English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 299
Total Replies: 250 291
Total Views: 83 149 844
topics: 11 425
replies: 137 567
views: 39 289 059
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Fix van pap wiel op wa of voertuig

replies: 25
views: 338
17 Mar 2020 @ 08:00:15 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Net om oor iets anders as die Corona te gesels.

Hoe fix jy jou wa of voertuig se wiel in die geval van n pap band langs die pad.

Ek gebruik die "pluging" kit om pap wiele langs die pad te fix sover ek kan.

Daar is altyd n kompressor in die voertuig.

Voor die Rapier gelig was, was dit onmoontlik, nou kan ek onder inkom om te plug en reg te maak.

Die laaste uitweg is om die band te ruil ook net as dit gebars het of n sywand sny optel.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 08:09:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja...soos jy sê belangrik om compressor te hê en plug kit. Ons het laas iemand gehelp met pap band en hy het toe net n bottel jack gehad wat toe nie onder as gepas het nie omdat wa heelwat laer was met pap band. Die antwoord was toe scissor jack. Ander goeie tip wat Leon my gegee het is om nie van daai tyre repair kits te koop met die plastiese handvastel nie....as jy druk en daai plastiese handvastel breek, druk daai staal pen reg deur jou hand palm. Ek het maar intussen n volledige staal een gekoop soos hy aanbeveel het.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 08:12:56 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years
En nee, ek het nie die fred begin om my meter te jag nie (sien nou eers daai "Top 50 fred")
Dit kan iemand help want ek het eenkeer n papwiel gekry (die voertuig) en die spaarwiel was pap....., genadiglik was daar OUTsurance se pad bystand!
In vandag se tye kan n pap band wat jy nie kan fix nie jou doodsvonnis beteken.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 10:43:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daarmee stem ek volkome saam.  Dit is regtig nie 'n goeie ding om langs die pad gestrand te wees in vandag se tye nie.

Ek maak soos julle langs die pad my eie "puncture" reg deur die plug kit byderhand te hou.  Ek het 'n ARB band pomp wat onder die bestuurder se sitplek gemonteer is om dan die band weer te kan pomp.  Het ook genoegsame lengte pyp om by die karavaan se wiele uit te kom sonder om die wa af te haak.  Baie mense plaas die kompresor êrens in die enjinkap.  Vir my werk dit beter onder my sitplek want die pype is weer onder die agter sitplek en dis sentraal om maklik met een pyp by al vier bande uit te kom.

Dan het ek al 'n hele pakkie van die plugs op ander mense se wiele langs die pad opgebruik en behalwe vir dit het ek seker al 5 mense langs die pad gehelp waarvan die spaar band pap was en dit net opgepomp.

Dan soos Geert genoem het moenie die Plug kit koop waarvan die handles plastiek is nie.  As dit ouers raak brokkel die plastiek maklik en eindig die handle in jou hand palm.  Jy sal sien hoekom sodra jy dit gebruik.  Dis 'n joppie vir iemand wat kan.  Jy druk nie sommer net maklik daai pen en plug in nie. Dis stewige werk.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 10:55:38 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Twee dinge:

  1. Iets geleer oor die plastiek handvatsel, sal oorskakel staal tie, mak heeltemal sin.
  2. Sorg dat jy gereeld die gom vervang vir die plugs want met tyd verdroog of veslaan dit.
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 10:58:50 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Het so 3 jaar terug 'n "blow out" gehad tussen Warden en Harrismith met die Fleetline (nog 13" wiele). Dis toe ek besef het die bottle jack sal nooit ooit onder die as inkom om die spul te lig nie. Dankie vir 'n cheapie Midas sker jack wat om een of ander rede altyd in die wa rondle. Kon toe darem die spul genoeg lig om die bottle jack daaronder te kry. Deesdae is die bottle jack vervang met 'n platterige trolley jack asook 'n lekker dik hout blok - lg sodat mens die spul eers daarop kan trek om die as gelig te kry. Eenvoudige cheapie oplossing maar dit werk. Die wa het nou ook druksensors wat my waarsku oomblik wat 'n band begin druk verloor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 11:06:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dan moet ek by sê daar is 'n proses om die plug in die band te druk:

