated by normal wear and tear, (arising through normal usage or age) in accordance with the stipulated application.

6.2.5. The replacement of such parts, as may be identified to be necessary during any service and /or maintenance tasks referred to herein.

6.2.6. Where the operating conditions are of a severe nature, such additional costs, as may be necessary, are for your account.

  1. Optional PremiumDrive Plans

7.1. PremiumDrive 6/120 is an optional top-up plan extending the Maintenance Plan to 120 000km, or 6 years (whichever occurs first). PremiumDrive 6/120 must be purchased before the original contract expires.

7.2. PremiumDrive 7/100 is an optional top-up plan extending the Maintenance Plan to 100 000km, or 7 years (whichever occurs first). PremiumDrive 100 must be purchased before the original contract expires.

7.3. PremiumDrive 7/140 is an optional top-up plan extending the Maintenance Plan to 140 000km, or 7 years (whichever occurs first). PremiumDrive 140 must be purchased before the original contract expires.

7.4. PremiumDrive 7/160 is an optional top-up plan extending the Maintenance Plan to 160 000km, or 7 years (whichever occurs first). PremiumDrive 160 must be purchased before the original contract expires.

7.5. MBSA reserves the right to refuse any such extensions at its sole discretion and without explanation

Daar is maar net soos in 'n waarborg Beperkings

Vra vir Google om te soek na verlengde waarborg voorwaardes en wat gedek word

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2020 @ 11:40:21 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Die onderhoudsplan is nie 'n waarborg nie- dit dek net normale dienste.  As iets buitengewoon breek, soos jou masjien wat opblaas, of my koppelaar wat ingegee het, of jou rekenaar blaas, en dit is buite die standaard waarborgtyd,  moet jyself betaal.  Die waarborg gaan jy hopelik nooit gebruik nie, maar as jy dit nodig het, gaan jy bitter jammer wees as jy dit nie uitgeneem het nie.  Die logiese is maar om beide te koop.  'n Waarborgplan sonder die voorgeskrewe dienste by die voorgeskrewe werkswinkels, beteken ook niks nie- die maatskappy sal net die eis weier. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2020 @ 13:32:56 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1192
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years
Dit is so maar oor die algemeen betaal hulle nie vir: "koppelaar wat ingegee nie, so ook nie as jou rekenaar blaas nie. As die masjien opblaas en hy was gediens onder hulle diens plan gaan jy minder sukkel om die reg tekry maar hulle sal vir jou 'n rede gee wat jou skuld is omdat hy onklaar geraak het wat die waarborg on geldig maak.
Ek dink nou aan my seun se 19 tdi turbo het ongedaan geraak. Voertuig by privaat persoon gedien Die vervaardiger het olie spesifikasies verander en net vir hom gese jy het die verkeerde graad olie gebruik en daar by volstaan die R18000.00 was vir sy rekening alhoewel die 19tdi bekend is vir sy turbo valings verwerk hulle tot voertuie wat by agente gediens is en die vaal.

so ek se weer kyk na die fynskrif...
Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Dec 2020 @ 13:44:26 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3819
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

'n Koppelaar wat normaalweg slyt, is natuurlik nie gedek nie maar as hy breek, soos wat met myne gebeur het, is dit 'n onverwagte skade.  Ek kan verstaan dat slytasie op 'n gewone koppelaar nie gedek kan word nie, want een ou ry sag op syne, 'n ander een misbruik dit so dit klink vir my billik dat slytasie uitgesluit is by die waarborg- ook bande. Terloops, myne is die dubbelkoppelaar wat soos 'n outomatiese kar bestuur.

Ek het al gevind, met voertuie en met allerhande ander artikels en omstadighede, dat as ek redelik optree en nie probeer uitbuit nie, word ek ook billik behandel.  As jou 4X4 se onderstel buig, soos wat met 'n ou se 'n klompie jaar gelede gebeur het, vermoed ek sterk hy het snaakse dinge met die voertuig gedoen en ek sou ook nie hom tegemoedgekom het nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za