English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 449
Total Views: 82 431 135
topics: 10 886
replies: 126 320
views: 38 907 798
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ford Ranger 2.2

replies: 43
views: 2909
01 Feb 2017 @ 08:34:42 am
Eugene
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 01 Feb 2017
Het enige iemand ondervinding van die voertuig se sleep vermoee. Ek wil n 2.2 diesel d/cab met hand rat aanskaf en wil a Palma sleep. Enige info sal welkom wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 08:47:22 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2734
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Welkom op die forum Eugene,
Die is 'n gewilde sleep en allerdaagse voertuig,
Hoop jy kry baie moeitevry kilometer met hom.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 08:53:34 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Welkom op die forum.
Jip, stem saam met Edge. 2.2 Ford ldv is n baie goeie sleep kar met genoeg krag.
Gaan jy nuut koop of gebruik.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 08:56:45 am
Eugene
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 01 Feb 2017
Ek gaan nuut koop. Het 9 jaar laas gekamp en is nou terug. Die voertuie en karavane het so verander dat ek nou raad soek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 08:59:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8198
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Butts sal jou kan raad gee.

Welkom op die forum.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 09:15:37 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Onhou hulle kom in twee specs wat krag lewering betref.  ek glo dat beide die PALMA sal kan sleep. ek sou gaan vir die high spec want ek is 'n krag vraat...

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 10:09:24 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Het tot laasjaar n Splash met myne gesleep en tans n Swing. Heel tevrede....Palma is wel ietwat swaarder as Splash en Swing.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 12:19:26 pm
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years

Ek sleep SP Tourer - ook baie tevrede. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 16:25:25 pm
Hornet
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 13 Aug 2015
Experience: 4 years
Ek sleep 'n Splash met myne en is baie tevrede. Myne is die 118KW model. Brandstofverbruik is goed alhoewel hy nog nuut is.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 16:55:57 pm
Eugene
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 01 Feb 2017
Dit lyk vir my of die keuse die regte een is. Verdere vraag trapesium of straightliner. Toe ek voorheen gesleep het het ek n trapesium gebruik. Het nooit probleme met die trapesium gehad nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 17:20:26 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Dit lyk vir my of die keuse die regte een is. Verdere vraag trapesium of straightliner. Toe ek voorheen gesleep het het ek n trapesium gebruik. Het nooit probleme met die trapesium gehad nie.

Gaan waarvoor jy wil. Trapesium is uitstekende stab. So ook die straight liner.
Op die Palma kan jy dalk regkom met n Yellow blade ook.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 17:24:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek hou daarvan om iets op te sit wat meer as gewig van wa kan vat...weet Trapezium is geskik vir tot 2000kg. Sien jy was reeds voorheen gelukkig met Trapezium...dan sien ek nie rede vir verandering nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 17:27:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Onder classifieds is splinter nuwe Tando beskikbaar vir R1100
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 21:00:54 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Wonder of daar ouens is wa Exclusive met die 2.2 Everest sleep ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 21:14:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wonder of daar ouens is wa Exclusive met die 2.2 Everest sleep ?


Willem...jy bedoel seker Ranger. Ja....daar is n topic "Ranger 2.2 - exclusive" . Daar lyk my is n paar manne wat daai kombinasie sleep. Skuus, weet nie hoe om link te maak nie😎
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 21:23:41 pm
Hornet
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 123
Joined: 13 Aug 2015
Experience: 4 years
Die Ranger het "active trailer control". Ek wonder of die slim manne al ondersoek het of 'n stabiliseerder en die nuwe elektroniese hulpmiddels mekaar komplimenteer of teen mekaar werk.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 21:32:29 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years
Eugene, ek is ook baie tevrede met die sleep vermoe van my Ranger en dit is ook die handrat. Ek gebruik die Tando.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Feb 2017 @ 21:43:57 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years
Pierre, volgens Ford hoef jy nie a stabalizer te gebruik as jou Ranger die 'trailer sway control' het maar hulle se ook dat jy a stabalizer kan gebruik as jy wil en dat dit nie teen die trailer sway control sal werk. This obviously goes hand in hand with how your pack the caravan.
Ek het a toets run gedoen sonder die Tando en was baie tevrede. Ek sit maar die Tando op vir extra insurance.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 03:10:29 am
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1333
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years
Sleep 'n Fleetline met my 3.2 Ranger en Tando. Hulle werk nie teen mekaar nie. Wat die 2.2 aanbetref haal bietjie meer uit en kry eerder die outomaties as handrat, jy sal nooit weer terugkyk na handrat nie...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 05:38:42 am
Eugene
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 01 Feb 2017
Hurricane, ek het na die rat verhoudings gekyk. Die outomaties se 4e rat is reeds n "overdrive ratio". Dit is ook nie n volle triptronic nie. Die ratkas sal hunt. Ek verkies egter n handrat vir sleep. Ek moet die info wat deur gegee word is baie behulsaam. Ek het voorheen n Emerald met Maxima gesleep. Die enigste klagte wat ek gehad het was dat die Maxima voorwiel aandrywing was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 07:19:19 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14489
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My kamp pêl sleep met 'n 2,2 Ranger sy Classique.  Hy het verlede Des sy wa van PTA af Tietiesbaai, Strand, Oudtshoorn, Pletenberg baai en terug PTA gesleep. Geen pyne nie.