  1. Kry als gereed en draai die wiel totdat die spyker bv op 'n gemaklike bekombare plek is.  iets  wat nie saam met die plug kit kom nie is 'n stewige lang bek tang of selfs 'n side-cutter.
  2. Verwyder die spyker met die tang.  Maak jou self reg jy gaan effe sukkel.  BAIE BELANGRIK is om te kyk teen watterhoek en rigting trek jy die spyker uit die band.
  3. Druk nou die spike/rasper pen van die kit teen dieselfde rigting en hoek in die band in soos wat die spyker was.
  4. Druk en trek die spike 'n paar keer in en uit die gat om die kante te skuur en egalig grof te maak.  Die riffels van die spike moet 'n skuur aksie doen en moenie in en uit gedraai word soos wat die riffels loop nie.
  5. Los die spike in die band. Dit sal vir jou nou die natuurlike rigting van die gat aandui.
  6. Trek nou 'n hele strip/plug tussen die twee stukkies plastiek af en reig dit eweredig deur die ander handle se gekeepte punt.
  7. Neem die buisie gom en smeer genoeg same gom aan die hele plug.  Hoe meer gom hoe makliker gaan hy in die gat.
  8. Kyk vir oulaas na die rigting van die spike in die band, trek hom uit en vervang met die gekeepte punt.  Druk dit teen dieselfde hoek as die spike in totdat ongeveer 10mm van die twee puntjies buite die band uit steek. Trek die gekeepte punt uit.  Die plug behoort in die band agter te bly.

Baie sny die puntjies af.  Ek los hulle netso want hulle verweer self op die pad af binne eerste paar km.  Pomp die band na verlangde druk as jy het gooi bietjie water en toets vir lekkasie.

Ek het al op 'n weermag Ratel band ses plugs in gedruk om die gat te stop.  Dit het baie geld gespaar want in sekere gevalle sou so band vervang moes word en nuwe drywers op Lohatla met daai vaalbosse gaan deur bande soos kinder met sweets.

Laastens moet nooit 'n plug op die kant van 'n band indruk en permanent so ry nie.  Vir nood ja maar 'n gaatjie of sny aan die kant van 'n band beteken eintlik 'n nuwe band vir veiligheid.

Hoop dit help vir die wat nog nie so plug kit het nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 11:30:57 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dankie vir al die tips. My laaste band herstel het ek nie meer gom gehad nie.....dit toe sonder dit gedoen met sukses 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 11:32:20 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Het so 3 jaar terug 'n "blow out" gehad tussen Warden en Harrismith met die Fleetline (nog 13" wiele). Dis toe ek besef het die bottle jack sal nooit ooit onder die as inkom om die spul te lig nie. Dankie vir 'n cheapie Midas sker jack wat om een of ander rede altyd in die wa rondle. Kon toe darem die spul genoeg lig om die bottle jack daaronder te kry. Deesdae is die bottle jack vervang met 'n platterige trolley jack asook 'n lekker dik hout blok - lg sodat mens die spul eers daarop kan trek om die as gelig te kry. Eenvoudige cheapie oplossing maar dit werk. Die wa het nou ook druksensors wat my waarsku oomblik wat 'n band begin druk verloor.

Vergeet om by te voeg, in meeste gevalle verloor mens die band as hy begin pap word terwyl jy ry (glo dis wat in my geval gebeur het). Dan help die puncture kits absoluut niks. Tensy mens erens staan en sien die ding begin pap word. Ek het altyd geglo as die wa se bande begin druk verloor ek dit sal voel in die sleepvoertuig...toe nie, eers gevoel toe die ding heeltemal pap is en begin shred. Sal interessant wees om te hoor hoeveel mense kon nog 'n band red wat besig is om pap te wrod terwyl jy sleep voordat die ding lyk asof 'n krimineel met 'n mes die ding aan flarde gesny het.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 11:41:15 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 535
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Stem saam Jorg. 

Met deesdae se voertuie word jy gewaarsku dat jou band druk verloor.   Jou voertuig se beheerkontroles tel dit op en aktiveer 'n alarm.   Hoe vinnig jy kan reageer en kan stop hoe beter.  

Op die X5 wat runflats gebruik was die bande nie beskadig nie.  'n Mashroom kon die lek herstel.   Om eerlik te wees in my twee gevalle met ander voertuie kon ek keer dat die band bars maar die draad binne in die band het seergekry.  Ek moes die bande vervang.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 11:46:35 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Met jou hedendaagse bakkies en SUV's kan jy nie eers n trailer agter jou raaksien nie. So, as daai trailer se wiel pap is, is die kanse dt jy dit gaan uitvind aan flarde gery.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 11:54:09 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 535
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

jammer nog iets. 

