English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 871
topics: 778
replies: 12 474
views: 4 977 712
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Ford Ranger 3.2 XLT Automaties as sleepvoertuig

replies: 29
views: 1656
24 Jun 2017 @ 19:20:43 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
Wie sleep dalk met die voertuig en kan my advies gee oor die sleepvermoë, brandstofverbruik, ens.

Ons kyk na 'n 2015 om die Gypsey Regal mee te sleep.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2017 @ 22:11:20 pm
Koos Mol
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 316
Joined: 12 Jul 2014
Experience: 30 years

Hi Stephan. Ek sleep 'n Sensation Vee (gvm = 1800kg) met 'n 3.2 handrat. Die Ranger sleep soos 'n droom met baie krag in reserwe as ek sleep. Ek sleep so teen 100kpu. Ek het oor die afgelope 14 maande so 26,000km gedoen waarvan 8,000km sleepkms is. My gemiddelde brandstof verbruik oor die 26,000kms is 12.1l/100km.

Die Ranger sal die Regal baie gemaklik sleep.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 07:45:35 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Oor die krag vermoë hoef jy geensins te bekommer nie...genoeg. Brandstof verbruik verskil maar oor hoe jou bestuurs patroon is en spoed...maar behoort so 11-12l/100km te kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 08:55:43 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Die 3.2 Auto is 'n super sleepvoertuig.  

Tans sleep ek 'n Regal teen 'n sleepspoed van gemiddeld 115km/h.   Myne se dieselsverbruik is  is dan in die omgewing van 6.5 km/l of 15l/100km.

As ek my 16.6 ski boot sleep kry ek in die omgewing van 5km/l

Moet egter nie bang wees nie want almal kry super dieselverbuik om die braaivleisvure maar sluk twee keer as hy moet betaal by die petrolpomp.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 09:30:55 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2458
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Zack, Dit het seker niks met my te doen nie, maar ek dink jy moet heroorweek oor hoe veilig dit is om teen so 'n hoë spoed te sleep.  'n Karavaan is 'n lomp voertuig en meeste mense beskou 100 k/u as die maksimum veilige spoed.  Dan is die gemiddeld beslis nog laer. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 10:48:41 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Dankie Fred vir jou inset

110 -115 is maar my sleepspoed.   My woord "Gemiddeld" het seker die gevaarligte vir jou laat opkom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 13:10:38 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Stephan ek sleep my Exclusive Deluxe met my Ford Everest 3.2L 4x4 soos n droom. Het baie krag en nog nooit gesukkel nie. 

Sleep so 110km/h GPS spoed. Sit die Auto in sports drive en stel die spoed beheerder vir die gemak waar dit veilig is om te doen.

Die swakste brandstof verbruik wat ek nog gekry het was so 15l/100km maar as ek mooi ry kry ek so +- 13.0L/100km met die wa agter.

 

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 13:18:14 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2689
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Geniet die nuwe Ranger...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 13:57:40 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
Geniet die nuwe Ranger...

Dankie. Behoort hom Dinsdag te gaan haal. Gaan die ou ene nogal mis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2017 @ 17:45:08 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

 

Die 3.2 Auto is 'n super sleepvoertuig.  

Tans sleep ek 'n Regal teen 'n sleepspoed van gemiddeld 115km/h.   Myne se dieselsverbruik is  is dan in die omgewing van 6.5 km/l of 15l/100km.

As ek my 16.6 ski boot sleep kry ek in die omgewing van 5km/l

Moet egter nie bang wees nie want almal kry super dieselverbuik om die braaivleisvure maar sluk twee keer as hy moet betaal by die petrolpomp.