Sy sleep spoed is so 110km/h.

Palma en Classique se vloer oppervlak is dieselfde. Classique net bietjie hoër profiel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 07:55:56 am
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 538
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

Ek sleep met 'n BT50 T6 Auto. Hy hunt nie al wat jy doen is sit hom in sport mode Die MAZDA en FORD gebruik die slefde ratkas..  Maak ook seker as jou wa LED ligte het dat jy die Kopelstuk gebruik wat gemaak is dat jou Sleep voertuig wel die Karavaan sien. Help Sway control. 

As jy die ratkas in drive sit trek net die hefboom na jou toe hy werk 100% auto met net 'n langer / hoer rev skakelling

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Feb 2017 @ 10:19:24 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5639
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years


Willem...jy bedoel seker Ranger. Ja....daar is n topic "Ranger 2.2 - exclusive" . Daar lyk my is n paar manne wat daai kombinasie sleep. Skuus, weet nie hoe om link te maak nie😎

Geert

Nee, nie die bakkie nie die Everest 2.2.  Sy Tarra is 2175kg

Hi Guys I have the 2.2 the tare is 1866Kg . I have towed my dads exclusive and it did not battle at all! I was amazed. I have also towed a car trailer with mine, that was right on the limit, but it still had plenty of power. As far as I am aware the powe output of the 2.2 is only 10/12 kw short of the toyota 3.0 d4d.  As far as I am concerned the 2.2 ranger is the most underated bakkie on the market. Just my opinion.

 

Ek hou nie van die bakkie nie en sy gewig is te lig vir die Exclusive, die voertuig se Tarra moet meer as 2050kg wees om my Exclusive wettig te kan sleep.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2017 @ 16:26:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Miskien is daar van julle wat kan help. As ek my kar se clutch los (veral as ek hom bietjie lank ingehou het) ...dan so halfpad op gee hy so n klap geluid. Ek het hom nou by Ford gehad...en hulle sê vir my dis normaal en is niks om oor bekommerd te wees nie. Hulle het nie rede gegee hoekom hy so maak nie. Ervaar iemand anders dit ook? Is dit normaal? Gaan dit op die ou einde skade veroorsaak? Wat veroorsaak dit?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2017 @ 17:07:49 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Geert nee ons het ander issues met clutches en ratkaste gehad maar mazda kon ook nie daarmee help nie, of wou nie.. sterkte..

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2017 @ 19:11:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Geert nee ons het ander issues met clutches en ratkaste gehad maar mazda kon ook nie daarmee help nie, of wou nie.. sterkte..

Dink jy ek kan dit maar so los?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2017 @ 20:15:08 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Is die klap meer by diff of voor?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2017 @ 20:21:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Is die klap meer by diff of voor?

Voor
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Aug 2017 @ 23:08:38 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ek sal dit nie sommer los nie.. hoeveel kms al op?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2017 @ 06:16:01 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14489
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek sal by n ander handelaar n draai maak en hoor wat sê hulle. As hulle sê dis normaal. Moet hulle dit op skrif sit en versekering op skrif gee dat dit geen implikasies vorentoe sal hê nie.

Kom ons kyk wat sê hulle dan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2017 @ 06:30:44 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ek sal dit nie sommer los nie.. hoeveel kms al op?

Hy gaan nou vir 45k diens...maar het al so gemaak by 30k diens...dis toe hulle gesê het dit maak nie saak nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2017 @ 06:32:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sal by n ander handelaar n draai maak en hoor wat sê hulle. As hulle sê dis normaal. Moet hulle dit op skrif sit en versekering op skrif gee dat dit geen implikasies vorentoe sal hê nie.

