Flat Cat - Sodwana Baai, KwaZulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord
Flat Cat is geleë te Sodwana baai KZN wat bekend is as Isimangaliso, bekende wêreld erfenis gebied. Flat Cat bied Luukse kamp staanplekke met gerieflike en netjiese fasiliteite asook 2 x selfsorg chalets. Geleë 5km van Sodwana strand waar jy die beste seevakansie ooit sal beleef. Skuba duik en diepsee hengel paradys. Seeskilpadtoere is ‘n onvergeetlike ervaring. Plekke om te besoek binne 100km radius is: Thembe Olifant Park, Ndumo Voëlpark, Mkhuze en Hluhluwe Mfolozi Wild reservaat. Vir die avontuurlustige 4x4 entoesias is ‘n besoek aan Sibaya meer, Nege Myl Strand, Mabibi, Black Rock en Kosibaai ‘n onvergeetlike ervaring.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.
Nog nooit van gehoor nie.....sien hulle het goeie ratings
Sal graag wil weet hoe hulle aan die naam kom en wat dit beteken.
Hoop nie dit het iets met braai te doen nie! {Flattie op die kole}
Hahaha.................Kan al sien hoe le die kat oopgespalk oor die grit. LOL
Plat Kat......
Catamaran?
Ek het al van "Mike Schutte" se plat hoenders gehoor maar nog nooit van katte nie.
Admin vertel ons hoe is die naam toegeken.
Flat Cat.