English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 715
Total Replies: 255 321
Total Views: 83 337 130
topics: 1 004
replies: 14 202
views: 3 262 672
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Ernestee storte

replies: 12
views: 309
05 Nov 2019 @ 15:24:14 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 25 years

Yes Manne,

 

Ek het die advertensie gesien in die WEG tydskrif vir November 2019. Hulle maak pompe en al sulke klas van geite, nou ook die stort wat n regte water spaarder is en ook heeltemal geskik is vir kamp.

Ek ry dit nie op hulle website nie, het een van julle al die produk raakgeloop.

Groetnis,

 

 Frikadel

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 17:08:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10068
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Nog glad nie gesien nie. Kry my WEG eers môre.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2019 @ 23:22:57 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 42 years

Sorry wrong post - edited out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 07:10:08 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17663
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Sal bietjie gaan loer.....klink interesant

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 07:29:44 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 25 years

Manne, die outjie lyk na die oplossing vir baie stort probleme.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 13:08:45 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16258
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Waar behalwe in die tydskrif kan mens daarna gaan kyk?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 14:04:09 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 25 years

Waar behalwe in die tydskrif kan mens daarna gaan kyk?

Ek het n e-pos gestuur, sodra ek terugvoer gekry het sal ek dit hier plaas.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Nov 2019 @ 14:20:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10068
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Ek het n e-pos gestuur, sodra ek terugvoer gekry het sal ek dit hier plaas.

Ja asb.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 06:15:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16258
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Sal dit waardeer.  Tans is ek op 'n emmer met warm water in. Handstort en pompie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 07:10:49 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 569
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 25 years

Sal dit waardeer.  Tans is ek op 'n emmer met warm water in. Handstort en pompie.

Ja, toemaar ek het ook so een of ander versukkelde armgat kontrapsie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 07:15:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16258
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ja my kontrapsie werk heel goed. Die ding is net jy moet die water vooraf warm maak dan meng jy dit met koue water tot die temperatuur wat jy daarmee wil stort.

Dan is dit nou maar sit pompie in die water met 'n 12V hek motor battery.

Ek soek ook graag iets waar die koue water eenkant ingaan en dan volgens verstelling anderkant warm soos jy dit wil hê uit kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 17:35:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10068
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Het my boek vandag gekry.

Sal graag meet wil weet.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 17:36:26 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10068
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Sien die klong stort lekker en hy spaar water.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za