Kom ons kyk wat sê hulle dan.


Goeie idee...miskien privaat werktuogkundige....nie agente nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2017 @ 10:13:44 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years
More See - myne het so pas 45 000km diens gehad, maak glad nie so nie. Steun die 2de opinie raad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2017 @ 14:02:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
More See - myne het so pas 45 000km diens gehad, maak glad nie so nie. Steun die 2de opinie raad.
🖒
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2017 @ 15:12:24 pm
Anonymous

Miskien is daar van julle wat kan help. As ek my kar se clutch los (veral as ek hom bietjie lank ingehou het) ...dan so halfpad op gee hy so n klap geluid. Ek het hom nou by Ford gehad...en hulle sê vir my dis normaal en is niks om oor bekommerd te wees nie. Hulle het nie rede gegee hoekom hy so maak nie. Ervaar iemand anders dit ook? Is dit normaal? Gaan dit op die ou einde skade veroorsaak? Wat veroorsaak dit?

Maak seker dat dit nie die ''Propshaft Universals'' is nie.

Die maklikste om vas te stel, is gaan Supa Quick of Hi Q toe sodat hulle die voertuig op hulle ''Lift'' sit en oplig.

Hou die voorste ''Universal'' met die hand stewig vas en beweeg die ''Propshaft'' in 'n draaiende beweging heen en weer, herhaal die funksie op die agterste ''Universal'' ook. Indien daar voor of agter 'n sein van speling is, is dit waar die probleem is.

Kyk ook vir speling op die ''Propshaft Centre Bearing''.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2017 @ 21:22:31 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years


Hy gaan nou vir 45k diens...maar het al so gemaak by 30k diens...dis toe hulle gesê het dit maak nie saak nie
dit was vir my ook gese met my issues, en toe dinge later vererger toe is daar verskonings ek moes vroeer gerapporteer het..moeilik maar ja, ekt ook ander dealers gaan raadpleeg en ons weet waar staan ek vandag... enige klapgeluid wat by jou ontstaan en by amper niemand anders moet maar ondersoek word wat dit is...

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2017 @ 02:58:01 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1216
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert, Ek het my BT50 by Ben Morgenrood in Randfontein gekoop. Hy het nou 79000km op en het ook foute gehad (kosmeties). Met elke diens het ek dit onder hulle aandag gebring en wat nie dadelik reggemaak is nie het hulle gewag vir part en wanneer dit daar was het hulle my geskakel en is dit herstel, gratis omdat hy onder waarborg is.

Die diens wat ek hier ervaar is van uitstaande gehalte. Net so is daar mense wat kla oor hulle.

Soos ek verstaan het Ford en Mazda dieselfde ratkas, my voertuig het geen geraas of klap geluid op die ratkas nie. Ek dink jy moet dat n ander handelaar daarna kyk. Indien n nie agenskap daaraan werk gaan jou waarborg verval.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2017 @ 07:14:51 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2980
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Wilsur

Hulle toets Everest 2.2 in nuutste WEG sleep end Ry

Dink did 4x4 maar lyk indrukwekkend.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:14:51 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1866
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Enige onlangse nuus oor die 2.2 se sleep vermoë ?

Hoe hanteer die 2.2 n Fleetline veral by berge en paste ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:21:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Enige onlangse nuus oor die 2.2 se sleep vermoë ?

Hoe hanteer die 2.2 n Fleetline veral by berge en paste ?

Ek sleep Swing met 2.2 wat naby is aan dieselfde gewig sonder probleem

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:33:29 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1866
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Geert bly om te hoor. Ek neem aan jou tevredenheid is oor lang periodes en ek weet ook jy het al ver distansies gesleep. Is dit n voertuig wat jy sal aanbeveel om te sleep as jy weer kon kies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:41:33 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek sou 3.2 kies.....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:52:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14156
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Geert bly om te hoor. Ek neem aan jou tevredenheid is oor lang periodes en ek weet ook jy het al ver distansies gesleep. Is dit n voertuig wat jy sal aanbeveel om te sleep as jy weer kon kies.

Ja John sleep al sedert 2014 met hom. Het eers n Splash met hom gesleep....2x Ballito toe onder andere.....geen probleme. Ek het nog nooit n 3.2 besit nie, so sal nie kan sê wat die verskil is nie, maar ek is happy wat die 2.2 vir my doen

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2019 @ 22:59:32 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1866
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

🙏 Geert. Dankie vir die info Voorspoed vriend en lekker kamp

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required