English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 416
Total Replies: 232 753
Total Views: 82 445 959
topics: 137
replies: 2 120
views: 48 580
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Exclusive toilet flush tank

replies: 11
views: 309
29 Apr 2019 @ 13:15:41 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Good afternoon. Except for hand pumping it is there any other way to drain the build in Thedfored chemical toilet flush tank?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 18:24:16 pm
George
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 01 May 2016
Experience: 11 years

prehaps its just me, but without sounding stupid, i cant make sense of your question.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 18:47:30 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Hi George. With the stand alone Porta Pottie the rinse tank is basically manually inverted to empty the rinse tank for storage. With the build in unit this can obviously not be doen. Well with great difficulty and time.

Is there a drain or other method (except for maually pumping/rinsing) to empty the build in rinse container for storage? The manual pumping is tedious and does not empty the tank completely. Storage with fluid in it is not an option as it is potentially damaging to the pump components.

The manual gives no other option but to pump it dry.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 19:36:29 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Paul gave you looked on the inside left hand side for a drain plug to remove then the rinse can run out. If you have the drain plug you can fit a pipe as not to waste the flush mixture and catch it in a container. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2019 @ 21:12:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8219
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy het my met die een. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2019 @ 18:55:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Paul aan die buite kant van daai toilet is 'n deurtjie. Sluit hom oop. Dan sien jy 'n container wat so geel handle het. Lig die handle op en trek die container uit na buite.

Die container het 'n pyp "spout" met 'n prop op. Draai die prop af en druk die geel knop aan die teenoorgestelde kant van die container terwyl jydie inhoud in bv 'n toilet leeg maak.

Hoop jy kom reg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 11:54:37 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Die waste tank is maklik om leeg te maak. Dit is die rinse tank wat ek will dreineer sonder om hom leeg te pomp.

Danie, ek het oorals gekyk en in die handleiding se Thetford jy moet hom leeg pomp met die rinse hand  pomp.

Lyk my dit is die eenigste manier. Pitty.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 13:30:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jammer het verkeerd verstaan.  Seker maar die ander ook wat ??????????????????? gehad het oor die onderwerp.

Kan ek vra hoekom jy die boonste een wil leeg maak.  Met my Classique het ek dit nooit nodig gevind nie.  Het net die water aangevul soos nodig en die lekker ruik by gegooi.

Is daar dalk ander Classique of Exclusive eienaars wat dit nodig geag het om die boonste tank leeg te maak.  Dalk het ek gemis om sulke onderhoud te doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:17:09 pm
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dankie Leon. Die Thetford boekie se dit moet leeg gemaak word vir stoor tyd. Miskien sal die agtergeblewe rinse water niks doen nie?

My portable het ek leeg gemaak en met skoon water uit gespoel voor berging.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 14:38:52 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1584
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ek wou sê, haal af die prop en keer hom om.

Dit sal werk net met losstaande tank.

Weet nie hoe die Exclusive s'n werk nie. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2019 @ 23:10:29 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Paul die ouer modelle het baan die buitekant 'n drein plek gehad. Daarna het v d modelle blykbaar die prop aan die linkerkant binne gehad. Gelukkig het jy jou boekie so as daar dan gese word jy moet maar pomp my maat dan moet mens seker maar pomp. Dis egter jammer dat daai lae koste ook gespaar moes word.

Ek neem aan daar is gedink aan woonwaens wat baie lank staan. Dalk moet mens uitvind hoe lank kan dit vol "rinse" staan voor komponente beskadig kan raak. Ek glo baie kan voordeel uit hierdie antwoord trek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 09:24:46 am
mulderpm
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 24 years

Dit is my punt Danie, hoe lank kan hy staan voordat komponente beskaadig sal word. Ek lees op hirdie forum van so veel gevalle wat die pompie breek/ktaak of pypie loss kom en dan moet parte vervang word. Dit gewoonlik van staan sonder gebruik. 

Die een in my 2015 Exclusive is n' C-200 CW met n' manual flush pomp.

Ek spuit ook Silicone op die waste tenk se seel en loss hom oop met die toilet deksel ook oop en die badkaamer deur en venster effens oop. Vog in n' woonwa is nie goed nie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required