English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 362
Total Views: 83 847 004
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

Extra large beach shelter

replies: 7
views: 418
21 Oct, 2017 @ 08:19:29 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Ekstra groot beach shelter. Hoogte 175cm, Breedte 335cm, Lengte 215cm. Splinter nuut...nog nooit gebruik nie. R750. Pretoria
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct, 2017 @ 08:21:30 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct, 2017 @ 14:46:20 pm
Anonymous
Hello Geert, ek sien jy verkoop baie kamp toerusting so met die tyd.
Ek is op soek na ń goeie 2de handse Screenhouse.
Indien jy op so iets afkom, kontak my asb.
Oom Johan (Jeep) het my kontak besonderhede.
Ek sal dit werklik opreg waardeer as jy hoor van so iets en my asb laat weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct, 2017 @ 15:37:13 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Hello Geert, ek sien jy verkoop baie kamp toerusting so met die tyd.
Ek is op soek na ń goeie 2de handse Screenhouse.
Indien jy op so iets afkom, kontak my asb.
Oom Johan (Jeep) het my kontak besonderhede.
Ek sal dit werklik opreg waardeer as jy hoor van so iets en my asb laat weet.

Dennis.....kan jy nou glo...ek het vroeër vanjaar hierdie tent op internet gekoop vir die doel van n jeugkamp wat ons gereël het. Ek het eets later agtergekom dat dit nie sykante gehad het nie en nie sal werk vir slaap doeleindes nie. Ek het dit weer probeer verkoop maar het niks belangstelling gekry nie...dink dis n ding wat baie moeilik verkoop. Op die ou einde het dit by Cash Converters ge-eindig...en jy weet hoe min hulle gee...i.p.v. dat ek maar gehou het. Maar ek sal my oë ophou as ek weer op so iets afkom en jou laat weet.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Oct, 2017 @ 17:20:34 pm
Anonymous
Heng Geert, dit is werklik die tipe wat ek soek.
Ons wil graag gaan kamp voor my volgende wedloop, maar ek het nie die krag om ń rally of sytent op te sit nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Oct, 2017 @ 15:22:28 pm
pietpotjie
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 221
Joined: 02 Oct, 2017
Experience: 62 years
Heng Geert, dit is werklik die tipe wat ek soek.
Ons wil graag gaan kamp voor my volgende wedloop, maar ek het nie die krag om ń rally of sytent op te sit nie.


Ek sien iemand verkoop so iets op "karavane en kamptoerusting" op FB maar hulle vra heelwat meer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Dec, 2017 @ 19:46:03 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Deon...hierbo is die afmetings
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec, 2019 @ 11:41:44 am
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Hierdie is nog nie verkoop nie....as iemand nog belang stel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required