English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 227
Total Replies: 248 643
Total Views: 83 108 969
topics: 4 483
replies: 30 551
views: 17 427 031
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

Fairhills Margete / Julie

replies: 4
views: 154
26 Mar 2020 @ 20:57:11 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1047
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Het enigiemand al in Julie by Fairhills in Julie gaan kamp? Hoe is dit daar daai tyd van die jaar? Baie koud? Oorweeg om bietjie shad/elwe te gaan vang.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 21:11:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het al by Margate gekuier in die winter. Nie koud soos ons Valies n winter ken nie. Maar om vis te vang is weer heerlik, maar daai see is vir my dan gans en alte koud om in te swem....matige weer en koue water werk nie vir my nie, maar vir jou behoeftes sou ek sê: Go for it!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Mar 2020 @ 21:18:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16865
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jou hoofdoel is om shad ensovoorts te vang, sou ek ook Port o Call by Trafalgar aanbeveel. Dis lekker stil daar en baaaaie spasie om te vang.....kilometers van sand strande beskikbaar. Baie mense vang daai tyd en dan kan Ramsgate se strande klein raak vir jou behoeftes. Fairhills is ook nie stap afstand van strand nie waar Port O Call op "verlate" sand strande geleë is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 06:35:49 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1047
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Dankie Geert. Ken Port o Call gladnie. Ek hou van die  Margate Pier (mense en al. Op my ouderdom voel ek veilig daar. Maar die strande is ook veilig. Sal bietjie dink... 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2020 @ 08:04:14 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 770
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Beoek nou al vir seker 3 jaar elke jaar Fairhills in Junie/Julie. Kan dit aanbeveel.

As jy wil loop na die strand toe, soek iets anders.

As jy net wil see toe wanneer dit jou pas, gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za