English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 302
topics: 585
replies: 3 594
views: 3 316 001
Share all those nice recipes with everybody...

Enterprise

replies: 10
views: 375
17 Nov 2018 @ 20:06:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13830
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sien Enterprise is terug op die rakke....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2018 @ 20:09:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13830
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Nov 2018 @ 20:33:01 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Jip hulle gaan een vd dae die fabriek by ons in Polokwane weer oop maak.

Listerose nogsteeds in die land!

Soos Chuck Norris se .......Ek EET POLONY!!!!!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2018 @ 07:46:24 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Glo nie ek sal hulle sommer gou weer ondersteun nie, te groot skrik gevang met die Listerose storie. Dink ook hulle het miljuisende verloor as gevolg daarvan, en om mense te oortuig om weer hulle produkte te koop, gaan gedoen wil wees...

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2018 @ 08:02:07 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2008
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Glo nie ek sal hulle sommer gou weer ondersteun nie, te groot skrik gevang met die Listerose storie. Dink ook hulle het miljuisende verloor as gevolg daarvan, en om mense te oortuig om weer hulle produkte te koop, gaan gedoen wil wees...

Stem saam. Was baie lief vir koue vleis en slaai maar eet nou glad nie enige koue vleis nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2018 @ 13:00:49 pm
Swanie
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 525
Joined: 26 May 2013
Experience: 45 years

my tuin werker het by Polokwane gewerk en vir my so maad terug gese hy gaan terug om by hulle weer te gaan werk

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2018 @ 13:22:32 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2490
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Polonie en rooiworsies sal ek beslis nie weer eet nie- van geen fabriek nie. Dis gedeeltelik oor die listeriose, maar veral oor artikels wat genoem het waarvan dit gemaak word- 'n mengsel wat hulle pienk slym, noem!  Ek kan in elkgeval nie onthou wanneer laas ek so-iets geëet het nie, so geen opoffering nie.  Die fabriekswinkel het egter die lekkerste hamme asook gaar braaistukke verkoop.  Miskien sal ons dit weer koop- sal maar sien.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2018 @ 09:08:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

In die verlede sou ek net my vertroue in die regering en die gesondheidsraad gestel het deur te sê hulle sal nie weer so iets toelaat nie en seker maak alles is veilig voordat dit weer op 'n rak te koop sal wees.

Maar ongelukkig is my vertroue in die gesondheidsraad so gekrenk dat ek eers die kat vir so paar maande uit die boom sal kyk en dan eers weer oorweeg om dit te koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2018 @ 14:04:36 pm
Chriskat
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 08 Nov 2018
Experience: 21 years

Die mense maak 'n berg van 'n molshoop. Listeriose is nie so gevaarlik vir gesonde mense nie, maar dit is wel gevaarlik vir baie jong kinders, ou mense en mense wie aan 'n immuniteitsgebrek lei.

Na die herrie losgebars het, wou my vrou ons enterprize worsies weggooi. Na ek mooi verduidelik het, dat dit nie eintlik so gevaarlik is nie en dat die kieme inelkgeval doodgaan as jy dit braai of kook, het sy besluit om dit te braai. Ek het, net om 'n punt te wys, twee van die worsies net so uit die pakkie uit geeet en niks oorgekom nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Nov 2018 @ 14:17:16 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5627
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek eet ook nie die goete nie, maar nie oor die kiem nie... mammie wyer om dit te koop.. se reguit dis gif en klaar.. want dis gerook. 

Gevolglik weet ek nie meer hoe dit smaak nie.  Die kinders hou van gerookte kaaswors.. en die eet ek by hulle. So as dit n kiem in het, is hy doodgekook.  

Stem ook saam met Chriskat. Oorgereageer..  

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2018 @ 14:45:27 pm
Ash
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 120
Joined: 28 Jul 2016
Experience: 20 years

LOL

I stopped eating a lot of thing from the time i was in the SADF,

Bullybeef, Fish amonst a lot of thing, Its amazing we joined the Navy to see the World

and all we saw was the blady fisheries.

Ashly Bartlett
0609701795
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required