English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 276
Total Replies: 230 125
Total Views: 82 382 170
topics: 4 391
replies: 29 466
views: 17 334 410
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 218
views: 17 252 230

Facilities

replies: 9
views: 6637
30 Nov 2014 @ 09:46:15 am
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years
Wagendrift dam KZN wildlife Parks board campsites.
Nearest town's Estcourt right next to the N3 to Durban and Johannesburg.

This is a very nice camp site and the facility's are very good.
Caravan sites are level and well laid out and well equipped with Braai points, power point and ablutionblock are clean with excellent view on the dam.

I was at the Wagendriftdam the weekend end November to December 2014.

I can recommend this camp site to all come and enjoy the peace and oneness with nature.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 09:52:08 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Which resort are you talking about?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 12:49:19 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Also need to knowLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 13:39:09 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

??????????????

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Nov 2014 @ 15:45:44 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Izak, waarvan praat jy?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2014 @ 09:04:20 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years
Izak jy moet die manne van die noorde verskoon as hulle nie kan lees nie.Ha ha. Die Wagendrift dam karavaan park is deel van KZN parke raad soos jy noem.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2014 @ 13:24:24 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Die eerste twee reels het oorspronklik nie by my gewys nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec 2014 @ 13:28:07 pm
Anonymous

Die eerste twee reels het oorspronklik nie by my gewys nie.

Ek kon ook aanvanklik nie die eerste twee reëls sien nie, dis moontlik dat dit in ge "edit" is?? of daar was fout met die internet.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Dec 2014 @ 13:33:51 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Mooi man nou weet die Toppie ookLaughing

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2015 @ 13:51:42 pm
Izak
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 16 Sep 2014
Experience: 9 years
Jammer as ek nie reg geskryf het nie.

Wagendrift dam in Natal is deel van die Parkeraad en is langs die N3 gelee oppad Durban toe aan die regterkant, die dam wal kyk na die N3 pad en is groot en mooi natuurlike aan trekking.
As jy terug ry na Tvl toe sit die damwal aan jou linkerkant op die brug oor die Boesmans rivier met die spuit van water uit die pyp wat oop is as die water nie self oor die loop nie.

Daar is twee kampe n kleintjie en dan die hoof kamp waar ek gestaan het, die ablisie blok is skoon en netjies en die grasperke is ook baie mooi en kort. Daar is baie skadu bome in die kamp plekke en daar is ook n waskamer en kombuis met warm en koue water in die gebou, bespreek by die dam en nie deur die sentrale bespreekings nie daar is n cell nommer wat gebruik word vir bespreekings .
Ek sal kyk wat die nr is en dit plaas vir die wat dit wil gebruik, kamp gerus daar as julle belangstel en toegang pad is teer en beton en gangbaar met n wa/ karrevaan en bote.
Die afdraai van die N3 is die Blue Haze bord met die parkeraad renoster teken by.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required