'n Pluging kit werk moeilik op 'n runflat band agv die dikte van die band.  Met 'n spyker gat is dit beter om 'n klein 3 mm gat te boor om die gaaitjie waar hy lek groter te maak sodat jy die plug en gom reg kan gebruik en inkry om die band tydelik te seel totdat jy 'n mushroom kan insit wat die probleem kan oplos.   Dis hier waar daai plastiek handvatsels maklik breek en jou hand sny of deurboor.   Gebruik die regte tools vir die regte job. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 11:54:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Vergeet om by te voeg, in meeste gevalle verloor mens die band as hy begin pap word terwyl jy ry (glo dis wat in my geval gebeur het). Dan help die puncture kits absoluut niks. Tensy mens erens staan en sien die ding begin pap word. Ek het altyd geglo as die wa se bande begin druk verloor ek dit sal voel in die sleepvoertuig...toe nie, eers gevoel toe die ding heeltemal pap is en begin shred. Sal interessant wees om te hoor hoeveel mense kon nog 'n band red wat besig is om pap te wrod terwyl jy sleep voordat die ding lyk asof 'n krimineel met 'n mes die ding aan flarde gesny het.

My broer was jare terug so gelukkig.  Mense wat op die snelweg van agter verby kom het sy aandag getrek en hom gewys die wa se wiel is besig om pap te word.

Hy het gelukkig intyd gestop voordat daai band heeltemal pap was.  Toe was dit nie 'n "puncture" nie maar 'n ou band met krake in.  Dis waar ek geleer het 'n band se max leeftyd is eintlik  net 4- 5 jaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 12:02:16 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

My broer was jare terug so gelukkig.  Mense wat op die snelweg van agter verby kom het sy aandag getrek en hom gewys die wa se wiel is besig om pap te word.

Hy het gelukkig intyd gestop voordat daai band heeltemal pap was.  Toe was dit nie 'n "puncture" nie maar 'n ou band met krake in.  Dis waar ek geleer het 'n band se max leeftyd is eintlik  net 4- 5 jaar.

Leon, dit is wat met ons gebeur het, ou band het gegaan en ons het dit nie agter gekom nie.
Daai band het nuut gelyk maar was baie jare oud.
Was oppad Dolphin toe, nog met tente gekamp toe daai wa se wiel gaan net na Van Reenen.
Ek het dit agtergekom toe ek rubber ruik wat brand!
As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 12:11:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Leon, dit is wat met ons gebeur het, ou band het gegaan en ons het dit nie agter gekom nie.
Daai band het nuut gelyk maar was baie jare oud.
Was oppad Dolphin toe, nog met tente gekamp toe daai wa se wiel gaan net na Van Reenen.
Ek het dit agtergekom toe ek rubber ruik wat brand!

Dieselfde gehad oppad na Buffelspoort met trailer en tent kamp. Ek het gevoel die kar trek swaar en sukkel om spoed te hou op N4....toe iemand langs my ry en verduidelik trek ek af en band was in flarde. Hopenlik sal my TPMS my waarsku as so iets op karavaan sou gebeur

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 12:22:13 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Dieselfde gehad oppad na Buffelspoort met trailer en tent kamp. Ek het gevoel die kar trek swaar en sukkel om spoed te hou op N4....toe iemand langs my ry en verduidelik trek ek af en band was in flarde. Hopenlik sal my TPMS my waarsku as so iets op karavaan sou gebeur

Dink die probleem kom ook in by die krag wat deesdae se D/K bakkies het. Ek sleep met 'n 3.2 Ranger, maar die enjin in meeste moderne bakkies is rondom dieselfde uitset. Gekoppel met 'n outo ratkas kom mens amper niks agter nie, die ratkas skop self af na 'n laer rat en mens vid dit nie vreemd nie. eers as die rubber by jou ore verbyvlieg skrik mens wakker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 12:28:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dink die probleem kom ook in by die krag wat deesdae se D/K bakkies het. Ek sleep met 'n 3.2 Ranger, maar die enjin in meeste moderne bakkies is rondom dieselfde uitset. Gekoppel met 'n outo ratkas kom mens amper niks agter nie, die ratkas skop self af na 'n laer rat en mens vid dit nie vreemd nie. eers as die rubber by jou ore verbyvlieg skrik mens wakker.

Moes seker bygenoem het....dit was nog met my 1300 Corolla

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 13:03:05 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 349
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ry altyd met kompressor en puncher kit in die bakkie.  Plug die bakkie se wiel terwyl hy nog steeds op die bakkie is. As ek weer by die huis kom gaan ek na een van die tyre pleke om n mushroom plug in te sit. 

