Ons gaan Julie 2021 Wildtuin toe en wil graag ons 2 klein neefs saamneem.
Kan ons 'n Family Wildcard koop en hulle daarop sit of kan jy net as jy kinder het jou eie daarop sit?
Jy kan hulle op sit. Tans is die by my op al is haar van nie dieselfde nie.
Dis mos jou aan kinders wat aan geneem is.
Ons Klein dogters (met ander van) kom saam op ons Family Card, sonder dat julle geleis of genoem word.
Family card: any 2 adults and up to 5 children under the age of 18
Ons Klein dogters (met ander van) kom saam op ons Family Card, sonder dat julle geleis of genoem word.
Hulle ID's gaan nie gevra word nie, nie as jy die kaart koop of as 'n oord ingaan nie, so jy is veilig.
Baie dankie, want dit is vrek duur om hulle kaarte apart te koop.
So far I have had to produce my wife's ID card with our wild card every time when going through a Sanparks gate
So far I have had to produce my wife's ID card with our wild card every time when going through a Sanparks gate
Ons was n paar jaar terug by Phabeni hek in as dagbesoeker. My vrou het haar ID vergeet en ons moes internasionale dagbesoek fooi vir haar betaal het omdat sy nie kon bewys sy is n RSA burger nie
So far I have had to produce my wife's ID card with our wild card every time when going through a Sanparks gate
Hulle wil seker sien of jy die regte vrou saam het......lol
Dis interessant. Ek kan nie onthou dat ek al ooit vir ID gevra het nie en ons het al jare die wildcard en ons het baie parke besoek waar ons dit gebruik het. Moontlik het hulle nou dit verander. Ek het seker twee jaar of langer laas dit gebruik. Jammer vir foutiewe inligting Liandi.
Ook met ons nog nie ID gevra nie, Soos ek sê, Girl se van is haar eie en haar ook nie gevra nie.
Seker maar die eerlike gesiggies......lol
Hulle ID's gaan nie gevra word nie, nie as jy die kaart koop of as 'n oord ingaan nie, so jy is veilig.
Die reels is baie duidelik. Vir 'n familie kaart moet minstens 1 v d kinders hulself kan identifiseer. Dus kan goeie oordeel gebruik word. As iemand van bv 80 'n 1 jarige kind by hom/haar het mag hulle wel vra vir identifikasie van 1 of ander aard. Omdat mens met dit weg kom behoort dit nie die norm te wees. So ook om omkoopgeld te betaal ipv 'n boete is ook nie die aangewese ding nie.
Leer ons nie dalk daagliks om die slegte gewoontes aan te leer wat almal aan skuldig is? Ons kom tog daarmee weg......... en as ons dan nie dan kla ons as die reels nagekom word wat ons wel vooraf van in kennis gestel is.
Dis soos bestuur onder die invloed wat mens kan se ek bestuur al 30jaar so en het nog nooit 'n ongeluk gemaak nie. Dalk is dit waar maar hoeveel ongelukke het so persoon dalk veroorsaak.
Booked in today, no ID asked for.
I asked the receptionist what is requirements of Family Card. She said the 2 adults must be specified but not the children.
Dis interessant. Ek kan nie onthou dat ek al ooit vir ID gevra het nie en ons het al jare die wildcard en ons het baie parke besoek waar ons dit gebruik het. Moontlik het hulle nou dit verander. Ek het seker twee jaar of langer laas dit gebruik. Jammer vir foutiewe inligting Liandi.
My ID was nog altyd gevra. Ongeag of ek my Plastic WILDCART gewys het of nie. Dalk het ek maar net 'n skelem gesig