English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 817
Total Replies: 240 154
Total Views: 82 822 958
topics: 962
replies: 13 382
views: 3 234 680
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Food seperators

replies: 26
views: 403
27 Nov 2019 @ 07:14:09 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het iemand al hierdie produk op ons winkel se rakke gesien? Lyk na n blink plan!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 07:24:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ha ha ha.  My opinie is alles wat ons eet maak  _ @ _ in jou maag.  So of dit so effe meng voor dit in my mond ingaan pla my nou nie eintlik nie.

Dit kan goed werk as jy in die Army is en hulle skep jou pap en melk in die selfde bord as die spek en eiers.  of jou nagereg saam met jou hoof gereg soos dalk op die foto.

Dis 'n idee ............................ of dit nou gaan verkoop sal ek nie weet nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 08:50:05 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Moet dit kan eet anders is dit net meer skottelgoed om te was.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 09:10:57 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek ken mense wat dit sal koop.  Hulle eet alles apart.   Eers die rys, dan ertjies, dan kool en laastens die vleis.   Ek dink dis 'n kop ding maar hulle beweer jy proe elke ding sonder om dit te meng met iets anders.  Alles oor smaak.

Ek sal graag twee wil koop dat hulle dit kan insluk dat al die kos ook so in hulle maag te lêcooltongue-out

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 09:26:31 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek ken mense wat dit sal koop.  Hulle eet alles apart.   Eers die rys, dan ertjies, dan kool en laastens die vleis.   Ek dink dis 'n kop ding maar hulle beweer jy proe elke ding sonder om dit te meng met iets anders.  Alles oor smaak.

Ek sal graag twee wil koop dat hulle dit kan insluk dat al die kos ook so in hulle maag te lêcooltongue-out

Wat die oog nie sien maak die hart nie seer 😁

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 09:47:27 am
Karin*
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 100
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 16 years

Ek soek defentief van daardie vr my dogter. Haar kos mag glad nie raak nie. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 09:55:03 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek soek defentief van daardie vr my dogter. Haar kos mag glad nie raak nie. 

My Niggie se man hou glad nie daarvan dat jy bv eiers in die veterigheid van bacon moet gaar maak nie.  Sy skottelskaar pan/plaat is die een met die driehoek verdelings in.

Hy maak bacon in die een Eirs in die ander en mushrooms bv in die derde afdeling.  Skep dit in sy bord kan dit aan mekaar raak.

So jy kry mense met GEITE daar buite.  Dis of ons wat nie worry nie wat die geite het of hulle wat dit geskei wil hê wat die geite het.

Maar GEITE is daar verseker.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 11:15:42 am
Jaco van Rooyen
Silver Member
77% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 20 Feb 2017

My dogter het ook dieselfde neiging.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 14:55:29 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1807
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Nee wat mense.......die goed meng maar in jou sisteem soos Leon hierbo gesê het. Dit is maar net nog goed wat die laaie vol maak en wat oor jaar of twee, drie weggegooi word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 15:41:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het byvoorbeeld naweek steak op bord gehad met onder andere koolslaai. Daai koolslaai sous loop onder steak in....dis nou nie my keuse van sous saam met steak nie. Kos word apart lekker gaar gemaak op sy eie manier elk en wil dit ook op sy eie geniet....elkeen se eie smaak waardeer. Groente wat mekaar raak pla nie, maar voorbeelde soos slaai souse met vleis.....of spinasie wat inmeng met iets soos vrugteslaai....pap en sous waar sous inloop in iets soos waatlemoen?  Nie vir my nie....

 

Miskien moet ek kyk vir daai borde met daai kompartemente.....amper soos die weermag se varkpan. Miskien kyk of Tupperware so iets verskaf

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 16:24:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8751
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ha ha ha.  My opinie is alles wat ons eet maak  _ @ _ in jou maag.  So of dit so effe meng voor dit in my mond ingaan pla my nou nie eintlik nie.

Dit kan goed werk as jy in die Army is en hulle skep jou pap en melk in die selfde bord as die spek en eiers.  of jou nagereg saam met jou hoof gereg soos dalk op die foto.

Dis 'n idee ............................ of dit nou gaan verkoop sal ek nie weet nie.

Nee wat mense.......die goed meng maar in jou sisteem soos Leon hierbo gesê het. Dit is maar net nog goed wat die laaie vol maak en wat oor jaar of twee, drie weggegooi word.

