English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 012
Total Replies: 259 346
Total Views: 83 471 028
topics: 11 854
replies: 143 231
views: 39 463 437
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Fleetline XL 1992 13 inch to 14 inch bande

replies: 11
views: 232
21 Oct 2020 @ 21:48:22 pm
QuentinCampbell
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 32
Joined: 13 Mar 2016

Hi All 

Was just wondering can upgrade from 13 inches to a 14-inch tire, I know I might upgrade the rim but that fine was just wondering if it possible? what tires work best?

 

Ek het Fleetline XL met 13 op wil weet kan ek na 14 toe gaan met rim en wat is die beste bande om  op te sit?

 

Quentin 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2020 @ 11:57:42 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1340
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

enige 8 ply bande  die groote sal van die rim (naaf) afhang

 

https://www.tyresizecalculator.com/tyre-wheel-calculators/tyre-size-for-rim-size-width-calculator

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Oct 2020 @ 20:10:25 pm
RD
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 270
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 30 years

Quentin, I stay in Wilro Park and have done the modification already if you want to come and have a look. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2020 @ 10:38:02 am
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1340
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Quentin, I stay in Wilro Park and have done the modification already if you want to come and have a look. 

 

Dis Nice Wys weer ons help mekaar.

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2020 @ 12:45:14 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1773
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

I just put 5cm spacers in between the axle and the chassis. Bought them at Campworld. Very easy and cheap.

You might have to do that anyway to accomodate the larger tyre in the wheel arch.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2020 @ 13:52:50 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Ek het my 1993 Caravette 6B se bande verander na 14". Ek het dit by die plaaslike SupaQuick laat doen. Hulle moes "spacers" installeer en ek moes die "wheel arches" by 'n plaaslike paneelkloppers laat uitsny ten einde te verhoed dat die nuwe Firestone CV 2020 nie daarteen skuur nie. Ek het met my onlangse trippie na die Karoo Nas Park die eerste keer die wa met sy groter wiele gesleep. Dit is lekker dat ek nie meer 'n "drop plate" agter op die Hilux hoef te gebruik nie. En nou kan ek plaaslik-vervaardigde kommersiële bande opsit - nie meer ingevoerde Chinese bande nie. Ek moet darem dadelik sê dat ek nooit enige probleme met die Pong Yong Tong bande ervaar het nie, maar ek voel net meer gerus met die Firestones.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2020 @ 14:37:20 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1773
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

My beste bande was die "Pong Yong Tong" bande, om Chris se woorde te gebruik,....hulle was "High Fly" 8 ply en nooit n' probleem gehad nie.

Met die spacers was n' drop plate ook nie meer nodig nie. Dit raak baia duur om die rims en die bande ook te vervang en dan is die bestaande hubs ook 4 gat en nie 5 of 6 nie, so jy moet 4 gat 14 duim rims bestel of jy moet die hubs ook vervang.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2020 @ 14:49:15 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1773
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Jou spaar wiel moet ook vervang word.

Dit vir 1" = ~25mm/2 = 12mm meer hoogte?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2020 @ 08:47:59 am
Rene
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 11 Jul 2012
Experience: 46 years

I have just replaced my old Goodyear HI- MILER 13" tires with new 13" HIGH FLY 8 Ply as recommended by my trusted tire dealer. The price was very reasonable and thus replaced the spare as well, although only used once but be beyond shelf life.

  

"What a life"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2020 @ 11:47:21 am
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 3959
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 53 years

Op jou opmerking Paul:  Ek vermoed the wins aan hoogte mag dalk groter as 12mm wees.  Op my wa se 14" bakkiebande word die profiel nie aangegee nie.  Ek bereken dit as 86% (hoogte van 'sidewalls' X100/loopvlakbreedte) maar dit is waarskynlik 80 as jy die maksimumbreedte van die band meet.  Dit lyk my dis maar die algemene profiel vir bakkiebande.  As die ouens hierbo van gewone motorbande af beweeg het na 14" bakkiebande, kan die hoogtewins dus waarskynlik hoër wees want gewone motorbande se profiel is meestal heelwat laer, minstens laer as 70%.  Dit sal interessant wees as hulle die inligting hier wil deurgee.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2020 @ 15:46:33 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1407
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 35 years

Fred - ek stem saam. Die hoogteverskil op my wa is minstens 50 mm. Ek het sowat 2 maande gelede vir my wa 'n nuwe "skirting" laat maak. Ek het dit 50 mm breër laat maak as die ou "skirting", maar ek kon maar nog 'n cm of 2 bygelas het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct 2020 @ 08:14:19 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1773
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 51 years

Comersiele bande met n' "C" rating wat dus 8 ply is is max profiel, dws 80. bvb 195R13C. Dit is hoekom dit nie aangedui word nie, dit is by verstek 80. Dit is die band se hoogte wyte verhouding. Die hoogte is van die basis van die trap tot by die rim en die wyte is die wyte van die loop vlak. So die hoogte van die band is 80% van die wyte. So ver ek weet is C bande se maximum druk ook 4 bar ipv 3 bar soos vir 4 ply.

Net die spacers gee jou klaar 50mm meer grond vry hoogte en hulle is maklik om op te sit. My Gypsey se "skirting" het nog net net by gekom na die spacers.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za