Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22007 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17761 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6219 |
Bostoe | 5460 |
BrianB | 5286 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3222 |
mulderpm | 2652 |
Saturn Member | 2000 + |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1999 |
Swanie | 1863 |
Nico | 1770 |
steamer | 1701 |
Hennie Botha | 1682 |
Ski | 1669 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1460 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1253 |
Louvan | 1245 |
RichardJ | 1165 |
Gerden | 1165 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 851 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 807 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 438 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 420 |
Andre Smit | 417 |
1Pierre2 | 409 |
LEEN | 385 |
Kamp is Koning | 372 |
Izak | 326 |
RD | 322 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 269 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
BigG | 183 |
Trev1 | 183 |
Maurits | 172 |
Andal | 167 |
Andrew | 149 |
Dolrik | 144 |





Exclusive Maintenance Buite lig
Goed so met die kamp en gebruik van die Exclusive het die vierkantige lig wat buite op die karavaan is stadig maar seker onklaar geraak. Ek sê stadig maar seker want die wit LED's het een vir een begin dood gaan en het glad nie meer aangekom nie. Net die blou LED's het steeds bly brand.
NUWE VIERKANTIGE LED LIG IS R800 +. Bo en behalwe die feit dat die lig nie meer gewerk het nie het ek nog altyd 'n probleem met daai lig gehad in die sin dat hy 'n kol lig teen die voorste tent kant geskyn het en minimale wit lig in die res van die tent gegee het. Mens moet eintlik maar ander plan maak as jy iets in die hoek agter die deur wil kry as die deur oop is.
Dus moes ek maar weer 'n ander plan maak. My plan is dieselfde as die verandering wat ek op die Classique aangebring het, wat ek voor die Sensation gehad het. Asook die beligting wat buite die Sensation was. Ek het rond gesoek vir 'n water digte 12V LED 5m Strip. Vorige wat ek gekoop het was gekoop by ENVIROWATT (Puik produkte selfs 4 rye LEDs op mekaar vir 5m lank). Maar ja COVID het hulle seker 'n knou gegee so hulle bestaan nie meer in ons land nie. Met moeite 'n Outdoor LED strip gekry van maatskappy in PE.
Ek is tans besig om voorbereidings te doen. Hier is die proses in kort:
- Ek het die middel plastiek montasie teen die karavaan, verwyder waar in die horisontale middel paal in druk as jy tent opslaan.
- Al langs die aliminium strook aan bokant van die wa mooi skoon gemaak. Die swart seelaar en stof verwyder met parafien en dan die olierigheid van parafien verwyder met Thinners.
- Toe het ek 'n 8mm gat van waar die plastiek montasie is skerp skuins af geboor binne in die karavaan in. Jy moet kompenseer vir die dikte van die dak en die conduit wat in die kassie is aan die binnekant.
- Dit sal my toelaat om die drade van die LED strip na die binnekant van die wa te vat en die gat en drade word dan agter die plastiek montasie weggesteek.
- Die LED strip se drade word dan op die oorspronklike buite lig skakelaar gekoppel wat agter die yskas in die wa is.
- Aan die binne kant kom die gat uit in die kassie langs die yskas en die drade is net sigbaar vir ongeveer 100mm as jy dit lei na die agter kant van die yskas toe. Ek kry nie die bestaande conduit oop nie en wil dit nie breek nie so in my wa is die draadjies net daar sigbaar in die kassie.
- Die 12V LED strip kom met "double sided" tape op agter kant. Jy sny twee stukke een wat van die plastiek montasie na voor loop (ongeveer 1950mm) en een na agter (ongeveer 2300mm). Jy moet natuurlik draadjies aan die een stuk soldeer (Baie maklik as jy die regte soldeer proses volg)
- Dan druk jy die drade deur die gaatjie na binne en plak die LED strip teen die bo rant van die wa. Jy sal 'n bietjie sika-flex aan die onder kant van die LED strip moet sit om te help om dit in plek te hou, want die "double sided" tape werk nie 100% op die geriffelde kant van die karavaan nie.
- Wanneer jy die plastiek montasie afhaal sal jy sien daar is "press-tick" agter dit wat help met die seel. Daar is 5x skroewe wat daai plastiek dingetjie op sy plek hou, so ja seker maar die rede vir die press-tick. Sny groefies in die kante van die plastiek om toetelaat dat die drade daar kan deur gaan en dan in die wa in.
- Druk die plastiek montasie weer vol press-tick aan agter kant en skroef terug in posisie.
- Jy kan nou die drade van die oorspronklike skakelaar agter die yskas koppel aan die drade van die LED strip deur die boonste vent agter die yskas aan buite kant.
Ek sal fotos plaas net so vir die wis en die onwis namate ek vorder vir die wat belang stel.
Die resultaat is 'n LED strook wat netjies geplaas is met geen drade sigbaar nie wat die hele tent van voor tot agter verlig.
Ons gebruik die helder lig as ons besig is met voorbereiding van kos of iets daarna is ons terug op die geel lig wat in die tent hang en nie goggas aantrek nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Dankie Leon.
Klink vir my na ‘n redelike ingewikkelde proses, of nie regtig nie?
Did the same on our van a few years ago the system came with a remote dimmer switch which has unfortunately packed up ( I don‘t think the receiver liked the vibrations from travelling) so now I have just installed an on – off switch.
Nee wat die grootste werk was om die ou lig af te haal en daar skoon te maak. Die voorbereiding het my gister aand so uur gevat.
Vanaand is dit net die plak van die LED strip koppel drade en smeer sikaflex onder die LED strip. 20min se werk.
That is exactly what I want again with the lighting in the tent. Proper all round from front to back. Had it with the Classique and the Sensation.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Brian, lig like baie nice, maar trek die wit lig nie baie goggas nie?
Petrus met my vorige twee karavane het ek dieselfde "Cool-White" wit ligte op gehad. Dit trek motte en dies meer maar baie minder as die "Warm-White" wit ligte, wat 'n effe geel skynsel het.
Die wit LED Strip verskaf baie beter helder lig vir wanneer mens kosmaak of wat ookal doen waar jy goeie lig nodig het as die ouer vierkantige Jurgens lig. Verder gebruik ek steeds die geel energy saver gloei lamp vir kuier lig want hy trek verseker minder lig.
So het die lig gelyk op die Sensation wat ons gehad het.
En dis die rede hoekom ek dit weer installeer.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Goed hier volg die vorderings fotos vir die installering van die LED strip.
Eerste foto is die plek waar ek die ou vierkantige lig afgehaal het.
Volgende foto is waar ek die plastiek montasie af is en die hoek waarteen ek die 8mm gaatjie geboor het.
Selfde gaatjie aan binne kant van die wa.
Nadat ek die drade deur die gat van foto 1 na binne getrek het is dit beskikbaar by die boonste yskas vent.
Toe druk ek die nuwe drade deur die gaatjie en lei dit na die agter kant van die yskas. Daar koppel ek dit op die bestaande drade sodat die LED strip van die oorspronklike skakelaar aan en af gesit kan word.
Sny kepe in die kant van die plastiek montasie, sit press-tick aan die agter kant en skroef hom terug op sy plek.
Trek die double-sided tape op agter kant van LED Strip geleidelik af en plak hom op sy plek bo teen die Aliminium rant van die wa.
En siedaar LED Strip geinstalleer. Ek het daarna 'n dun laag Sikaflex onder die LED strip gesmeer om hom op sy plek te hou. Ondervinding het my geleer dat die double-sided tape nie goed plak op die geriffelde kant van die karavaan nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Resultaat is LED Strip op kant van die Wa sonder dat jy die drade sien en dit werk vanaf die oorspronklike Skakelaar by die deur.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Link to the dimmer switch which came with the strip light I purchased. I will order another one as the dimmer was very useful to control the brightness depending on what you're doing outside.
Also assisted with the amount of goggas that were attracted. However we just sprayed some doom along the strip also keeps them away from the light.
Thank you Brian. I google the dimmer and found Communica sell them as well for R149-50.
Going to stop there on my way home this after noon.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Thank you Brian. I google the dimmer and found Communica sell them as well for R149-50.
Going to stop there on my way home this after noon.