Gaan nie vir my werk nie.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 21:02:35 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 141
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Tupperware het sulke borde, spesiaal vir apart eters.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 21:18:07 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4679
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Wel in die ou dae het ons mos 'n aparte bordjie gebruik vir die slaai. Dis alles hoe mens dit baie keer self inskep. Die afskorting borde is ook daar vir hierdie doel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 21:38:30 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1707
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Nee wat mense.......die goed meng maar in jou sisteem soos Leon hierbo gesê het. Dit is maar net nog goed wat die laaie vol maak en wat oor jaar of twee, drie weggegooi word.

Stem saam met Heindrich.

So ook reken ek daar is minder mense met die apart geite as die daar sonder.

Hy gaan gou wit olifant word wat in die laai lê. Selfde as met daardie eier ringe waarmee jy 'n ronde eier bak.

Bly die goed is op die mark beskikbaar vir die ouens met die geite.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 21:47:20 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Tupperware het sulke borde, spesiaal vir apart eters.

Ek het ook so gedink.....ek het nou hul katalogus op hul website gaan loer en kon nie sien nie....miskien een van hul reps vra, hulle behoort te kan sê

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 21:50:21 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

So iets....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 22:39:34 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Nee wat !!!  I think it's a great Idea and really time saving , man you can somer dish up your Chops and Boerewors at the same time and on the same plate as your Pudding. Ha, Ha.

No way's.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Nov 2019 @ 22:50:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nee wat !!!  I think it's a great Idea and really time saving , man you can somer dish up your Chops and Boerewors at the same time and on the same plate as your Pudding. Ha, Ha.

No way's.

Ook gewonder of mense hul roomys bo-op hulle spinasie gooi, Vla oor hul rumpsteak, jelly oor die boontjies, brownies bo-oor die pampoentongue-out.....gaan mos tog gemeng word....gaan na dieselfde plek tydens dieselfde maaltydtongue-out....hoekom onnodig nog n bord koop en ekstra skottelgoed? Kan ook alles saamgooi en liquidize....kan net lekker wees?laughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
28 Nov 2019 @ 06:51:01 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 979
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Nee wat. Ek is nie vol fiemies nie..😁

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 10:26:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15427
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

So iets....

Kinders wat uit die borde ge-eet het is vandag vol fiemies.  Spreek woordelike voorbeeld van hoe mens dalk groot geword het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 10:35:43 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 377
Joined: 28 Feb 2018

Wow, relaxed camper, you are creating atomic complex flavours here, but it seems in the end "pergasie vir die nasie"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 12:36:59 pm
Karin*
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 100
Joined: 20 Feb 2012
Experience: 16 years

Woolworths verkoop sulke borde.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 12:43:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15124
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Woolworths verkoop sulke borde.

Dankie....sal gaan inloer as ek naby n Woolies is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Nov 2019 @ 20:50:34 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nou soek my vroutjie ook sulke goete. Ek voel eerder lus en kry 2 vark panne en dixy's by daai army surplus stores. Ek sal net moet mooi kyk of daardie goed nie met ingeboude gippo guts saam kom.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2019 @ 22:38:11 pm
Andre Smit
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 404
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 43 years

Bakoor sê:

"Ek voel eerder lus en kry 2 vark panne en dixy's by daai army surplus stores. Ek sal net moet mooi kyk of daardie goed nie met ingeboude gippo guts saam kom".

Weet presies wat jy bedoel Bakoor.smile

Daar is net nie 'n plastiek ding wat mens so skoon soos 'n Varkpan kan was met behoorlike warm water nie.

Die GIPPO Guts innie Army kom van vuil seep en skottelgoedwater en monster wat nie sy varkpan en pikstel behoorlik was nie. (Vat nogal 'n tydjie om Boetie alles af te leer wat sy Ma hom 18jaar geleer of nie geleer het nie)

Hier is ten minste 2 Oud Samajore op die forum wat dit kan beaam.

Die Kokke en die hoofkok moet sorg vir skoon seep- en afspoelwater en as dit nie so is nie skyt die Hoofkok. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 00:05:18 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2449
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

78 In 4 SAI Middelburg het dit nie so gewerk. 2000 man en n paar wasbakke net eenkeer seep en water gekry. Geen manier om daardie gries af te kry, selfs sand het nie gewerk. Tot die vloer het jy gesukkel om op te loop so glad van vuil water en gries.

As die maag draai dan is dit so 5 treë dan spuit dit. Volgende stop is die shower en daarna full kit pt vir die bruin streep wat jy agter gelos het. 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2019 @ 06:35:47 am
Anonymous

Probeer bietjie 'n lekker steak en elke 3rde happie 'n stukkie jelly daarby... Dis 'n verrassende smaak....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required