English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 663
Total Replies: 237 218
Total Views: 82 704 628
topics: 11 049
replies: 129 241
views: 39 040 101
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Faf en Leroux

replies: 24
views: 467
03 Nov 2019 @ 16:21:10 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ja ek het hier n klomp goed kwyt geraak en hier wil ek omverskoning vra. Dankie dat deur alles was jul twee deel van die groep wat vir ons die koppie huis toe gebring het. Wil nou voorkom daardie vrot spel het nie net my gebluf maar die wereld ook.

Bokke bo. 🏆

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 17:09:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het van die wedstryde in n publieke plek gaan kyk.....onder andere gister se eindstryd ook. Verbasend hoe dle die mense hierdie 2 en ook Rassie kritiseer het. Selfs tydens gister se eindstryd is daar lelike opmerkings deur van die mense gemaak....veral teenoor Faf. My mond het eintlik oopgehang om die sien hoe hierdie selfde mense se attitude verander het toe die eindfluitjie geblaas het....selfs op aandag gestaan toe Faf sy medalje kry. Toe is Rassie, Faf en Willie GROOT heroes. 

Wonder maar net wat sou hul houding gewees het as die bokke verloor het.....Faf en res steeds heroes? .......twyfel 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 17:49:02 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek het al vir n geruime tyd myself gevra hoekom n man soos rassie die dom fout spel mis kyk. Ek glo alles was n plan en dan moet faf en Leroux n oscar ook by kry vir hul acting op die veld. Maar tyd sal ons in die waarheid lei.

Bottom line was ek verkeerd. Maak nie saak wat, jy bly liewer stil voor jy sleg praat van n ander persoon. 

Maar die twee het my warm om die koller gehad 😂

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 17:59:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie tog hulle twee speel nie weer gou nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 18:10:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Phillip.....bel die polisie!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 18:40:59 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2665
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Groot van jou om te erken jy was verkeerd Bak Oor. Aan sommige mense is daar geen salf te smeer nie. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 18:49:26 pm
Morelig
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 22
Joined: 18 Sep 2019

Dit kos om te erken jy het 'n fout begaan. Maar die beste van alles jy is 'n wenner net so die 

bekker huis toe kom. net so kan jy rustig gaan slaap. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2019 @ 19:31:55 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4572
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Mooi so John. Dit vat 'n man op 'n perd om so plasing te skryf. Ja ek het maar probeer aandui dat veral Faf speel soos deur die afrigter aangesê. Ja dis mos maklik om te kritiseer en die lewe draai deesdae daarom en ek persoonlik dink mens moet maar mooi dink voor jy praat. Ja dis wel ons emosies wat ons met tye dinge laat doen en sê wat dalk moes bly.

Nogtans voel ons een meter die beker op ons grond. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 07:50:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja ek het hier n klomp goed kwyt geraak en hier wil ek omverskoning vra. Dankie dat deur alles was jul twee deel van die groep wat vir ons die koppie huis toe gebring het. Wil nou voorkom daardie vrot spel het nie net my gebluf maar die wereld ook.

Bokke bo. 🏆

Ja baie van die kommentators het gesê hulle speel onder instruksie.  Nou ja of dit onder instruksie was of nie

Faf het gespeel asof hy nie 'n skop voet het nie en Willie het gom aan sy hande en arms gehad wat vir niks skrik nie.

Die plan het, as dit onder instruksie was, CHAPPERIG  gewerk. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 13:45:49 pm
Charldp
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 57
Joined: 20 Aug 2019
Experience: 31 years

Ja nee ek self was maar n rusbank afrigter.... kyk al wat ek kan se van die game was die engelse het nie weet wat hulle getrap het nie. Jammer oor die paar beseerings maar nou ken hulle so bietjie rus..

STOP and smell the camp fire :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 16:07:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie spyt ek kon nie die wedstryd kyk nie.  

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2019 @ 16:15:23 pm
JeffA
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 73
Joined: 31 Jul 2019
Experience: 1 year

Die twee het elk 'n goue wêreldbeker medalje wat niemand ooit kan wegvat nie. Soos ware wenners het hulle die brannas en coke brigade geignoreer en aan gegaan met die taak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 05:52:56 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Die twee het elk 'n goue wêreldbeker medalje wat niemand ooit kan wegvat nie. Soos ware wenners het hulle die brannas en coke brigade geignoreer en aan gegaan met die taak.