Ah that's handy thanks Leon
Got my dimmer. Tested it on a loose piece of LED strip. Works great
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Leon, let us know how you mount the receiver, perhaps with something like rubber grommets to suppress the travel vibrations. As I said, I think that's what caused the failure of my first one.
I will try go get one next week from Communica and try again as it really was great to be able to dim the light when just sitting outside like around the camp fire, as well as increasing or turning on the light when returning at night after being away from the van.

Leon, let us know how you mount the receiver, perhaps with something like rubber grommets to suppress the travel vibrations. As I said, I think that's what caused the failure of my first one.
I will try go get one next week from Communica and try again as it really was great to be able to dim the light when just sitting outside like around the camp fire, as well as increasing or turning on the light when returning at night after being away from the van.

All I did was to position the box on the inside of the opening part of the vent behind the fridge. The remote did not connect easily if I dropped the box out of sight from the remote.
I also have the original switch wired to the dimmer box with which I turn the power to the box off while traveling. The remote on / off will only be used while the van is parked.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


All I did was to position the box on the inside of the opening part of the vent behind the fridge. The remote did not connect easily if I dropped the box out of sight from the remote.
I also have the original switch wired to the dimmer box with which I turn the power to the box off while traveling. The remote on / off will only be used while the van is parked.

Ok thanks Leon, mine was placed in a cavity next to a cupboard by the main door where the original outside light and other switches are. Never had any issues with the remote not connecting to the receiver initially. It just stopped working after a couple trips even if I held the remote next to the receiver it just would not respond at all, thus I installed a separate on off switch bypassing the dimmer.
Hi Brian. With your explanation I take it that the dimmer (had power) was on the whole time, you just switched the light on and off using the remote.
My suggestion is to keep the switch and cut the power to the dimmer while traveling. Maybe this will protect the dimmer during transit.
Just an idea.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !


Hi Brian. With your explanation I take it that the dimmer (had power) was on the whole time, you just switched the light on and off using the remote.
My suggestion is to keep the switch and cut the power to the dimmer while traveling. Maybe this will protect the dimmer during transit.
Just an idea.

Leon, yes that was how I installed the first one. When I get the new dimmer I‘ll try as you suggest well as rubberise the underside of the unit when fixing to the van.
Perhaps I just had a lemon with the first one. Hope yours works well.
Well it is installed and I have easy access to the wiring. Should it fail I can remove it with no hassle.
Proof of the pudding lies in the eating, starting this camping weekend.
For the rest of the forum members. If you are camping over the coming weekend, travel safely and enjoy. Those staying at home, do as little as possible and enjoy the Rugby.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

Nice Leon. Did you fit a light dimmer. It makes such a difference in the mood setting.
Groete,
Paul
Sorry I see you did
Groete,
Paul
Yes the dimmer works perfectly. During this past camping weekend at ROTSINBOS, I did not use it much. We used the bright light to prepare the food and then camped with the Yellow Light as normal.
I think that the Dimming of the LED light will be more used during a full tent setup. We will find that out in December camping at Merry Pebbles.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