 

Ditto

Ek sleep n Sensation Maia met 3.2 Auto. Sleep soos n droom. Kry ook so 6.5 tot 6.8km/l. My wa se BVM is 2150kg

Puik sleep voertuig

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2017 @ 22:43:45 pm
Solis2
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 10 Oct 2016
Experience: 24 years
Ek sleep ons exclusive delux met my 3.2 auto 4x4 - sleep soos n droom maar sleep in sport mode - pasop vir sleep met cruise control aan - het eenkeer afdraande gegaan met cruise control aan toe skakel die bakkie self in n laer rat oor en revs gaan toe skielik op en enjin gaan toe skielik in 'limp' mode in . Het afgetrek en afgeskakel en toe weer aangeskakel. Computer het toe weer self reset en nooit weer so n probleem ondervind nie - nooit weer cruise control gebruik as ek die karavaan sleep nie..
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2017 @ 08:23:12 am
Zack
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 224
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Solis2

Vertel 'n bietjie van jou diesel verbruik teen watter spoed.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jun 2017 @ 08:48:39 am
Solis2
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 10 Oct 2016
Experience: 24 years
Ek sleep tee 110 km/u en kry so 13l/100km diesek gebruik. My voorige voertuig was n Toyota Hilux 3.0 en hy het so 15l/100km gegee.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Jun 2017 @ 07:23:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sleep ons exclusive delux met my 3.2 auto 4x4 - sleep soos n droom maar sleep in sport mode - pasop vir sleep met cruise control aan - het eenkeer afdraande gegaan met cruise control aan toe skakel die bakkie self in n laer rat oor en revs gaan toe skielik op en enjin gaan toe skielik in 'limp' mode in . Het afgetrek en afgeskakel en toe weer aangeskakel. Computer het toe weer self reset en nooit weer so n probleem ondervind nie - nooit weer cruise control gebruik as ek die karavaan sleep nie..

Ek sleep wel met cruise control en het nog nooit so probleem gekry nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2017 @ 13:56:56 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years

Cruise control, in Shift (S) mode. Dis 'n fees! Jyt beheer oor die enjin, en jou spedkontrole skop nie uit wanner jy ratte ruil nie. Krag sal genoeg wees, daarvan is ek seker.

PS - As jy die regte handelaar bel kan jy die Wildtrack nou op spesiale aanbod kry vir 550.

Geniet jul nuwe ranger!
WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jun 2017 @ 20:26:46 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Solus2 doen goed.. my 3.2 doen 12L/100 met fleetline


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2017 @ 06:25:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Solus2 doen goed.. my 3.2 doen 12L/100 met fleetline

Wat se jaar model.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jun 2017 @ 07:29:44 am
Solis2
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 10 Oct 2016
Experience: 24 years
2016
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2017 @ 13:31:11 pm
Stephan
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 7 years
Ek het 12L/100km gekry. Meestal in Shift gesleep met die cruise control op 110 meeste van die pad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Jul 2017 @ 20:30:46 pm
ranger
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 10 Jul 2017
Experience: 5 years
wie van julle sleep met n 2.2 hp ranger. ek het sover nie n problem gehad nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 05:48:26 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wat se jaar model.

 

myne was 2014... 

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 06:10:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
wie van julle sleep met n 2.2 hp ranger. ek het sover nie n problem gehad nie.

Ek is ook tevrede met my 2.2
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 06:28:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Maat van my sleep 'n Classique met die 2.2 Ranger. Sleep baie gemaklik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jul 2017 @ 06:48:33 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years
Stem saam met See. Sleep probleemvry met die 2.2.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jul 2017 @ 13:42:48 pm
Fransie
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 130
Joined: 06 Mar 2014
Experience: 5 years
Nog steeds in my noppies met my 2.2 Auto
WERK SE MOER
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Jul 2017 @ 19:00:59 pm
ranger
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 10 Jul 2017
Experience: 5 years
myne n 2015 sleep uiters gemaklik en brandstof verbruik is puik 9.5 tot 10.5 met caravan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2017 @ 19:39:54 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 746
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Welkom Wayne. Geniet daai Ranger en ek glo julle gaan nog baie genotvolle km's met haar sleep.

 

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2019 @ 21:17:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
25 Jan 2019 @ 08:26:53 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4997
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Haha.. Moet vir Ford punte gee vir entertainment.. Nou lekker gelag.. Al daai karavane het motors in ;-) 

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2019 @ 09:07:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

15 karavane.

Laat my dink aan die Nissan advertensie waar die beton mengertjie ook agter aan gehak was.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required