Dis waar wat jy sê.  Want glo my al die whats-ups wat hier rond gegaan het , het verseker by hulle ook 'n draai gemaak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 11:52:05 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1676
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Dis waar wat jy sê.  Want glo my al die whats-ups wat hier rond gegaan het , het verseker by hulle ook 'n draai gemaak.

Dit is verbasend hoe oorspronklik die Whatsapps is wat gesirkuleer het.  En hoe kort na die gebeure kom die Whatsapps!

Sommige skerper as ander.

Sien ook die na die oorwinning. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 19:21:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die twee het elk 'n goue wêreldbeker medalje wat niemand ooit kan wegvat nie. Soos ware wenners het hulle die brannas en coke brigade geignoreer en aan gegaan met die taak.

Darm kan ek ook spog met twee medaljes wat ek in 2003 in England gekry het met die Queen Elizabeth World Shooting kapioenskappe.

Darm n Goud en Bronse.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 22:47:27 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1676
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Darm kan ek ook spog met twee medaljes wat ek in 2003 in England gekry het met die Queen Elizabeth World Shooting kapioenskappe.

Darm n Goud en Bronse.

 

 

 

 

Jin

Ek neem aan dit was vir skiet?

Raakskiet of spekskiet?😎

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 22:49:51 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1676
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Jin

Ek neem aan dit was vir skiet?

Raakskiet of spekskiet?😎

Jin

Dit is nou opreg die draak met jou steek. Kon nie die oomblik laat verby nie.

Hoeookal, dit bly 'n prestasie. Jy kan die medaljes wys, ander kan nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 08:14:43 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Prof 😁 ek weet dadelik jy terg net en ek glo Jin het genoeg tyd in die mag gehad om te weet hoe om n vuurwapen behoorlik te hanteer. Fantastiese sport en groot eer om medaljes te kan wys. 

Anders as ek kan ek net praat van dit wat my storie laat klink soos spek skiet met geen bewyse. So ek swyg liewer

Well done Jin 🥇

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 11:57:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14721
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 13:21:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Haar naam is seker Flaffie.............................laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 13:40:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

 

Jin

Dit is nou opreg die draak met jou steek. Kon nie die oomblik laat verby nie.

Hoeookal, dit bly 'n prestasie. Jy kan die medaljes wys, ander kan nie.

Jip dis net na die Springbok weg geneem is.

Kan nie sê ek was ook n springbok nie maar wel n Protea.

 

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 13:43:07 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8565
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Faf kon maar elke bal geskop het as sy langs my gesit het.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 15:09:46 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1676
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

 

Jip dis net na die Springbok weg geneem is.

Kan nie sê ek was ook n springbok nie maar wel n Protea.

 

 

 

 

 

Seker dieselfde tyd wat die magtige britse leeus na die sagter britse rose verander het.

'Now nobody can smell the daisies. Elke ou ruik nou sy eie blom!...........en toe kom die Springbokke!!!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 23:15:53 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2160
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek was nou nie n Springbok of n Protea nie maar bok vir sports met n klomp goete.

Ek dink ek was n uitblinker op skool ook met al die rottang houe wat ek gekry het en die skool hoof moes ek gereeld besoek het om my rekords na te gaan. Het n hele paar rekords gehad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 16:12:44 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1676
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek was nou nie n Springbok of n Protea nie maar bok vir sports met n klomp goete.

Ek dink ek was n uitblinker op skool ook met al die rottang houe wat ek gekry het en die skool hoof moes ek gereeld besoek het om my rekords na te gaan. Het n hele paar rekords gehad.

John (ons kaap die draad vir 'n wyle)

As ons almal moes rekord hou van hierdie rekords, het ons 'n bielie van 'n kompetisie hier gehad.

Uit die ouderomdgroepe wat die meerderheid op die forum verteenwoordig, kom maar ook die ouens wie hier kan rekords vergelyk.

Toe was skool nog skool en die hoof, het ek geglo, word aangestel omdat hy 'n rottang kon swaai sodat jy dit sal onthou!

Ek onthou hoe ek stelselmatig in die 'pecking order' van seerste pakslae gee van een onderwyser na 'n ander promofeer het. Ons hoof was bo-aan die 'pecking order' en almal om jou het geweet as jy daar land, bly jy daar. Hulle het uiteraard ook geweet wanneer jy daar land.

Dit was 'n baie warm en seer 'eer' om daar te land. Geen medaljes, geen rekord, net 'memories' wat jy daar mee uitkom.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required