Goeiedag mense ek stelbelang om die Ewiks caravan mover te koop enige iemand ondervinding met die goete moet n mens die wireless remote opsie vat of wired opsie enige insette sal waardeer word. Dankie
Lees by SOEK die woord Ewiks of movers in en lees daar as jy eers agtergrond soek.
Ons is baie wat die Ewiks op het, Paul het nou onlangs syne verander na die remote toe.
Hy sal jou ook hier antwoord.
Wouter kom sit hom daar by jou huis op, na verkope diens is 💯 by jou huis of waar jy kamp, die ander moet jy jou wa na hulle neem.
Beste belegging wat jy kan maak.
Ek het een met draad en is gelukkig. Ek het oorweeg om remote te gaan, maar is bang nadat ek Powrtouch gehad het waar remote my in die steek gelaat het. Hoe meer fancier, hoe geriefliker....hoe meer fancier, hoe meer goeters kan foutief gaan
Ek het die een met die draad sedert begin 2016 sonder enige probleme.
Werk baie goed vir my en ek is baie tevrede.
Baie gelukkig met hom. het die een met die draad nou al vir amper 3 jaar. Wou wireless bestel maar dit was uit voorraad en nie beskikbaar agv van die "chip" issue.
moet myny nou bietjie instel nader aan die band want hy gly effe: is dit n groot job?
Lees by SOEK die woord Ewiks of movers in en lees daar as jy eers agtergrond soek.
Ons is baie wat die Ewiks op het, Paul het nou onlangs syne verander na die remote toe.
Hy sal jou ook hier antwoord.
Wouter kom sit hom daar by jou huis op, na verkope diens is 💯 by jou huis of waar jy kamp, die ander moet jy jou wa na hulle neem.
Beste belegging wat jy kan maak.
Myne het saam met my 2015 Exclusive gekom. Die relay kontakte wat die motors aan en aff sit het partykeer nie meer kontak gemaak nie en dit het my uiters gefrustreer. Ek maak toe n' draai by EWIKS in Pinetown en hulle vervang toe all die relays en sit n' koordloose remote in. Ek behou die bedraade remote as n' backup. Die wireless is wonderlik en sou ek heelhartelik aan beveel. Die relay kontak probleem is toe ook op gelos. Hulle sê die nuwe relays se kontakte kan n' hoer stroom hanteer? Ek het ook die kar blade 30A fuses met self resetting fuses laat vervang.
Die hele job het my R2400 gekos en dit was uiters die mooite werd. Dit is vir 4 moovers nê.
Ek kan EWIKS aanbeveel.
Ek het net een klagte. Die remote het n' delay. As jy die knoppie loss loop die mover nog vir n' vraksie van n' sekonde. Dit is heel merkbaar en kan gevaarlik wees. Met die bedraade beheerder gebeur dit nie. Miskien het Kyle of Eric al n' oplossing.
moet myny nou bietjie instel nader aan die band want hy gly effe: is dit n groot job?
Vir afgetrede mense ja is dit n groot werk ou maat.Dis inspanning en tydsaamig maar dit het jy mos.Kom kuier dan help ek jou of sal hom stel vir jou as on November saam kamp.
Vir afgetrede mense ja is dit n groot werk ou maat.Dis inspanning en tydsaamig maar dit het jy mos.Kom kuier dan help ek jou of sal hom stel vir jou as on November saam kamp.
ja Louwfer. wil net alles organise😂
Goeiedag mense ek stelbelang om die Ewiks caravan mover te koop enige iemand ondervinding met die goete moet n mens die wireless remote opsie vat of wired opsie enige insette sal waardeer word. Dankie
As jy bietjie tegnies is, kyk bietjie na die DIY instalasie video op Ewiks se website....om dit self te doen gaan jou naby aan R5000 bespaar. Ek wil miskien my Ewiks oorbou op n ander wa....installeerders kwoteer my R4500....ek gaan maar in daai geval projek self aanpak

Vertel bietjie meer van die "ander" wa.
Ook n Expo, maar n later model teen n billike prys.
Geniet die nuwe wa.
Ek het n Classique en het my Ewik movers self geinstalleer gladnie moeilik .Die voordeel is as daar iets sou verkeerd gaan kan ek dit dadelik self herstel .
Ek het myne self geinstaleer. maar moet tog nie die fout maak wat ek gedoen het nie. Nou ja my "airback" het so end uitgespring. So ek moet die wa opjack om onder hom in te kom net mooi daar waar ek moet werk. Doen al die werk klim uit en laat sal wa, en wat kom ek agter daar is geen speeling tussen bande en mover. Nou daar begin ons weer van vooraf. So my raad is laat wa op sy wiele staan as die afmeetings gevat word.

Dankie vir die waardevolle tip. Wat is die afstand wat dit moet wees tussen roller en wiel?
Maandag is dit my beurt om movers te installeer! Het myself belowe ek kamp nie weer voor dit nie gedoen is nie! Kan nie wag nie!! Ek weet nou al as hulle in is...gaan ek vir myself se...hoekom het jy dit nie al laaaaaankal gedoen nie!!
Kierie - myne is maar onlangs geïnstalleer en is nog net met een kamp gebruik. Jy sal nie spyt wees nie. Inteendeel - jy sal juig van plesier.
Gaan jy self installeer Kierie?
Best move ever!
Ek is aangenaam verras. Het daai karavaan op n tiekie gedraai in my opry! Yes...kan nie glo ek het so lank gewag om dit te doen nie.🤣
Ek is ook baie in my skik met my Ewiks movers.
Nice Kierie....geniet daai movers