Goeie middag almal,
ek is op soek na n privacy room vir my Fiamma Awning F65 S wat op n Fiat Ducato Motorhome gemonteer is.As iemand miskien weet van n goeie tweedehandse een sal ek die hoog opprys stel.Ook as iemand van n tentmaker in Kaapstad weet wat miskien so iets kan vervaardig sal ek ook baie bly wees
Groete en kamp lekker
Thys Van Eck
Dis iets wat ek dink jy net by Fiamma gaan kry. Die Awnings self is duursaam en goeie produkte maar enige "Add-ons" is baie skaars weens die kostes daarvan by Fiamma self. So as jy dit kry tweedehans gaan jy elkgeval baie naby aan die prys van 'n nuwe betaal.
Om die vinningste reg te kom gaan maar direk na Fiamma toe. Jy gaan dit wat jy soek nie maklik tweedehans kry nie.
Thys, AluCab in Ottery (Ek dink), het iemand wat hulle tente maak.
Indien jy by hulle die besonderhede van die tent maker kan kry, sal dit goedkoper uitwerk.
AluCab is redelik duur, maar hulle werk is baie goed, en sal dit miskien deur hulle wil doen.
Die kontak persoon wat ek het is Warwick Leslie 082 775 7620,
wie die bestuurder daar was...

Baie dankie,waardeer die hulp
Groete