English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 529
Total Replies: 252 793
Total Views: 83 248 648
topics: 11 575
replies: 139 216
views: 39 342 650
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ewicks

replies: 5
views: 259
25 Aug 2020 @ 10:14:39 am
Maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 58 years

Ek wil net verneem of iemand nie dalk bewus is van n persoon wat n Ewicks  sal installeer so naby aan Sandbaai as moontlik.Ek het toe maar vir my een aangeskaf, maar wil dit eerder laat doen voordat ek n spier skeur en dan nie Namakwaland toe kan toer nie.  Baie dankie. Maurits

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2020 @ 11:25:01 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Bel vir Wourer 082 459 4529.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2020 @ 14:22:50 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years

Maurits as jy Ewiks in KZN kontak, sal hulle jou van die kontak besonderhede van die naaste installeerder voorsien.

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Aug 2020 @ 15:56:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Pine Pienaar in die Kaap is blykbaar goed

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2020 @ 09:55:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Cayle..... Se no in Durban.  082 487 4950

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Aug 2020 @ 13:11:57 pm
Frederik
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 13
Joined: 24 Apr 2007
Experience: 32 years

Caracamp Somerset Wes behoort dit te kan doen. Tygerberg Caravans doen dit beslis. Ook Pine Pienaar in Joostenberg Vlakte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za