English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 279
topics: 10 827
replies: 124 951
views: 38 859 680
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eskort Vark fees 👎 Heidelberg

replies: 14
views: 298
07 Sep 2019 @ 21:49:29 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Eh het die vark fees in Heidelberg besoek. Ek was teleurgestel in die min kampeer en Karavaan stalletjies. Conquerer het sy bos waens uitgestal en dit was dit. Dan 4 tweedehandse karre gesien wat uitgestal was. Hier en daar iets kleins wat jou aan kamp laat dink.

My pitza wat ek daar gekoop het, het nie vleis opgehad want blykbaar verbied Eskort ander om vleis op die fees te verkoop ? Kan blykbaar net by eskort self koop

Die dag se hoogtepunt was die sangers wat opgetree het. Alhoewel van die sangers regtig gekook het met n klank stelsel se volume wat gekom en gegaan en was beslis mee iets fout. Die sanger Judith Kea, fantastiese optrede, asook ou Vaatjie en ongetwyfeld Snotkop.

Lekker outing maar Eskort Vark fees kan beslis beter doen want daarfie fees het regtig baie potensiaal.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 22:12:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13780
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Pizza sonder vleis.....amper geen uitstallers....swak klank stelsels.....geen vleis te koop! Hulle het julle bevark...die varke! Daarvan die naam van die fees....😜

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 08:37:35 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4248
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Die gebrek aan vleis op Pizza laat my dink aan 'n suiker fees wat jy net water kan koop en geen ander koeldrank wat dalk suiker mag bevat nie.

Dit is om net te ver te gaan. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 10:08:19 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Pizza sonder vleis.....amper geen uitstallers....swak klank stelsels.....geen vleis te koop! Hulle het julle bevark...die varke! Daarvan die naam van die fees....😜

Sulke blikemmers 😠😠

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 10:33:21 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3665
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Hierdie is 'n varkerige draad.surprised

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 12:42:52 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Klink maar na 'n saai fees.

Hoelank bestaan die fees al. As hy nuut sal hy darem groei.  Organiseerders moet maar die vleis ding bedink.

Veral as die fees potensiaal het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Sep 2019 @ 18:47:46 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Om alles te kroon was dit nogal vrek koud met n lastige wind wat waai. 

Hoop nie ek sit nog met vark griep griep na die gedoente 😤

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 10:17:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die sommer griepigheid is iets wat lyk my in die omtrek is.  Ek en ma sit met die snuit siekte.

Hoop maar die fees kry vinnig rigting anders gaan hy dood loop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 12:07:06 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Die sommer griepigheid is iets wat lyk my in die omtrek is.  Ek en ma sit met die snuit siekte.

Hoop maar die fees kry vinnig rigting anders gaan hy dood loop.

Sit julle nou met Varkgriep. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 14:51:50 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

laughinglaughinglaughing

Darem nie so erg nie. ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 12:27:54 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

laughinglaughinglaughing

Darem nie so erg nie. ! ! ! !

As jy snork wanneer jy nies, is dit veiliger om maar 'n veearts te loop kontak.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 13:36:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As jy snork wanneer jy nies, is dit veiliger om maar 'n veearts te loop kontak.

Ha ha ha ha ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 18:06:39 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7849
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ha ha ha ha ha

As jy nies poep jy ook.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Sep 2019 @ 19:51:31 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1751
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

As jy nies poep jy ook.

 

 

Dis ok maar as jy selfde tyd jou vals tande insluk is dit terminaal. 🤧

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Sep 2019 @ 11:52:12 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dis ok maar as jy selfde tyd jou vals tande insluk is dit terminaal. 🤧

Bak oor,

Dis so, tensy jy die veearts, dokter en tandarts gelyk bymekaar kan kry. Weet nou nie hoe moontlik dit is nie.

So, as dan moontlik terminaal, seker ook dan die man van Sanl@m betrek.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required