English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 236
Total Replies: 248 830
Total Views: 83 114 224
topics: 11 386
replies: 136 571
views: 39 267 358
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eskom se oorhoofse krag kabels

replies: 8
views: 317
30 Aug 2019 @ 19:44:01 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dit wil my voorkom dat met al die loadshedding dink die booswigte dat die oorhoofse krag kabels nie meer nodig is en nou stroop hulle die torings van staal tot in so n mate dat die torings omval. Wat is nou volgende. ?

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 07:27:00 am
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Doen der duisende Rande  se skade vir ‘n paar Rand se staal. 

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 08:05:16 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2198
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Mense kom weg met alles en dink net aan hulle self. Kyk wat het nou in Pretoria gebeur. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 12:23:48 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

My kommer is dat die regering nie sy polisie opdrag gee om meer hardhandig op te tree met hierdie soort van boewery nie.

Dit is asof die staat die wetteloosheid toelaat.

As dit so is, en daar is reeds tekens daarvan, is ons in 'n staat van anargie.

Totale wetteloosheid en die wat wil neem die wet in eie hande.

Maar die polisie moniteer mos als.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 13:44:19 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1048
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

My kommer is dat die regering nie sy polisie opdrag gee om meer hardhandig op te tree met hierdie soort van boewery nie.

Dit is asof die staat die wetteloosheid toelaat.

As dit so is, en daar is reeds tekens daarvan, is ons in 'n staat van anargie.

Totale wetteloosheid en die wat wil neem die wet in eie hande.

Maar die polisie moniteer mos als.

Net so !

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 18:03:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16896
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

My kommer is dat die regering nie sy polisie opdrag gee om meer hardhandig op te tree met hierdie soort van boewery nie.

Dit is asof die staat die wetteloosheid toelaat.

As dit so is, en daar is reeds tekens daarvan, is ons in 'n staat van anargie.

Totale wetteloosheid en die wat wil neem die wet in eie hande.

Maar die polisie moniteer mos als.

Vir sekeres.....

Ek het laas maand polisie uitgeroep na n plek waar mense besig was met eiendom beskadig.  Toe polisie daar aankom sê hulle hul kan niks doen nie...dis privaat eiendom....as ek iets wil doen moet ek hulle self siviel aankla. Ek sê toe vir polisie: so as ek sy kar se ruite uitslaan, gaan julle niks aan my doen nie.....hulle moet my siviel aankla? Toe sê hy ek moet oppas hoe ek met hom praat, hy sal my in hegtenis neem.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 19:44:09 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek kan nie anders as om dink dat wetgewing is so saamgestel om die krimineel te beskerm of te veel regte te gee. Ek het al begin wonder?

Sou alle kriminele aktiwiteite vir n week gestaak word is ons land bankrot. Dan kan daar nie meer belasting gelde ingevorder word van alles wat gesteel, geplunder word. Ek is oortuig dit is miljarde in belasting, hoekom dit stop sit?

Wat vreemd is dat ek nooit hoor van ekonome wat oor dit gesels en anniliseer

Goed wat gesteel of geplunder is moet belasting vry vervang en herstel word. Kom ons kyk dan hoe ernstig voel die regering oor "crime" en kriminele.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 21:52:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9406
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Slaan my met n slap snoek. 😠

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 04:32:38 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1806
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Ek kan nie anders as om dink dat wetgewing is so saamgestel om die krimineel te beskerm of te veel regte te gee. Ek het al begin wonder?

Sou alle kriminele aktiwiteite vir n week gestaak word is ons land bankrot. Dan kan daar nie meer belasting gelde ingevorder word van alles wat gesteel, geplunder word. Ek is oortuig dit is miljarde in belasting, hoekom dit stop sit?

Wat vreemd is dat ek nooit hoor van ekonome wat oor dit gesels en anniliseer

Goed wat gesteel of geplunder is moet belasting vry vervang en herstel word. Kom ons kyk dan hoe ernstig voel die regering oor "crime" en kriminele.

 

Bakoor

Ek dink dit gaan eerder oor die toepassing van die wet.

Dit is waar daar ernstige diskriminasie plaasvind, soos Geert hierbo uitwys.

Dis nou ongelukkig jou en my omstandighede waaronder ons onder die huidige regering leef. Dit gaan jou 'n konstitisionele hofsaak kos om jou regte afdwingbaar te kan maak. Daarvoor het jy ongeveer R1miljoen nodig.

As die hof in jou guns beslis, twee jaar later, moet jy nog 'n hooggeregshof bevel kry sodat die polisie optree. Hulle gaan nie infrastruktuur soos mannekrag en voertuie hê nie. Jy moet dan die rooimiere in diens neem om die Saps se werk te doen, en hulle doen nie beskermingsdienste nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za