Sal nooit die karavaan of sleepwa se bande plug nie, gebruik eerder die spaarwiel. n Mens kom dit nie sommer agter nie maar n sleepwa en karavaan swaai altyd agter op n voertuig en hulle bande loop gewoonlik  warmer as n kar se bande . Het al twee keer gesien hoe n karavaan se wiel bars wat n plug in het. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 14:12:04 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Gebruik ook jou levelling blocks om die wa te lig sodat jy jou domkrag kan insit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 14:48:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17147
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Gebruik ook jou levelling blocks om die wa te lig sodat jy jou domkrag kan insit

Blink plan...👍

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 16:35:06 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1058
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ja...soos jy sê belangrik om compressor te hê en plug kit. Ons het laas iemand gehelp met pap band en hy het toe net n bottel jack gehad wat toe nie onder as gepas het nie omdat wa heelwat laer was met pap band. Die antwoord was toe scissor jack. Ander goeie tip wat Leon my gegee het is om nie van daai tyre repair kits te koop met die plastiese handvastel nie....as jy druk en daai plastiese handvastel breek, druk daai staal pen reg deur jou hand palm. Ek het maar intussen n volledige staal een gekoop soos hy aanbeveel het.

Klink na baie goeie advies.

Hoe goed werk die blikkies “skuim” wat jy in jou band kan spuit?

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 17:52:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9552
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Net om oor iets anders as die Corona te gesels.

Hoe fix jy jou wa of voertuig se wiel in die geval van n pap band langs die pad.

Ek gebruik die "pluging" kit om pap wiele langs die pad te fix sover ek kan.

Daar is altyd n kompressor in die voertuig.

Voor die Rapier gelig was, was dit onmoontlik, nou kan ek onder inkom om te plug en reg te maak.

Die laaste uitweg is om die band te ruil ook net as dit gebars het of n sywand sny optel.

Ek ry my swart kas orals saam. Daar is alles in, het ook al n paar manne langs die pad help.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar 2020 @ 18:10:31 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek het verlede jaar n band gebars op my Fleetline en ook toe agtergekom die Bottle Jack gaan nie onder die as in nie. Die Geel blok waarmee die wa gelyk getrek word het handig te pas gekom. Ek het die gebarste band op die geel blok getrek en toe pas die bottel jack onder die as. Probleem opgelos.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 06:53:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Klink na baie goeie advies.

Hoe goed werk die blikkies “skuim” wat jy in jou band kan spuit?

Ek het 'n CJ2 Jeep (replica) vir amper 8 jaar gery.  En het eenkeer die goed in die een wiel in gespuit.  Wat 'n gemors toe daai wiel weer afgetrek is.

Het dit toe weer op 'n stadium in 'n weermag motorfiets band ingespuit.  Het 'n slow puncture gehad.  Dit het ook nie lank gewerk nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 07:13:56 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 558
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek is ook nie genoe om daai skuim te gebruik nie en sal dit net gebruik as laaste uitweg.

Ek ry so blik skuim saam met die motorfiets en hoop regtig nie ek gaan dit ooit nodig kry nie........

Op n ligte noot, ons toer Namibie met die motorfietse en ek sit my skuim met cable ties voor aan my handle bars vas. Na so baie kilos op grondpaaie en sinkplaatpad besluit die blik om op te gooi waar hy deurgeskeur het, al daai skuim op my, en dis baie skuim wat daar uitkom onder druk!

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Mar 2020 @ 07:19:46 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is ook nie genoe om daai skuim te gebruik nie en sal dit net gebruik as laaste uitweg.

Ek ry so blik skuim saam met die motorfiets en hoop regtig nie ek gaan dit ooit nodig kry nie........

Op n ligte noot, ons toer Namibie met die motorfietse en ek sit my skuim met cable ties voor aan my handle bars vas. Na so baie kilos op grondpaaie en sinkplaatpad besluit die blik om op te gooi waar hy deurgeskeur het, al daai skuim op my, en dis baie skuim wat daar uitkom onder druk!

Ha ha ha................... ons het op kursus 'n blikkie skeer room  met behulp van pelle klein gaatjies in gedruk met knip mes. Net so drie want mense se hande is groot en daar is nie genoeg vat plek aan die blik om als toe te druk nie.

Dan die blik skeer room in 'n ander peloton se kaserne in gegooi.  Prettig om te sien hoe hulle sukkel om daai gaatjies toe te druk.

Dit nou maar op 'n ligter noot ten opsigte van skuim.

Die blikkies kan seker help in 'n nood maar dit los 'n gemors as die band afgetrek word.

Onthou net dat daai blikkie se druk nie genoegsaam is om 'n kar se band tenvolle te pomp nie.  Jy gaan steeds 'n kompresortjie nodig hê.  Motorfiets band sal jy regkom tot naaste vulstasie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za