Hello Fellow Campers
Any idea where I can buy one of these outside light, preferably one with white and Blue lights combined? Mine have burned black on the inside, leaving me with a possible fire hazard and no light.....
Thanks
Andre
Bel Discovery karavane hoor of hulle het.
Bel Discovery karavane hoor of hulle het.
Pretoria woonwaens het vir R1200.00.
Ek het myne ‘n paar gelede by Loftus Karavane in Randburg gekoop. Karavaan handelaar behoort dit aan te hou.
Probeer ook Comet boksburg
Dankie Almal, ek het reggekom by Loftus....
Sit 'n LED strip al langs die aliminium strip van voor tot agter.
En dan daar waar die lig was sit jy net 'n ronde airvent.
Die led strip is elkgeval 'n derde van die prys.